Spelling suggestions: "subject:"africa -- distory"" "subject:"africa -- 1ristory""
211 |
Adriaan van JaarsveldRossouw, H. J. January 1935 (has links)
Thesis (MA)- Stellenbosch University, 1935. / Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy. / ENGLISH ABSTRACT: no abstract available / AFRIKAANSE OPSOMMING: geen opsomming
|
212 |
Die geskiedenis van die vissery aan die Kaap tot aan die middel van die agtiende eeuMuller, C. F. J., Du Plessis, Andries Johannes 12 1900 (has links)
Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 1943. / 'Die republiek Natalia' is a DPhil thesis, University of Stellenbosch. / INLEIDING: Reeds baie lank voor die stigting van die volksplanting is die vissery beoefen in die Suid-Afrikaanse waters : eers alleen deur die inheemse
rasse, maar later ook deur die bemanning van verbyseilende skepe. Omtrent die ras wat Suid-Afrika voor die koms van die Boesman, Hottentot en Bantoe bewoon het, is baie min bekend. Uit hul lewenswyse wat nagespoor is sowel as uit die rol van die visvangs in die vroegste geskiedenis van ander lande, kan egter met sekerheid vasgestel word dat seediere vanaf 'n baie vroeë tydperk een van hul vernaamste voedselbronne was. Ophopinge van grotendeels vergane
skulpe van eetbare weekdiere soos o.a. die mossel, oester en perlemoen en ook visgrate, is op verskillende plekke langs die Suid-Afrikaanse kus gevind. Vandaar die benaming "the Ancient Shellmound Men" deurTheal aan hietdie ras gegee. Maar uit die vroegste geskiedenis van ander lande blyk ook dat "fishing was one of man's earliest sources of food supply") en waarskynlik die oudste bedryf in die wêreld.
|
213 |
Die Kaapkolonie onder Ryk Tulbagh, 1751-1771Joubert, Johannes Jacobus Francois 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1942. / Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy. / ENGLISH ABSTRACT: no abstract available / AFRIKAANSE OPSOMMING: geen opsomming
|
214 |
Die herkoms en ontwikkeling van die Afrikaanse volksdansBurden, Matilda 12 1900 (has links)
Proefskrif (MA)-- Stellenbosch University, 1985. / No abstract available
|
215 |
’n Historiese ondersoek na die ontwikkeling van landbou in Oudtshoorn en sy distrik, 1914 - 1980Le Roux, Antoinette 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word gekyk na die gevolge van die totale oorheersing van ‘n
baie suksesvolle landboubedryf in ‘n afgebakende gebied, wat as gevolg van
verskeie faktore in duie gestort het. In die Klein Karoo was so ‘n bedryf die
volstruisboerdery, waar ongekende hoë pryse vir volstruisvere tot 1914
behaal is waarna die prys geval het en die boerdery –gemeenskap in ellende
gedompel is. Die studie konsentreer op die herbopbou van die landbou in die
Oudtshoorn-distrik en op die maniere waarop die boere gedwing is om
innoverend te dink om te oorleef. Die fokus van die boere het weggeskuif van
die produksie van volstruisvere en hulle het teruggekeer na die produksie van
beproefde landbougewasse. Daar is nuut gedink oor hoe om hierdie gewasse
meer effektief en meer lewensvatbaar te produseer. Nuwe produkte is
beproef en met die terugkeer van die volstruis as bemarkbare kommoditeit is
op die verwerking van die hele volstruis gekonsentreer en nie net op die vere
nie. / ENGLISH ABSTRACT: In this study the effects of the total domination of a very successful
agricultural industry in a defined area, which has collapsed as a result of
various factors, will be looked at. In the Klein Karoo unprecedented high
prices were obtained for ostrich feathers up till 1914 and when the price fell,
the farming community was plunged into misery. The study focuses on the redevelopment
of the agriculture in the Oudtshoorn district and the ways in
which farmers were forced to think innovatively to survive. The focus of the
farmers had to move away from the production of ostrich feathers and they
had to return to the production of proven agricultural crops. There had to be
some new thinking on how to make the production of these crops efficiently
and economically more viable. New products were tried and tested and with
the return of the ostrich as a marketable commodity the farmers concentrated
on the processing of the whole ostrich and not just the feathers.
|
216 |
South Africa’s home policy and its foreign relations : a study of transitions since 1990Whytock, Ian Alexander 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is a study of South African transitions. A transition, within the
context of South African contemporary history, usually refers to the period in
the early 1990s when South Africa underwent a negotiated transition from
racial minority rule to a full democracy in 1994. This thesis takes a liberal
understanding of South Africa’s transition timeline and is not confined just to
South Africa’s political transition, but also examines transitions within
transitions. This will be done through three studies beginning with a survey of
the global political transitions that took place against the backdrop of South
Africa’s domestic political transition in the early 1990s. Secondly, we will look
at the role that national historical identity plays in diplomacy and international
relations and, more specifically, at the cultivation of a new historic identity in
South Africa’s international relations. Lastly, we will examine the policy
transitions that came in the “new” South Africa through a case study of the
nationalization debate. All three of these focuses will be studied through the
lens of South Africa’s foreign relations with China and the United States which
provides a unique vantage point for viewing the complexities. The goal of this
thesis is to develop a broader understanding of transitions in South Africa and
the role that the United States and China played in them. As this theme is
interrogated, some of the continuities and discontinuities will be exposed
between the “old” and “new” South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis bestudeer Suid-Afrikaanse transisies. 'n Transisie, binne die
konteks van kontemporêre Suid-Afrikaanse geskiedenis, verwys gewoonlik na
die tydperk van die vroeë 1990's toe Suid-Afrika 'n bemiddelde oorgang
ondergaan het vanaf radikale minderheidsbewind na 'n volledige demokrasie
in 1994. Hierdie tesis neem 'n liberale benadering tot die tydperk waarbinne
hier periode beskou word en is nie beperk tot slegs Suid-Afrika se politieke
transisie nie, maar ondersoek ook transisies binne-in transisies. Dit sal
gedoen word deur drie ondersoeke, wat begin met 'n oorsig van die
wêreldwye politieke transisies wat op daardie stadium plaasgevind het teen
die agtergrond van Suid-Afrika se binnelandse politieke transisie van die
1990's. Tweedens sal ons kyk na die rol wat nasionale historiese identiteit
speel in diplomatiese en internasionale verhoudinge en, meer spesifiek, die
kultivering van 'n nuwe nasionale historiese identiteit in Suid-Afrika se
internasionale verhoudinge. Laastens beskou ons die beleidstransisies wat
ingekom het in die "nuwe" Suid-Afrika. Dit word gedoen deur 'n gevallestudie
van Suid-Afrika se debat oor nasionalisering. Al drie hierdie fokusse sal
beskou word deur die lens van Suid-Afrika se verhoudinge met Sjina en die
Verenigde State. Hierdie verhoudinge verskaf 'n unieke oogpunt waar
rondom die kompleksiteite van hierdie debat beskou kan word. Die doel van
hierdie tesis is om 'n breër verstandhouding te skep waarin Suid-Afrika se
transisies beskou kan word. Soos hierdie tema ondersoek word, word van die
kontinuïteite en diskontinuïteite van die "ou" en "nuwe" Suid-Afrika ontbloot.
|
217 |
n Mediabestuursondersoek na die samestelling en vergelykbaarheid van die Suid-Afrikaanse argitektuurtydskrifte, South African architect en Architect and builderLe Roux, Frieda E 03 1900 (has links)
Thesis(MPhil)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: At the end of the previous century the magazine market has established itself as 'n
highly specialised field with publications focussing on increasingly smaller and
specialised niche groups. The South African market is a good reflection of this with a
wide variety of magazines available, each with its own unique readers.
However it appears as if architectural reporting fills a very small part of this market.
Taking a look at the important role architecture - the built environment - plays in
daily life, the question occurs why such an integral part of the human experience and
field of reference is getting so little coverage.
Across the world the history of architectural reporting goes back for more than a
century and, especially in the Developed World it seems to be going from strength to
strength.
Research into architectural reporting in South Africa shows that the tradition also
goes back for nearly one hundred years. Still it has never featured very highly on the
content pages of magazines and newspapers. In a country faced with the kind of
building and development problems such as those in South Africa, one would expect
architecture to be discussed more openly and often.
At this stage South Africa has only two magazines which exclusively focuses on
architecture. These magazines are not to be found in stores, however. Do they have
a responsibility in informing the general public regarding matters surrounding
architecture?
This study looks at the mentioned magazines and why they operate like they do. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tydskrifmark het die vorige eeu afgesluit as 'n hoogs gespesialiseerde veld met
publikasies wat op al hoe kleiner en meer gespesialiseerde nisgroepe fokus. Ook in
Suid-Afrika is daar 'n wye verskeidenheid tydskrifte beskikbaar, elkeen met 'n unieke
leserssamestelli ng.
Tog blyk dit dat argitektuurverslaggewing 'n baie klein deel van hierdie mark
uitmaak. Kyk 'n mens kyk die belangrike rol wat argitektuur - die beboude omgewing
- in die daaglikse lewe speel, ontstaan die vraag waarom so 'n integrale deel van die
mens se ervarings- en verwysingsveld so min aandag kry.
Die geskiedenis van argitetkuurverslaggewing wereldwyd is al meer as 'n honderd
jaar oud en in sommige oorsese - meesal ontwikkelde -Iande Iyk asof dit gedy.
'n Ondersoek na argitektuurverslaggewing in Suid-Afrika toon dat dit ook hier al byna
honderd jaar beoefen word, maar dit het nog nooit enige hoe profiel in die
inhoudsopgawes van tydskrifte ingeneem nie. Ook in koerante word dit seide indien
ooit bespreek. Veral in 'n land 5005 Suid-Afrika, waar daar groot bouvraagstukke is
wat opgelos moet word, sou 'n mens kon verwag dat argitektuur meer prominent
bespreek sou word.
Daar is op hierdie stadium slegs twee Suid-Afrikaanse tydskrifte wat eksklusief op
argitektuur fokus. Tog is hierdie tydskrifte nie op die winkelrakke beskikbaar nie. Het
hierdie tydskrifte 'n verantwoordelikheid teenoor die algemene publiek, om hulle
meer bewus en ingelig te maak rondom kwessies betreffende argitektuur?
Hierdie studie stel ondersoek in na die genoemde tydskrifte en waarom hulle bestuur
word 5005 wat wei die geval is.
|
218 |
The role of the state in the establishment of a culture of learning and teaching in South Africa (1910-2004)Baloyi, Colonel Rex 31 December 2004 (has links)
Formal state-controlled education has been a central element for social development in South Africa since the formation of the Union of South Africa in 1910. The establishment and promotion of a culture of learning and teaching is regarded as a pre-condition for high educational standards. This thesis is a study of the role of the state in the establishment of a culture of learning and teaching in South Africa from 1910 to 2004.
To understand the role that the state played in promoting, or inhibiting, a culture of learning and teaching, a historical review was taken of the state's role in formal schooling in the period of the Union (1910-1947), the era of apartheid (1948-1989), the transitional period (1990-1994) and in the era of the democratic South Africa. As an ideal, the state has a responsibility to ensure the establishment of a culture of learning and teaching. The historical review revealed, however, that the state used its policies to promote political rather than educational ideologies - and in the process, there was a complete breakdown in a culture of learning and teaching.
The establishment and promotion of a culture of learning and teaching towards the maintenance of high academic standards in South African state schools was the motivating force behind this study. Therefore, this study concludes with guidelines and recommendations grounded in the historical review that will hopefully promote a culture of learning and teaching in South African schools in future. / Educational Studies / D.Ed. (History of Education)
|
219 |
‘n Ondersoek na die uitbeelding van Khoisan-karakters deur wit Afrikaanse prosateurs: 1994-2014December, Peter January 2017 (has links)
This dissertation offers a literary-thematic investigation based on a postcolonial approach to the representation of the Khoisan and their descendants. I restricted my scope to selected Afrikaans novels at the centre of critical attention between between 1994 and 2014. Earlier novels in this period under discussion are Dolf van Niekerk’s Koms van die hyreën (1994), Willem Kotze’s Tsats van die Kalahari (1994), Die spoorsnyer (1994), Olifantjagters (1997) and Gif (2001) by Piet van Rooyen, plus Karel Schoeman’s Verkenning (1996). Later texts in the focus are Duiwelskloof (1998) and Bidsprinkaan (2005) by André P. Brink, Dalene Matthee’s Pieternella van die Kaap (2000), Eben Venter’s Santa Gamka (2009) and most recently, the Hertzog prize winner of 2015, Buys by Willem Anker (2014). Themes central to South African literature will form the focus of the research, namely intercultural interaction between the first inhabitants of South Africa and missionaries, the question of land ownership, the language motif, and the role of religion (indigenous versus Western belief systems). Attention will also be on more specific issues such as the nature of the relationship between the Khoisan and the colonisers, the characterization of the Khoisan by the selected white authors, as well as other contemporary debates. The secondary objective of the study is to review the historical presence of the Khoisan and their descendants as reflected through the fictional lense of these authors writing over the last two decades, since democratization of the regime in 1994. My focus is particularly on the substantial cultural contribution of the Khoi and the San, as reflected through their representation in fictional works. The question will be posed whether the portrayal of Khoisan characters in novels after 1994 is different from the portrayal in fiction before 1994? My hypothesis is that in the fictional representation one finds a move towards restoration of their human dignity, yet the fact remains that all the authors are white. A different study of fictional works by coloured writers (whose numbers as Afrikaans authors grew substantially after 1994), investigating their representation of the descendants of the Khoi and the San, would in all probability yield radically different results, as the white authors imagine the characters and their consciousness from outside the community and the racial group, whereas the coloured writers belong to the community and the group that they portray.
|
220 |
The Cathcart Tree, Twelfth Pass, Waterkloof. Adelaide district, CPJanuary 1900 (has links)
Original caption "ILN Vol. 72 p, 509: 1878. (Melton Prior) Said to be the largest tree in the Waterkloof. In the Kaffir War, after some heavy fighting, Sir G. Cathcart had his name and the date carved on the tree. It lived until about 1875 when it began to die. It was about 150 ft. high and 29 ft. in circumference (i.e. 45.6 m high and 8.8 m round)."
|
Page generated in 0.0637 seconds