• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Ontwikkeling van wiskundige konsepte by die kleuter in speelgroepe

Fourie, Maria Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie navorsing is, om te bepaal of gesyferdheid by kleuters binne `n speelgroepsituasie ontwikkel kan word deur middel van `n program wat wiskundige konsepte aan kleuters oordra. Ten einde hierdie doel te bereik is `n wiskunde program waarin verskillende hulpmiddels gebruik word, vir die kleuters aangebied. Die wiskunde program wat gebruik is, is saamgestel aan die hand van Charner, Murphy en Clark (2007) se “The Giant Encyclopedia of Math Activities for Children 3 to 6”. Die aktiwiteite wat tydens die voortoets en natoets gebruik is, is uit verskillende bronne op die internet verkry. Die aktiwiteite is uit gemelde bronne geneem en aangepas om by kleuters se ontwikkelingsvermoë te pas. Aan die einde van die wiskunde program kon daar `n verbetering in al die leerders se wiskunde vaardighede waargeneem word. Die resultate van die studie dui dus daarop dat kleuters se begrip en vaardigheid met wiskundige konsepte op `n vroeë ouderdom in `n speelgroep ontwikkel kan word. / The aim of this study was to determine whether numeracy can be developed among preschoolers in `n playgroup situation by means of a numeracy programme which introduces them to mathematical concepts. To achieve this aim a numeracy programme was used to introduce the mathematical concepts. The numeracy programme that was used is a programme compiled from “The Giant Encyclopedia of Math Activities for Children 3 to 6” by Charner, Murphy and Clark (2007). The activities which were used during the pre-test and post-test were taken from different sources on the internet. The activities taken from these different sources were adapted to the appropriate developmental phase of the preschoolers. At the end of the programme the post-test indicated an improvement in the mathematical competence of all the learners. The results of the study prove that preschoolers in a playgroup can improve their numeracy skills in the early years. / Teacher Education / M. Ed. (Didaktiek)
2

Page generated in 0.068 seconds