• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 111
  • 83
  • 28
  • 14
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 245
  • 180
  • 179
  • 169
  • 156
  • 69
  • 54
  • 43
  • 38
  • 36
  • 33
  • 31
  • 31
  • 30
  • 29
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
141

Die Nederduits Gereformeerde Gemeente Stellenbosch-Noord : 'n skuiwende identiteit

Henn, Theunis Johannes 12 1900 (has links)
Thesis (MTh (Practical Theology and Missiology))--University of Stellenbosch, 2009. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hipotese van hierdie studie is dat die identiteit van die NG Kerk Stellenbosch-Noord geskuif het van gemeente wat gerig was op haar voortbestaan as ideologies-gedrewe gemeenskap binne bepaalde bevolkingsgroep, na gemeente wat missionaal begin dink het op grond van nuwe verstaan van wie God is, en in die lig hiervan, wat kerk behoort te wees. Sy het haar roeping nuut ontdek in en deur haar betrokkenheid met ‘die ander’ wat in haar omgewing in nood verkeer. Drie teologiese konstrukte is gekies om die besluitnemingsproses in die tydlyn van die gemeente teologies te evalueer, naamlik: • die onderskeiding van wie die Drie-Enige God is, bepaal die manier van kerkwees; • die werking van die Heilige Gees in die onderskeiding van die missio Dei; en • die inkarnasie van Jesus as riglyn vir die uitleef van die missio Dei. Die bespreking van die tydlyn van die gemeente vorm sentrale deel van die studie. Die teologiese konstrukte sowel as die makro- en mesokontekste is bespreek en dan in verband gebring met die tydlyn om te evalueer in hoeverre die besluitnemingsproses ideologies of missionaal gedrewe was. Verder is etnografiese studie in die gemeente gedoen om die identiteit van die gemeente aan die einde van 2007 te bepaal. Hierdie studie het methodologies konstruktiewe replikasie verskaf vir die bevindinge in die tydlyn, en die hipotese dat daar wel paradigmaskuif plaasgevind het, as waar bewys. Die skuif hét plaasgevind: van ideologies-gedrewe gemeente, na gemeente wat die missio Dei onderskei om die missiones ecclesciae te vorm. / ENGLISH ABSTRACT: The hypotheses of this study is that the identity of the Dutch Reformed Church Stellenbosch North shifted from a congregation focusing on her existence as an ideologically driven community within a specific population group, to a congregation starting to think missionally from a new understanding of the Triune God. In the discernment thereof, she discovered what the church should be. She discovered her vocation anew through her involvement with the need of the ‘other’ in the neighbourhood. Three theological constructs were chosen, namely: • the discernment of who the Triune God is defines the manner of being church, • the work of the Holy Spirit in the discernment of the missio Dei; and • the incarnation of Jesus as guideline for the praxis of the missio Dei. The three theological constructs were used to evaluate the decision making processes in the congregation. The discussion of the timeline of the congregation forms a central part of this study. The three theological constructs as well as the macro and meso contexts are discussed, and then related to the timeline to evaluate if the decision making processes were ideologically or missionally driven. Furthermore, an ethnographic study was conducted in the congregation to establish her identity towards the end of 2007. This study gave a methodological constructive replication of the findings from the timeline and further proved the hypotheses correct that a paradigm shift did take place. The paradigm did shift from an ideologically driven congregation to one that discerned the missio Dei and became the missions ecclesiae.
142

Evaluating the integration of ICTs into teaching and learning activities at a South African higher education institution

Van der Merwe, Antoinette Deirdre 12 1900 (has links)
Thesis (DPhil)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This study is a structured evaluation of the integration of ICTs (Information and Communication Technologies) in teaching and learning activities at the University of Stellenbosch. Although anecdotal evidence exists of the success of the e-Learning initiatives at the University of Stellenbosch, this study addresses these questions in a more structured approach within the global and local higher education context in order to: - Improve the e-Learning project (as part of the e-Campus initiative) and other e-Learning initiatives, - Generate knowledge to improve our understanding of how the e-Learning initiatives work and how people change their attitudes and behaviours because of successful interventions, - Evaluate the institutional characteristics of successful integration, - Evaluate the technological environment and, more specifically, the use of WebCT as learning management system, and - Assess the overall progress of the e-Learning initiatives at the University of Stellenbosch. This evaluation is done taking the broader global and changing local higher education landscape and, more specifically, the interplay of three of the main global drivers into account. The three drivers discussed are: knowledge as a driver of growth in a networked society, the information and communication technology revolution and new competitors in the higher education marketplace The first part of the study is therefore a literature review of the changing global higher education landscape, with a specific focus on how these changes are contextualised within the unique South African post-1994 higher education landscape. After considering the global and South African higher education landscape, the study then provides a critical overview of the status of the integration of ICTs into teaching and learning activities world wide, the possible benefits of the integration of ICTs into teaching and learning activities and the implications of these changes for the lecturers, students and the higher education institutional and technological environment. These overviews of both the global changing higher education landscape and the integration of ICTs into teaching and learning activities serve as the backdrop for the case study and retrospective assessment of e-Learning initiatives at the University of Stellenbosch. The study contains a description of the e-Campus initiative, the e-Learning project and other e-Learning initiatives. In the retrospective assessment, the main focus of the study, I make use of quantative and qualitative methods to analyse the results of two Web surveys administered to students andlecturers who use WebCT. These results are integrated with other data sources to assess the progress made at the University of Stellenbosch. This retrospective assessment of the e-Learning activities at the University of Stellenbosch, set against the backdrop of the global changing higher education landscape, enables me to make general recommendations for: - Dealing with changes in the higher education context on an institutional level as a result of the three forces discussed, - Integrating ICTs at the institutional level in all business process at a higher education institution, - Integrating ICTs in teaching and learning activities, paying attention to the enabling institutional and technological environment, as well as to good teaching and learning practice, and - Improving the implementation of the e-Campus initiative and, more specifically, the e- Learning project and other e-Learning initiatives at the University of Stellenbosch. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is ‘n gestruktureerde evaluering van die integrasie van IKTs (Informasie- en Kommunikasietegnologieë) in leer- en onderrigaktiwiteite by die Universiteit van Stellenbosch. Alhoewel daar wel anekdotiese bewyse is dat die e-Leer inisiatiewe by die Universiteit van Stellenbosch suksesvol is, spreek hierdie studie die vrae binne ‘n gestruktureerde benadering aan met inagname van die globale en plaaslike hoër onderwys konteks om: - Die e-Leer projek (as deel van die e-Kampusinisiatief) en ander e-Leer inisiatiewe te verbeter, - Kennis te genereer om ons begrip van hoe e-Leer inisiatiewe werk en hoe mense hulle houdings en gedrag as gevolg van suksesvolle intervensies verander, te verbeter, - Die institusionele eienskappe om sukses te behaal met die integrasie, te evalueer, - Die tegnologiese omgewing, en meer spesifiek die gebruik van WebCT as leer bestuurstelsel te evalueer, en - Die totale vordering met e-Leer inisiatiewe by die Universiteit van Stellenbosch te evalueer. Hierdie evaluering word gedoen met inbegrip van die breër globale en plaaslike veranderende konteks, met spesiale inagname van die wisselwerking tussen drie van die hoof globale drywers. Die drie drywers wat bespreek word is: kennis as drywer van groei in ‘n netwerksamelewing, die revolusie in informasie en kommunikasie tegnologieë, en nuwe kompetisie in die hoër onderwys landskap. Die eerste deel van die studie is dus ‘n literatuuroorsig van die veranderende globale hoër onderwys landskap, met ‘n spesifieke fokus op hoe hierdie veranderinge binne die unieke Suid-Afrikaanse hoër onderwys landskap ná 1994 gekontekstualiseer word. Na ʼn oorweging van die globale en Suid-Afrikaanse konteks, voorsien die studie ‘n kritiese oorsig van die status van die integrasie van IKTs in leer- en onderrigaktiwiteite wêreldwyd, die moontlike voordele van die integrasie van IKTs in leer- en onderrigaktiwiteite en die implikasies van hierdie veranderinge vir dosente en studente, sowel as vir die institusionele en tegnologiese omgewings van hoër onderwys. Hierdie oorsigte van beide die veranderende globale hoër onderwys landskap en die integrasie van IKTs in leer- en onderrigaktiwiteite verskaf die agtergrond vir die gevallestudie en retrospektiewe evaluering van die e-Leer aktiwiteite by die Universiteit van Stellenbosch. Die studie bevat ‘n beskrywing van die e-Kampus inisiatief, die e-Leerprojek en ander e-Leer inisiatiewe. In die retrospektiewe evaluering, wat die hooffokus van die studie uitmaak, maak ek gebruik van kwantitatiewe en kwalitatiewe metodes om die resultate van twee vraelyste teontleed wat aan studente en dosente wat WebCT gebruik, versprei is. Hierdie resultate is geïntegreer met ander databronne om die vordering wat reeds aan die Universiteit van Stellenbosch gemaak is, te evalueer. Hierdie retrospektiewe evaluering van die e-Leer aktiwiteite by die Universiteit van Stellenbosch teen die agtergrond van die veranderende globale hoër onderwys landskap, stel my in staat om algemene aanbevelings te maak om: - Op institusionele vlak veranderinge te hanteer wat ‘n resultaat is van die drie kragte wat bespreek is, - IKTs op institusionele vlak in alle besigheidsprosesse van die instelling te integreer, - IKTs in leer- en onderrigaktiwiteite te integreer, terwyl aandag geskenk word aan die institusionele en tegnologiese omgewing wat dít moontlik maak, asook aan goeie leer- en onderrigpraktyk, en - Die implementering van die e-Kampus inisiatief, en meer spesifiek die e-Leer projek en ander e-Leer inisiatiewe by die Universiteit van Stellenbosch, te verbeter.
143

Vertaalde studiemateriaal aan die Universiteit van Stellenbosch :'n kritiese analise

Botha, Johan 03 1900 (has links)
Thesis (MA (Afrikaans and Dutch))—University of Stellenbosch, 2005. / This study examines the quality of translated study material at the University of Stellenbosch and the way in which professional translators can improve the quality thereof. The focus was on the Arts Faculty and specifically translated material found on WebCT. The new Language Policy of the University of Stellenbosch stresses that language services such as translation must play an important role in bringing about a multilingual culture for learning. The problem is that people with little or no training in translation, such as lecturers, take it on themselves to translate the study material. The result is substandard study material and students who are being adversely affected. Chapter 2 discusses the newly implemented Language Policy and Language Plan of the University and the way in which both see the role of translation. It also discusses a Language Survey done at the University to ascertain the extent of translation. Chapter 3 examines different approaches to the translation of more technical documents whereas Chapter 4 analyses various translations on WebCT. A random choice of five translated texts is taken and given to professional editors to analyse and suggest ways in which to better the material. Chapter 5 compare a linguistic and functionalistic translation of the same source text to see which one students in a random test sample prefer. The aim is to see whether functionalist translations really are better than linguistic translations done by an untrained translator. The results of the study show that there are a lot of problems with existing translations and that professional translators do not only improve the quality of translated materials but are also preferred by students. The conclusion is that the University of Stellenbosch must realise the need for professional translators and should promote their use.
144

Die potensiaal van tolking in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe (US) : die departement Maatskaplike Werk as gevallestudie

Clausen, Marna 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: As can be seen from the very different language backgrounds of their students, tertiary institutions in South Africa have become increasingly diverse in the past few years. Consequently, their campuses are now multilingual in character and there is increasing pressure on these institutions to use more than one language of instruction. As part of the solution to this issue, the North-West University (NWU) has introduced classroom interpreting. At present, it is the only South African university that uses full-scale classroom interpreting. Other universities who use classroom interpreting (among them the University of the Free State) are currently doing so only in pilot projects. This study investigates the possibility of using interpreting at Stellenbosch University, and more specifically in the Faculty of Arts and Social Sciences. It focuses on the receptiveness to and the potential of such a practice as well as on its logistic implications. In addition, the study explores the successes in using interpreting during lectures as well as the hindrances in doing so. It also explores the links between the language policy of the University and classroom interpreting and whether this practice is at all attainable in the faculty in question. The empirical part of the study involved an experiment in the first half of the first semester in 2010 in the Department of Social Work in the Faculty of Arts and Social Sciences to determine whether it would be feasible to use interpreting during lectures. An interpreting service was used to interpret lectures on various occasions in a second year as well as a third year class. The type of interpreting used was whisper interpreting with Sennheiser equipment. The study found that it would indeed be possible to have an interpreting service during lectures. Although a few problems were highlighted, they were shown to be surmountable. The majority of students who took part in the trial expressed a need for an interpreting service, even though they were happy with the University’s language policy. One of the conclusions reached is that close cooperation between the interpreter and the lecturer is of cardinal importance because it creates a relationship of trust, which in turn helps to ensure that the interpreting service is successfully implemented. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Tersiêre instellings in Suid-Afrika het die afgelope paar jaar toenemend meer divers geraak soos blyk uit studente se uiteenlopende taalagtergronde. Dit het daartoe gelei dat kampusse tans gekenmerk word deur meertaligheid en dat daar toenemende druk op hierdie instellings is om onderrig in meer as een taal aan te bied. As deel van die oplossing vir hierdie kwessie het die Noordwes-Universiteit (NWU) klaskamertolking geïmplementeer. Gevolglik is die NWU tans die enigste Suid-Afrikaanse universiteit wat volskaals van klaskamertolking gebruik maak. Ander universiteite (waaronder die Universiteit van die Vrystaat) gebruik ook klaskamertolking, maar tans slegs as ’n loodsprojek. Hierdie studie stel ondersoek in na die moontlikheid van tolking aan die Universiteit Stellenbosch, en meer spesifiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Die studie fokus op die ontvanklikheid vir en potensiaal van sodanige praktyk sowel as die logistiese implikasies daarvan. Buiten laasgenoemde fokus die studie ook daarop om die suksesse van asook struikelblokke in die toepassing van tolking tydens lesings vas te stel. Daar word gekyk na hoe die taalbeleid van die Universiteit met klaskamertolking skakel en of sodanige praktyk hoegenaamd haalbaar is in die betrokke fakulteit. Die empiriese gedeelte van die studie behels dat daar gedurende die eerste helfte van die eerste semester van 2010 ’n proef gedoen is in die Departement Maatskaplike Werk in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe ten einde die haalbaarheid van tolkpraktyk tydens lesings vas te stel. Daar is van ’n tolkdiens gebruik gemaak en daar is tydens verskillende geleenthede oor ’n bepaalde tydperk in ’n tweedejaars- sowel as ’n derdejaarsklas getolk. Die tipe tolking wat plaasgevind het, was fluistertolking met behulp van Sennheisertolktoerusting. Die studie bevind dat ’n tolkdiens tydens lesings wel moontlik is. Enkele oorkombare probleme is ook uitgelig. Die meerderheid studente wat aan die proef deelgeneem het, het ’n behoefte aan ’n tolkdiens, selfs al is hulle tevrede met die Universiteit se taalbeleid. Een van die gevolgtrekkings waartoe gekom word, is dat noue samewerking tussen die tolk en die dosent van kardinale belang is aangesien dit ’n vertrouensverhouding skep wat op sy beurt die suksesvolle toepassing van die tolkdiens help verseker.
145

Fears in a selected group of middle childhood South Africa children : a cross cultural study

Burkhardt, Käthe-Erla 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The primary aim of this study was to determine the content, number, level and pattern of fears expressed by a culturally diverse selected group of middle childhood children in the Stellenbosch area. The secondary aim of this study was to establish whether there were any differences in the fears expressed with respect to culture, gender and socio-econmic status (SES) as well as to ascertain any differences with respect to the two fear measuring instruments. The two fear measuring instruments administered were the Free-Option Method (FOM) and the Fear Survey Schedule for Children Revised (FSSC-R). The FOM was used to determine the content and number of fears and the structured FSSC-R, to establish the content, number, level and pattern of fears. A predominantly quantitative method of data collection was used. In all, three questionnaires were completed by 404 middle childhood children between the ages of 8 and 12 years, attending four primary schools in the Stellenbosch area. These questionnaires comprised of the Biographical questionnaire, the FOM and the FSSC-R and were administered in the same order as mentioned. The data was also analysed in a quantitative manner. Culture was defined in the terms of the main representative cultural communities III the Stellenbosch area, namely, black, white and coloured South African children. The content of fears based on the results of the FOM yielded only a few similarities upon comparisons to the findings of previous studies. This, however, may be due to variations in the methodology of the FOM among studies. Similarities were found regarding the content of fears based on the FSSC-R results implying that certain fears are universal. The fear of crime or crime related aspects featured among the ten 11:0stcommon fears for all the children regardless of the measuring instrument used. The number and level of fears for the three cultural groups were the highest for the black South African children, followed by the coloured South African children while the white South African children displayed the lowest number and level of fears. The number and level of fears for all three cultures were generally higher than found elsewhere in the world according to previous studies. The pattern of fear was similar for all three cultures. Gender differences for all three cultures were consistent with preVIOUS research with girls expressing more fears than boys. Girls also displayed a higher level of fears on all the five factors than the boys. The number and level of fears was the highest for children coming from lower SES background than those coming from higher SES background. Difficulties were experienced with regard to sample size and SES and a caution to use the results regarding SES as only tentative guidelines is given. The similarities between the results on the two measuring instruments, the FOM and the FSSC-R, were sparse emphasising a need for the development of emic assessment tools. In the conclusion, recommendations for future studies are provided. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die prim ere doel van die onderhawige studie was om die inhoud, aantal, vlak en patroon van uitgesproke vrese deur 'n kultureel diverse geselekteerde groep van kinders in die middelkinderjare in die Stellenboscharea, te bepaal. Die sekondere doel van die onderhawige studie was om vas te stel of daar verskille was in die uitgesproke vrese wat uitgedruk is met betrekking tot kultuur, geslag en sosio-ekonomiese status (SES), sowel as die vergelyking tussen die twee meetinstrumente vir vrese. Die twee meetinstrumente wat toegepas is, is die "Free Option Method" (FOM) en die "Fear Survey for Children Revised" (FSSC-R). Die FOM was gebruik om die inhoud en aantal vrese te bepaal, terwyl die FSSC-R gebruik was om die inhoud, aantal, vlak en patroon van vrese te bepaal. 'n Oorwegende kwantitatiewe metode van data insameling is gebruik in hierdie studie. In totaal is drie vraelyste beantwoord deur 404 kinders in die middelkinderjare tussen die ouderdomme van 8 en 12 jaar, wat tans vier primere skole in die Stellenbosch area bywoon. Die drie vraelyste bestaan uit die Biografiese vraeIys, die FOM en die FSSC-R en is toegepas in die voorafgaande volgorde. Die data is ook kwantitatief geanaliseer. Kultuur is omskryf in terme van die hoof verteenwoordigende kultuurgemeenskappe III die Stellenbosch area, naamlik: swart, wit en kleurling Suid-Afrikaanse kinders. Die inhoud van die vrese wat op die resultate van die FOM gebaseer is, het weinig ooreengestem met ander navorsingsbevindings. Die verskynsel kan heeIwaarskynlik toegeskryf word aan die wisselende metodiek van die FOM in navorsing. 'n Groot mate van ooreenstemming met betrekking tot die inhoud van vrese wat gebaseer is op die FSSC-R resuitate, is bevind met betrekking tot verwante navorsing. Die implikasie hiervan is dat sekere vrese wel universeel is. Vrese vir geweld of geweiddadige aspekte het gefigureer onder die tien mees algemene vrese vir al die kinders, ongeag die meetintrument wat toegepas is. Die aantal en viak van vrese vir die ver~killende kuItuurgroepe was die hoogste vir die swart Suid-Afrikaanse kinders, gevoig deur die van die kleurling Suid- Afrikaanse kinders, terwyI die wit Suid-Afrikaanse kinders met die Iaagste aantal en vlak van vrese gepresenteer het. Die aantal en viak van uitgesproke vrese vir al drie kultuurgroepe was oor die algemeen hoer as die van navorsingbevindinge elders in die wereld. Die patroon van vrese was egter dieselfde vir die drie kultuurgroepe. Geslagverskille ten opsigte van al drie kultuurgroepe is in ooreenstemming met ander navorsingsresultate bevind. Meisies het, vergeleke met seuns, meer vrese, sowel as 'n hoer vlak van vrese op al vyf faktore van die FSSC-R getoon. Kinders vanuit 'n laer SES agtergrond het 'n groter aantal, sowel as hoer vlak van vrese ervaar as kinders vanuit 'n hoer SES agtergrond. As gevolg van die probleme wat ondervind is met die steekproefgrootte en die bepaling van SES, word gemaan om die resultate met betrekking tot SES net as tentatiewe riglyne te interpreteer. Daar was baie min ooreenstemming tussen die resultate van die twee meetinstrurnente, die FOM en die FSSC-R, wat die behoefte aan die ontwikkeling van gepaste meetintrurnente beklemtoon. Ten slotte word enkele riglyne vir verdere navorsing aanbeveel.
146

Geskiedenis van die Departement Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, 1917 tot 1979

Scholtz, Magda 12 1900 (has links)
On t.p.: Werkstuk vir die graad van Magister in Lettere en Wysbegeerte (Voorligtingsielkunde) / Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: In this document specific attention was given to the foundation and development of the Department of Psychology at the University of Stellenbosch during the period 1917 to 1979. Furthermore, the role that the Department of Psychology played in the development of psychology in South Africa has been addressed. The initial development of the Department of Psychology, important staff appointments made by the Department as well as contributions made by individuals was mentioned. The role that the Department played in the development of Counselling Psychology, the development of the Clinical- and Counselling Psychology courses, the approval of these courses and the registration of psychologists are discussed. The services rendered by the Department of Psychology, as well as research that have been done and the role that the Department played in the South African context is also included in this study. The findings entailed that the Department had an important influence in the development of psychology. The Department of Psychology at the University of Stellenbosch is the oldest psychology department in South Africa. A strong scientific and experimental approach was established in the Department. Fundamental laboratory work formed the basis for a variety of internationally acknowledged research studies and publications. The Department followed a preventative approach in the training of professional psychologists. The first grade course for the training of counselling psychologists in South Africa was instituted at the Department. The Department also played a leading role in the establishment of the University of Stellenbosch Bureau for Student Counselling. The Department was often criticised for not being involved in socio-political matters in the country during the apartheid era and that the research done by the department was focused on sustaining the apartheid ideology. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie werkstuk word die totstandkoming en groei van die Departement Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch tussen 1917 en 1979 sowel as die rol wat die departement in die ontwikkeling van sielkunde in Suid-Afrika gespeel het, bespreek. Die totstandkoming van die Departement Sielkunde, belangrike personeel aanstellings wat gemaak is en die belangrikste bydraes wat gelewer is, word bespreek. Daar word ook aandag geskenk aan die rol wat die Departement in die ontwikkeling van Voorligtingsielkunde gespeel het, die ontwikkeling van die Kliniese- en Voorligtingsielkunde kursusse, die goedkeuring van dié kursusse en registrasie van sielkundiges. Verder word gekyk na dienste wat deur die Departement Sielkunde gelewer is, navorsingswerk wat gedoen is asook die Departement se rol en betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse konteks. Daar word bevind dat die Departement 'n uiters belangrike rol in die ontwikkeling van sielkunde gespeel het. Die Departement Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch is die oudste sielkunde departement in Suid- Afrika. 'n Sterk wetenskaplike en eksperimentele inslag is van die begin af in die Departement gevestig. Fundamentele laboratoriumwerk wat gedoen is, het tot verskeie internasionaal erkende navorsingsaktiwiteite en publikasies gelei. In die opleiding van professionele sielkundiges is 'n voorkomende benadering deur die Departement gevolg. Die eerste graadkursus vir die opleiding van voorligtingsielkundiges in Suid-Afrika is gevolglik ook by die Departement ingestel. Die Departement het verder 'n leidende rol gespeel in die vestiging van die Universiteit van Stellenbosch se Buro vir Studentevoorligting. Dit word egter ten laste van die Departement gelê dat die Departement 'n mate van onbetrokkenheid by die sosio-politiese strominge in die land gehad het en deur sy vroeë navorsing bygedra het tot die grondlegging van die apartheidsideologie.
147

Geskiedenis van die US-dameshokkieklub : 1903-1992

Laubscher, Hanri 12 1900 (has links)
Thesis (M Sport Sc (Sport Science)--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to research and document the origins and activities of the University of Stellenbosch Women's hockey club. The core of this study is therefore about the development of the Women's hockey club from 1903 to 1992. Although a lot has been written about sport at the University, most of the information was not preserved and therefore there are gaps in their sport history. This study focuses on sport history and therefore the historic-scientific method was implemented using only primary resources such as the minutes of meetings, reports and interviews with players. The introduction focuses on the development of world hockey and the different forms of the sport that was been played in different countries. Followed by an overview of the development of hockey sticks and ball as well as the evolution of hockey in the nineteenth and twentieth century. The development of women’s hockey in England and the USA as well as the International Federation for Women’s Hockey Association (IFWHA) was discussed. The second chapter is about the history of women’s hockey in South Africa especially the origins of women’s clubs and associations. After that the interprovincial tournament was explained. The All South African and Rhodesia Women’s Hockey Association, their constitution and the South African Hockey Union were discussed. Attention was also given to the Springbok-emblem and tours to and from South Africa. The third chapter explains the methodology of the study as well as the purpose, formulation of the problem, method of research and evaluation of the resources. The fourth chapter discusses the club’s beginning from 1903 to 1958, as well as their hockey fields. The reason why those particular dates was used was because there was no minutes or reports for those years. Therefore there had to be relied on secondary resources. The history of the women’s hostels is explained in chapter five as well as the results of the hostel hockey. The first-years-tournament, hostel league and the Prestige-tournament also formed part of hostel hockey. In chapter six the inter-university tournaments from 1940 is discussed. After each tournament a SAU-team (Protea-team) was chosen to tour overseas or in South Africa. The origins of indoor hockey are described in chapter seven followed by the indoor hockey league at Stellenbosch. In chapter eight the club and league activities are discussed from 1959 to 1992. Individual activities and school camps are highlighted that were presented by the Women's club. Attention was also given to tours and tournaments which the teams undertook and a few coaches that stood out from the rest. Finally the social aspect of the club was examined. The top achievers of the Women’s club, who were all SA-players, are discussed in chapter nine. The study is concluded with a summary of all the important facts and findings. Appendix A to G covers all the SAU-players, players who received sport-colors, the national tournament results, coaches, club awards and provincial players. In 1992 the men’s and women’s hockey clubs merged and became known as the US-hockey club. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om die oorsprong en gebeure van die Universiteit van Stellenbosch se Dameshokkieklub na te vors en te dokumenteer. Die kern van die studie handel dus oor die ontwikkeling van die Dameshokkieklub vanaf 1903 tot 1992. Alhoewel daar wel oor die universiteit se sport geskryf is, is die meeste van die klubs se inligting nie bewaar nie en daarom bestaan daar nog groot leemtes in die sportgeskiedenis. Omdat die onderhawige onderwerp sportgeskiedkundig van aard is, is die histories-wetenskaplike metode gevolg. Primêre bronne was hoofsaaklik notules, bestuurs- en voorsittersverslae asook onderhoude met oud-spelers. Die inleiding verskaf ’n oorsig van die ontwikkeling van hokkie regoor die wêreld en die verskillende vorms wat deur verskillende lande gespeel is. Daarna is daar aan die ontwikkeling van die hokkiestok en -bal aandag gegee asook hokkie gedurende die negentiende en twintigste eeu. Die ontwikkeling van vrouehokkie in Engeland en die VSA, asook die Internasionale Federasie vir Vrouehokkieverenigings (IFWHA) word bespreek. Die tweede hoofstuk handel oor die geskiedenis van vrouehokkie in Suid-Afrika. Daar word aandag aan die oorsprong van vroueklubs en –verenigings geskenk, sowel as aan interprovinsiale toernooie wat gespeel is. Die “All South African and Rhodesia Women’s Hockey Association” en hulle grondwet asook die Suid-Afrikaanse Hokkie-unie word aangeraak. Daarna word die ontstaan van die Springbokembleem vir hokkie bespreek asook toere wat na en van Suid-Afrika plaasgevind het. Die derde hoofstuk handel oor die metodiek van die studie. Dit dek die doel, probleemstelling, navorsingsmetode en die evaluering van die bronne. Die vierde hoofstuk handel oor die vroeë geskiedenis van die Dameshokkieklub vanaf 1903 tot 1958, asook die ontstaan van die hokkievelde. Die rede vir hierdie afbakening, is omdat die notules en verslae vir daardie jare ontbreek en daar dus op sekondêre bronne staatgemaak moes word. Die geskiedenis van die dameskoshuise word in hoofstuk vyf bespreek en daarna word die uitslae opgesom. Die eerstejaarstoernooi, koshuisliga en Prestige-toernooi vorm almal deel van koshuishokkie. In hoofstuk ses word inter-universitêre toernooie vanaf 1940 bespreek. Na afloop van elke toernooi is daar ’n SAU-span (Proteaspan) gekies wat verskeie toere onderneem het. Die ontstaan van binnenshuise hokkie op nasionale sowel as universiteitsvlak word in hoofstuk sewe behandel. In hoofstuk agt word die klub- en ligabedrywighede vanaf 1959 tot 1992 bespreek. Prestasies van individue word uitgelig asook skolekampe wat aangebied is. Aandag word geskenk aan toere en toernooie wat die spanne onderneem het, ’n paar afrigters wat ’n groot aanwins vir die klub was asook die sosiale aspekte rondom die klub. Die toppresteerders van die Dameshokkieklub, wat almal Springbokspelers was, word in hoofstuk nege behandel. Die studie word afgesluit met ’n samevatting van al die belangrike feite en bevindinge. Bylaes A tot G sluit al die SAU-ererolverteenwoordigers, spelers wat erekleure ontvang het, die nasionale toernooi-uitslae, afrigters, klubtoekennings en ’n lys van provinsiale spelers vir veldhokkie en binnenshuise hokkie in. Nadat die Dameshokkieklub vir 89 jaar afsonderlik gefunksioneer het, het die mans- en damesklub in 1992 saamgesmelt om die US-hokkieklub te vorm en is dit steeds hoe hulle vandag bekendstaan.
148

A critical analysis of Mozambique with specific reference to assessing the opportunity for a development in the clay brick industry

Owen, Patrick Hugh Thomas, Surmon, Douglas Campbell 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1992. / ENGLISH ABSTRACT: Development in the world and particularly in South Africa has resulted in change. This presents new opportunities and challenges to today's managers and entrepreneurs. As a result of our local political reform process, together with the collapse of the Soviet Union and the general deterioration of communistic ideologies, south Africans are experiencing a growing acceptance back into the world and neighbouring African communities. south African businessmen are faced with opportunities in foreign countries, especially neighbouring African countries, with South Africa cited as the key to Africa. The problem South African managers face, is how to evaluate opportunities in a neighbouring African country and to ascertain the type of trading conditions in that country. After eighteen years of communistic rule and ten years of civil war Mozambique is amongst the poorest countries in the world. World aid programs have come to the country's assistance, introducing economic recovery programs as well as replacing the out-dated socialistic ideas with western style free market principles. Although the country is suffering the effects of an ongoing civil war, indications are that a peace settlement is imminent. The Mozambique government has .introduced an attractive foreign investment package which is aimed at attracting foreign capital. A first impression indicates that this country is ready for foreign investment and exploitation, but is it? This research proj ect firstly evaluates existing feasibility models in an attempt to find a suitable model to assess the feasibility of investing in a clay brickworks located in Mozambique. Failing to find such a feasibility model, a suitable model is then presented. The feasibility model presented takes a holistic approach, acknowledging that first world structures, such as a financial or transportational infrastructure, should not be assumed to exist. The model is divided into two parts, the first evaluating the macro parameters of the country and the second evaluating the micro parameters or specifics of the opportunity. The assessment of macro parameters is divided into five sections, namely, socio- cultural, political, economic, technological and physical parameters. After the completion of each section parameters are summarised and graded. At the end of the macro parameters, an interim evaluation is required to assess whether the country is favourable for investment. If the investor believes the country is ready for investment, the following section covering the micro parameters is investigated. If, however, the investor believes that the country is not suitable for investment then further analysis is suspended. The second section which covers the micro parameters is also divided into five sections, namely, financial, manufacturing, proposed infrastructure, marketing and personnel parameters. These parameters cover the project specifically and are similar to those of a normal business plan. Following this analysis, a final evaluation is done culminating in a decision on whether the project is feasible or not . In applying this model to evaluate the feasibility of establishing a clay brickworks in Mozambique, the researchers concluded at the interim evaluation that it was premature to invest in a clay brickworks in Mozambique . This type of investment might only become attractive after a peace settlement were reached between the government and the resistance movement and with the restoration of the country's infrastructure. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ontwikkeling wereldwyd, en veral in Suid-Afrika, het verandering meegebring. Dit stel nuwe geleenthede en uitdagings aan vandag se bestuurders en entrepreneurs. Na aanleiding van veranderinge in die politieke bestel in Suid-Afrika, die verbrokkeling van die Sowjet-Unie en die verlies van geloofwaardigheid van die kommunistiese ideologie, beleef Suid-Afrika toenemende aanvaarbaarheid in die wereld asook met sy naburige Afrika lande. Nuwe geleenthede buitelands en veral in die naburige Afrika lande, word nou aan besigheidslui in Suid-Afrika gebied, derhalwe word Suid- Afrika gesien as die sleutel tot Afrika. Die probleem wat Suid-Afrikaanse bestuurders tans in die gesig staar, is die evaluasie van lewensvatbare geleenthede in 'n naburige Afrika land en om die handelstoestande te bepaal waaronder hulle sal moet funksioneer. Na agtien jaar van kommunistiese heerskappy en tien jaar van burgeroorloe is Mosambiek een van die armste lande ter wereld. Buitelandse noodlenigingsprogramme het tot die land se redding gekom met die daarstel van ekonomiese herstel programme sowel as die vervanging van sosialistiese idees met 'n Westerse vryemarkstelsel. Alhoewel Mosambiek nog swaar gebuk gaan onder burgeroorloe, is daar wel aanduidings dat 'n vredesooreenkoms onafwendbaar is. Die Mosambiekse regering bied tans aantreklike beleggingspakkette aan wat hoofsaaklik gerig is op die buitelandse belegger. Die eerste indrukke wat gelaat word, is dat Mosambiek gereed is vir buitelandse belegging en ontginning. Die vraag is, is dit wel so? Hierdie navorsingsprojek evalueer eerstens bestaande uitvoerbaarheidsmodelle ten einde 'n toepaslike model te vind om die uitvoerbaarheid te bepaal van investering in 'n kleibaksteenfabriek in Mosambiek. Die uitvoerbaarheidsmodel wat hier voorgestel word, neem 'n holistiese benadering aan, met die erkenning dat elemente soos die finansiele- en vervoer-infrastruktuur nie noodwendig tans bestaan nie. Die model is verdeel in twee dele waarvan die eerste die makro- parameters van die land evalueer, en die tweede die mikra-parameters, of spesifieke besonderhede aangaande die geleentheid. Die evaluering van makro- parameters word opgedeel in vyf afdelings, naamlik, die sosio-kulturele, politiese, ekonomiese, tegnologiese en fisiese parameters. Na voltooiing van elke afdeling word 'n kort opsomming en gradering gedoen. Aan die einde van die deel wat handel oor makro-parameters, is daar 'n tussentydse evaluasie gedoen om te bepaal of die land gunstig is vir beleggings. As die belegger glo dat die land gereed is vir belegging, word die volgende afdeling, naamlik mikro-parameters, ondersoek. Indien die belegger egter van mening is dat die land nie geskik is vir beleggings nie, word die ontleding na die eerste gedeelte gestaak. Die tweede afdeling, wat na mikro-parameters verwys, word ook in vyf sub- afdelings opgedeel, naamlik, finansieel, vervaardiging, voorgestelde infrastruktuur, bemarking en personeel parameters. Hierdie parameters is soortgelyk aan 'n gewone besigheidsplan en is omvattend en spesifiek. Hierdie ontleding word gevolg deur 'n finale evaluasie wat uitloop op 'n besluit of die projek uitvoerbaar is of nie. Deur middel van die toepassing van hierdie model om die lewensvatbaarheid van die vestiging van 'n kleibaksteenfabriek in Mosambiek te evalueer, het die navorsers in die tussentydse ontleding getoon dat so 'n belegging nie op hierdie stadium lewensvatbaar sal wees nie. 'n Belegging sal moontlik aantreklik wees nadat daar ' n vredesooreenkoms bereik word tussen die regering en die weerstandsbeweging, en met die herstel van die land se infrastruktuur.
149

An organisational culture approach to improve military-civilian relations at The South African Military Academy

Jacobs, Noel Mkhululi 12 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2012. / The primary focus of this study is to look at the interplay of the military and academic cultures at the South African Military Academy (SAMA). The question was raised about the nature of these two conflicting subcultures within the SAMA faculty, some avoidable damage that is being done, and ways to overcome the conflict for the future. Research data obtained from interviewing a sample of the SAMA members was used to investigate whether the two subcultures, which appear each to have a different ethos, can complement one another and how they define and shape the organisational culture of the institution. Findings from this study confirmed the existence of conflict between the academic and military culture and showed that this conflict has historical origins. It was further shown that part of the conflict arises from the tendency of the military culture to impose itself over the academic culture. The study revealed that this conflict also affects the civilian-military relations amongst the staff members, which impacts on the staff morale and organisational performance. It was found that ineffective organisational communication of the Academy was partly the source of this organisational culture and that the strengthening of an effective organisational communication particularly on the part of senior management of the Academy could go a long way towards creating an inclusive organisational culture that accommodates and encourages the coexistence of both the academic and military subcultures. The study concluded that peaceful coexistence of both these subcultures will lead to healthier relations between the civilian and uniformed members and to the SAMA as a whole. Recommendations for further consideration and action by the Military Academy were given.
150

Wingerdbesproeiing in die Stellenbosch-gebied binne die raamwerk van die plaaslike grond- water- plant- atmosfeer-kontinuum

Van Zyl, Jan Louis 06 1900 (has links)
Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 1975. / ENGLISH ABSTRACT: no abstract available / AFRIKAANSE OPSOMMING: geen opsomming

Page generated in 0.0531 seconds