• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Ondersoek van Afrikaanssprekendes se behoeftes aan Afrikaanse televisieprogramme : 'n gevallestudie

Grobler, Johannes Marthinus 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie ondersoek die behoeftes van Afrikaanse televisiekykers aan Afrikaanse televisieprogramme te midde van die veranderinge wat sedert demokratisering aan die Suid-Afrikaanse medialandskap plaasvind. Hierdie behoeftes word ondersoek by wyse van 'n gevallestudie ender graad 10-leerders in Pretoria. Die gebruike- en bevredigingsbenadering dien as teoretiese onderbou vir die studie en die invloed van 'n aantal veranderlikes word ondersoek. Hierdie veranderlikes is televisiegerig (inhoud, aanbod en struktuur van Afrikaanse programme), tegnologiegerig (nuwe mediategnologiee socs satelliettelevisie en die Internet) en kykergerig (sosio-kulturele, persoonlike en demografiese faktore). Die studie bevind dat daar 'n verband is tussen hierdie veranderlikes en respondente se behoeftes aan Afrikaanse televisieprogramme. Die studie bevind dat Afrikaanse programme nie respondente se behoeftes bevredig nie. Nuwe mediategnologiee verbreed respondente se sosio-kulturele horlE;onne sodat hulle gemaklik met programme in Engels omgaan. Te midde van die toenemende aanbod van oorsese programme in Engels, neem die behoefte aan Afrikaanse programme af. / This study investigates the need for Afrikaans television programmes among Afrikaans viewers in the changing media environment in South Africa. Needs are studied by means of a case study among grade 10 learners in Pretoria. The uses and gratifications approach serves as the theoretical framework of the study and a number of variables are investigated. These variables are television driven (supply, content and structure), technology driven (new media technologies such as satellite television and the Internet) and viewer driven (socio-cultural, personal and demographic factors). The study finds that there is a connection between these variables and the need for Afrikaans programmes among respondents. The supply, content and structure of Afrikaans programmes do not gratify respondents' needs. New media technologies broaden respondents' socio-cultural horizons, enabling them to comfortably watch English programmes. Amidst the increasing supply of overseas programmes in English, the need for Afrikaans programmes is diminishing / Communication Science / M. A. (Kommunikasiekunde)
2

Page generated in 0.0135 seconds