Spelling suggestions: "subject:"interleaved adolescents"" "subject:"bereavement adolescents""
1 |
Who will I be now? : the lived experience of adolescent sibling bereavement within the school contextSchroeder, Lesley Ann 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This study explores the needs of sibling-bereaved adolescents in high schools in the Western Cape, South
Africa. A grounded theory approach was used to examine unexpected sibling bereavement with specific
focus on participant perceptions and experiences regarding support provided by their high school.
Interviews and focus groups were conducted with siblings who were in high school when their brother or
sister died suddenly. An argument is developed for why high schools need insight into effective ways of
supporting sibling-bereaved adolescents as they attempt to fit in and function at school.
As this study was conducted in a multi-language environment, attention is given to the differing abilities of
adolescents to articulate their bereavement experience. The effectiveness of focus groups with this
population and the importance of providing psycho-education support during the interviewing process are
emphasised. The scarcity of studies on adolescent bereavement in South Africa can be attributed to a
combination of the emotional painfulness of the subject for adolescents and gatekeeping by school
personnel and parents. Understandably, concerns about disclosure and fresh trauma/grief triggering may
be given precedence over research.
Themes grounded in the data uncovered a psychosocial journey involving disruption, transition and
changed self. Bereaved siblings felt singled out as different from their peers when they return to school.
Hence discreet acknowledgement and disclosure of the death is important to them. A key finding is that
accomplishment plays a significant role in boosting the flagging morale of bereaved adolescents.
Accomplishment aids their inviduation and stimulates them to regain interest in their own life goals. While
individual teachers and other school personnel were considered helpful, there was an absence of a
structured plan of support for bereaved adolescents in the schools examined. Attachment theory
foregrounded an explanation of why the loss of a sibling during adolescence can have a lasting influence
on the future of those left behind. Most adolescents in the study evidenced a desire for an on-going
connection with their sibling who died while they simultaneously took on new roles to try and fill the void
created by their death. Findings from this study are intended to provide richer insight into the complexity of
adolescent sibling bereavement and may also serve to inform educational and health care interventions for
bereaved learners in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie verken die behoeftes van adolessente in hoërskole in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, ná die
verlies van ’n broer of suster. ’n Gegronde-teorie-benadering is gebruik om ondersoek in te stel na
adolessente wat onverwags ’n broer of suster verloor het, met bepaalde klem op deelnemers se opvattings
oor, en ervarings van, die steun wat hulle van hul onderskeie hoërskole ontvang het. Onderhoude en
fokusgroepe is dus gehou met adolessente wat op hoërskool was toe hul broer of suster skielik gesterf het.
Die studie beredeneer waarom hoërskole insig moet hê in die doeltreffende ondersteuning van
adolessente wat ’n broer of suster aan die dood moes afstaan, namate hulle weer op skool probeer inpas
en funksioneer.
Aangesien hierdie studie in ’n meertalige omgewing uitgevoer is, word adolessente se wisselende
vermoëns om hul ervaring van verlies te verwoord, in ag geneem. Die doeltreffendheid van fokusgroepe
met hierdie populasie, sowel as die belang van psigo-opvoedkundige steun gedurende die
onderhoudproses, word beklemtoon. Die seldsaamheid van Suid-Afrikaanse studies oor adolessente wat
broers of susters verloor, kan toegeskryf word aan ’n kombinasie van die emosionele pyn wat die
onderwerp by adolessente oproep, en skoolpersoneel en ouers wat adolessente teen sodanige navorsing
beskerm. Uiteraard is dit te verstane dat kommer oor openbaarmaking en die vars trauma/hartseer wat dit
kan ontlok, dikwels voorrang kry bo navorsing.
Die temas wat in die data vasgelê was, bring ’n psigososiale reis van ontwrigting, oorgang en verandering
van die self aan die lig. Adolessente wat broers of susters aan die dood moes afstaan, het met hul
terugkeer skool toe uitgesonder en anders as hul portuur gevoel. Dus is oordeelkundige erkenning en
openbaarmaking van die sterfgeval vir hulle belangrik. Een van die belangrikste bevindinge is dat prestasie
’n beduidende rol speel om die verswakte moreel van sodanige adolessente ’n hupstoot te gee. Prestasie
help met hulle individuasie, en stimuleer hulle om opnuut in hul eie lewensdoelwitte belang te stel. Hoewel
individuele onderwysers en ander skoolpersoneel as tegemoetkomend beskou is, was daar geen
gestruktureerde ondersteuningsplan vir die adolessente in die betrokke skole nie. Die gehegtheidsteorie
doen ’n verklaring aan die hand van waarom die verlies van ’n broer of suster gedurende adolessensie ’n
blywende invloed kan hê op die toekoms van die kinders wat agterbly. Die meeste adolessente in die
studie het ’n begeerte getoon na ’n voortgesette band met hul oorlede broer of suster, terwyl hu lle
terselfdertyd nuwe rolle aanvaar het om die leemte van die oorledene te probeer vul. Bevindinge uit hierdie
studie is bedoel om dieper insig te bied in die kompleksiteit van adolessente wat broers of susters verloor,
en kan ook opvoedkundige en gesondheidsorgintervensies vir sodanige leerders in Suid-Afrika rig.
|
2 |
Addressing the psycho-spiritual bereavement needs of HIV and AIDS orphans and other vulnerable adolescents : a narrative pastoral care approachRichter, Amanda 04 October 2011 (has links)
ENGLISH: This study looks at the bereavement of adolescents left orphaned by and vulnerable to the HIV and Aids crisis that is crippling the continent of Africa. Their bereavement and the psycho-spiritual issues relating to this bereavement are examined by means of postfoundationalism as an approach to practical theology along with the narrative approach to research and therapy. This is done by integrating these approaches with the art of storytelling within the unique African context. By listening to the stories of ten adolescents under the care of PEN, a Non Governmental Organisation (NGO), this research gives them the opportunity to express their own unique stories of bereavement. Stories that would otherwise have been silenced by the wave of bereavement in the wake of countless deaths worldwide due to the HIV and Aids infection. It looks holistically at the multiple losses these adolescents have suffered and consequently how this has affected them not only physically, but also especially emotionally and spiritually. In light of the above, this research attempts to show how these adolescents are in the process of – by means of storytelling – reformulating the story of their lives and the lives of those they care about in the true spirit of Ubuntu to find hope anew in the proverbial pot of gold at the end of the rainbow. AFRIKAANS: Hierdie studie fokus op die verlies wat tieners ervaar wat wees gelaat is deur die MIV en Vigs pandemie wat besig is om die vasteland van Afrika te verlam. Hulle rousmart en die gepaardgaande psigies-spirituele aangeleenthede word ondersoek deur middel van die postfondamentele benadering tot praktiese teologie in samehang met die narratiewe benadering tot navorsing en terapie. Dit word gedoen deur die integrasie van hierdie benaderings met die vertelkuns binne die unieke Afrika konteks. Deur te luister na die stories van tien tieners onder die sorg van PEN, ‘n Nie- Regeringsorganisasie (NRO), gun hierdie navorsing hulle die geleentheid om hul eie unieke stories van smart te vertel. Stories wat andersins verlore sou gegaan het in die golf van verlies wat volg op die ontelbare getal sterftes wêreldwyd as gevolg van MIV en Vigs besetting. Daar word holisties gekyk na die veelvoudige verliese wat hierdie tieners beleef het en gevolglik hoe dit hulle nie net fisies nie, maar ook emosioneel en geestelik beïnvloed. Asook hoe hulle in staat is om – deur die gebruikmaking van stories – hul lewensstorie te hervertel asook die lewens van diegene naby aan hulle, in die ware gees van Ubuntu, om nuwe hoop in die spreekwoordelike pot goud aan die einde van die reënboog te vind. SEPEDI: Dinyakišišo tše di lebelela go hlokofalelwa ga bana ba mahlalagading bao ba tlogetšwego e le ditšhiwana le go ba kotsing ya mathata a HIV le Aids yeo e golofatšago khonthinente ya Afrika. Go hlokofalelwa le ditaba tša bona tša monagano le tša semoya tše di amanago le go hlokofalelwa mo di hlahlobja ka go šomiša post-foundationalism bjalo ka mokgwa wa Tiragatšo ya Thutabodumedi gammogo le mokgwakanegelo wa dinyakišišo le kalafo. Se se dirwa ka go kopanya mekgwa ye ka bokgabo bja go anega kanegelo ka tikologong ya Seafrika ye e swanago e nnoši. Ka go theeletša dikanegelo tša bana ba mahlalagading ba lesome bao ba lego ka fase ga tlhokomelo ya PEN, Mokgatlo wo e Sego wa Semmušo (NGO), dinyakišišo tše di ba fa sebaka sa go anega dikanegelo tša bona tša go hlokofalelwa tše di swanago di nnoši. Dikanegelo tše di ka bego di ile tša homotšwa ke leuba la go hlokofalelwa ka lebaka la mahu a mantši lefaseng ka bophara ka lebaka la bolwetši bja HIV le Aids. Di lebelela ka botlalo go hlokofala ga batho ba bantši mo go dirilego gore bana ba ba mahlalagading ba be le mathata le ka moo se se ba amilego e sego fela mmeleng, eupša maikutlong le meboyeng ya bona. Ka lebaka le, dinyakišišo tše di leka go bontšha ka moo bana ba ba mahlalagading ba lego gare ka tshepedišo ya – ka go šomiša go anega dikanegelo – go beakanya lefsa kanegelo ya maphelo a bona le maphelo a bao ba kgathalago ka bona ka moya wa mmakgonthe wa Botho (Ubuntu) go hwetša kholofelo ye mpsha ka pitšeng ya gauta ye e lego mafelelong a molalatladi ye go bolelwago ka yona ka se. / AFRIKAANS: Hierdie studie fokus op die verlies wat tieners ervaar wat wees gelaat is deur die MIV en Vigs pandemie wat besig is om die vasteland van Afrika te verlam. Hulle rousmart en die gepaardgaande psigies-spirituele aangeleenthede word ondersoek deur middel van die postfondamentele benadering tot praktiese teologie in samehang met die narratiewe benadering tot navorsing en terapie. Dit word gedoen deur die integrasie van hierdie benaderings met die vertelkuns binne die unieke Afrika konteks. Deur te luister na die stories van tien tieners onder die sorg van PEN, ‘n Nie- Regeringsorganisasie (NRO), gun hierdie navorsing hulle die geleentheid om hul eie unieke stories van smart te vertel. Stories wat andersins verlore sou gegaan het in die golf van verlies wat volg op die ontelbare getal sterftes wêreldwyd as gevolg van MIV en Vigs besetting. Daar word holisties gekyk na die veelvoudige verliese wat hierdie tieners beleef het en gevolglik hoe dit hulle nie net fisies nie, maar ook emosioneel en geestelik beïnvloed. Asook hoe hulle in staat is om – deur die gebruikmaking van stories – hul lewensstorie te hervertel asook die lewens van diegene naby aan hulle, in die ware gees van Ubuntu, om nuwe hoop in die spreekwoordelike pot goud aan die einde van die reënboog te vind. SEPEDI: Dinyakišišo tše di lebelela go hlokofalelwa ga bana ba mahlalagading bao ba tlogetšwego e le ditšhiwana le go ba kotsing ya mathata a HIV le Aids yeo e golofatšago khonthinente ya Afrika. Go hlokofalelwa le ditaba tša bona tša monagano le tša semoya tše di amanago le go hlokofalelwa mo di hlahlobja ka go šomiša post-foundationalism bjalo ka mokgwa wa Tiragatšo ya Thutabodumedi gammogo le mokgwakanegelo wa dinyakišišo le kalafo. Se se dirwa ka go kopanya mekgwa ye ka bokgabo bja go anega kanegelo ka tikologong ya Seafrika ye e swanago e nnoši. Ka go theeletša dikanegelo tša bana ba mahlalagading ba lesome bao ba lego ka fase ga tlhokomelo ya PEN, Mokgatlo wo e Sego wa Semmušo (NGO), dinyakišišo tše di ba fa sebaka sa go anega dikanegelo tša bona tša go hlokofalelwa tše di swanago di nnoši. Dikanegelo tše di ka bego di ile tša homotšwa ke leuba la go hlokofalelwa ka lebaka la mahu a mantši lefaseng ka bophara ka lebaka la bolwetši bja HIV le Aids. Di lebelela ka botlalo go hlokofala ga batho ba bantši mo go dirilego gore bana ba ba mahlalagading ba be le mathata le ka moo se se ba amilego e sego fela mmeleng, eupša maikutlong le meboyeng ya bona. Ka lebaka le, dinyakišišo tše di leka go bontšha ka moo bana ba ba mahlalagading ba lego gare ka tshepedišo ya – ka go šomiša go anega dikanegelo – go beakanya lefsa kanegelo ya maphelo a bona le maphelo a bao ba kgathalago ka bona ka moya wa mmakgonthe wa Botho (Ubuntu) go hwetša kholofelo ye mpsha ka pitšeng ya gauta ye e lego mafelelong a molalatladi ye go bolelwago ka yona ka se. / SEPEDI: Dinyakišišo tše di lebelela go hlokofalelwa ga bana ba mahlalagading bao ba tlogetšwego e le ditšhiwana le go ba kotsing ya mathata a HIV le Aids yeo e golofatšago khonthinente ya Afrika. Go hlokofalelwa le ditaba tša bona tša monagano le tša semoya tše di amanago le go hlokofalelwa mo di hlahlobja ka go šomiša post-foundationalism bjalo ka mokgwa wa Tiragatšo ya Thutabodumedi gammogo le mokgwakanegelo wa dinyakišišo le kalafo. Se se dirwa ka go kopanya mekgwa ye ka bokgabo bja go anega kanegelo ka tikologong ya Seafrika ye e swanago e nnoši. Ka go theeletša dikanegelo tša bana ba mahlalagading ba lesome bao ba lego ka fase ga tlhokomelo ya PEN, Mokgatlo wo e Sego wa Semmušo (NGO), dinyakišišo tše di ba fa sebaka sa go anega dikanegelo tša bona tša go hlokofalelwa tše di swanago di nnoši. Dikanegelo tše di ka bego di ile tša homotšwa ke leuba la go hlokofalelwa ka lebaka la mahu a mantši lefaseng ka bophara ka lebaka la bolwetši bja HIV le Aids. Di lebelela ka botlalo go hlokofala ga batho ba bantši mo go dirilego gore bana ba ba mahlalagading ba be le mathata le ka moo se se ba amilego e sego fela mmeleng, eupša maikutlong le meboyeng ya bona. Ka lebaka le, dinyakišišo tše di leka go bontšha ka moo bana ba ba mahlalagading ba lego gare ka tshepedišo ya – ka go šomiša go anega dikanegelo – go beakanya lefsa kanegelo ya maphelo a bona le maphelo a bao ba kgathalago ka bona ka moya wa mmakgonthe wa Botho (Ubuntu) go hwetša kholofelo ye mpsha ka pitšeng ya gauta ye e lego mafelelong a molalatladi ye go bolelwago ka yona ka se. / Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2010. / Practical Theology / unrestricted
|
Page generated in 0.0943 seconds