• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Levitikus 18 en 20 in die homoseksualiteitsdebat : 'n hermeneutiese perspektief (Afrikaans)

Swart, Jacobus Abraham 25 August 2008 (has links)
AFRIKAANSAan die begin van die 21e eeu vorm homoseksualiteit wêreldwyd een van die mees aktuele en uitdagende vraagstukke. Gelowiges en kerke worstel met kwessies soos homoseksuele huwelike, homoseksuele ampsdraers en of die praktisering van ’n homoseksuele oriëntasie aanvaarbaar is. Die doel van hierdie navorsing is om die problematiek en aktualiteit rondom homoseksualiteit aan te toon. Die belangrikste historiese asook natuur- en geesteswetenskaplike insigte oor homoseksualiteit word ook belig. Ten diepste handel die debat oor homoseksualiteit oor die vraag: Hoe moet ’n mens die Bybel interpreteer? Die bepaalde hermeneutiese sleutel wat ’n eksegeet gebruik om tekste soos dié in Levitikus te ontsluit, bepaal sy of haar verstaan van hierdie tekste. ’n Eksegetiese en hermeneutiese analise van hierdie tekste dui daarop dat beide Levitikus 18:22 en Levitikus 20:13 nie in die hedendaagse teologiese debatte oor homoseksualiteit eenvoudig direk eweredig aangewend kan word om die seksuele oriëntasie van homoseksualiteit op hierdie Bybelse gronde af te wys nie. ENGLISH Worldwide homosexuality currently forms one of the most challenging and contentious issues. Churches are struggling with questions about homosexual marriage, the ordination of homosexual clergy and office-bearers as well as the acceptability of acting on a homosexual orientation. The aim of this research is to shed light on the different problem areas that surrounds homosexuality and show why it is so topical. The most important insights about homosexuality from history as well as modern science, are also discussed. The homosexuality debate centres around the question: How should one interpret the Bible? This study confirms that the hermeneutical key an exegete uses to unlock texts like those in Leviticus determines his or her understanding of these texts. The exegetical and hermeneutical analysis of these texts makes it clear that neither Leviticus 18:22 nor Leviticus 20:13 can simply be applied directly in the current theological debate. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2008. / Biblical and Religious Studies / unrestricted

Page generated in 0.0314 seconds