• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 5
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Air-cooled condenser steam flow distribution and related dephlegmator design considerations

Owen, Michael Trevor Foxwell 12 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The steam-side side operation of a practical air-cooled steam condenser is investigated using a combination of CFD, numerical, analytical and experimental methods. Particular attention is directed towards the vapor flow distribution in the primary condensers and dephlegmator performance. Analysis of the vapor flow in the distributing manifold, connecting the steam turbine exhaust to the air-cooled heat exchangers, highlights the importance of careful design of the guide vanes in the manifold bends and junctions. Improved guide vane design and configuration can reduce the steam-side pressure drop over the manifold and improve the vapor flow distribution, which may be beneficial to condenser operation. The vapor flow in the primary condensers is shown to exhibit a non-uniform distribution amongst the heat exchanger tubes. The vapor flow distribution is strongly linked to the distribution of tube inlet loss coefficients through the heat exchanger bundles. The non-uniform flow distribution places an additional demand on dephlegmator performance, over and above the demands of row effects in the case of multi-row primary condenser bundles. Row effects are shown to account for as much as 70 % of available dephlegmator capacity in this case. Simultaneously, inlet loss coefficient distributions can account for up to 30 % of dephlegmator capacity. In some situations then, the dephlegmator is fully utilized under ideal operating conditions and there is no margin of safety to cope with non-ideal operation of the primary condensers. The upstream regions of the primary condensers are therefore exposed to a high risk of undesirable noncondensable gas accumulation. Reduced dephlegmator capacity due to insufficient ejector performance may further compound this problem. Single-row primary condenser bundles eliminate row effects and thereby significantly reduce the demands on dephlegmator performance. The use of such bundles in the dephlegmator would also measurably reduce ejector loading. In light of the findings of this study, it is recommended that single-row bundles be considered as the primary option for future air-cooled condenser applications. A hybrid (dry/wet) dephlegmator concept is analysed and shown to be able to provide measurably enhanced dephlegmator performance when operating in wet mode, while consuming only a small amount of water. The enhanced dephlegmator cooling translates to an increase in total air-cooled condenser capacity of up to 30 % at high ambient temperatures in this case. The benefit of this enhanced cooling capacity to steam turbine output may be significant. The hybrid dephlegmator concept therefore offers a simple, cost-effective and sustainable solution to the issue of reduced air-cooled condenser performance during hot periods. Careful design of the first and second stage bundle configurations in the hybrid dephlegmator is necessary to avoid flooding in the first stage during wet operation of the second. Furthermore, the slightly poorer dry-operation performance of the hybrid dephlegmator results in increased risk of non-condensable gas accumulation in multi-row primary condensers. Again, single-row primary condenser bundles would lay rest to such concerns. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bedryf aan die stoom-kant van ʼn praktiese lugverkoelde-stoomkondensor word ondersoek met behulp van 'n kombinasie van berekeningsvloeimeganika, numeriese, analitiese en eksperimentele metodes. ʼn Spesifieke fokus word geplaas op die dampvloeiverspreiding in die primêre kondensors asook die deflegmatorwerksverrigting. Ontleding van die damp vloei in die verdeelspruitstuk, wat die uitlaat van die stoomturbine aan die lugverkoelde-stoomkondensor koppel, beklemtoon die belangrikheid van noukeurige ontwerp van die leilemme in die spruitstukdraaie en aansluitings. Verbeterde leilemontwerp en opstelling kan die drukval aan die stoom-kant van die draaie en aansluitings verminder en die dampvloeiverspreiding verbeter. Dit kan gevolglik lei tot verbeterde werksverrigting van die kondensor. Die studie toon dat ʼn nie-eenvormige dampvloeiverspreiding in die warmteruilerbuise van die primêre kondensors bestaan. Die verspreiding van buisinlaat-verlieskoëffisiënte deur die bundels van die warmteruiler is sterk afhanklik van die voorgenome dampvloeiverspreiding. Die nie-eenvormige vloeiverspreiding veroorsaak 'n groter aanvraag na deflegmator-werksverrigting, bo-en-behalwe nog vereistes van ry-effekte in die geval waar multi-ry-bundels vir primêre kondensors gebruik word. Ry-effekte is verantwoordelik vir so veel as 70 % van die beskikbare deflegmator kapasiteit. Terselfdertyd kan die verspreiding van inlaat-verlieskoëffisiënte verantwoordelik wees vir tot 30 % van die deflegmator kapasiteit. In sommige gevalle is die deflegmator dus ten volle aangewend onder ideale bedryfstoestande, en bestaan daar geen band van veiligheid om nie-ideale werksverrigting van die primêre kondensor te hanteer nie. Sekere dele van die stroom-op primêre kondensors word dus blootgestel aan 'n hoë risiko vir die opbou van ongewenste nie-kondenseerbare gasse. Verder kan ‘n vermindering in deflegmator kapasiteit, weens onvoldoende werksverrigting van die vakuumpompe, dié probleem vererger. Enkel-ry-bundels vir primêre kondensors vermy ry-effekte en lei sodoende tot ʼn aansienlike vermindering in die aanvraag na deflegmator-werksverrigting. Die gebruik van sulke bundels in die deflegmator sou die vakuumpomplas ook meetbaar verminder. Uit die bevindinge van hierdie studie word dit aanbeveel dat enkel-ry bundels beskou word as die primêre opsie vir toekomstige lugverkoelde-kondensor aansoeke. ’n Konsep vir ’n hibriede-deflegmator (droog/nat) word ontleed. Die studie toon dat, deur hierdie konsep in die nat-modus te gebruik, ’n meetbare verbetering in deflegmator-werksverrigting gesien kan word, ten koste van net ʼn klein hoeveelheid waterverbruik. Die verbetering in verkoelingsvermoë van die deflegmator beteken ʼn toename van tot 30 % in die totale verkoelingsvermoë van die lugverkoelde-kondensor gedurende periodes wanneer hoë omgewingstemperature heersend is. Die voordeel van hierdie verbeterde verkoelingsvermoë op die werksuitset van die stoomturbine kan beduidend wees. Die konsep vir ’n hibriede-deflegmator bied dus 'n eenvoudige, koste-effektiewe en volhoubare oplossing vir warm atmosferiese periodes, wanneer die lugverkoelde-kondensor se verkoelingsvermoë afneem. Noukeurige ontwerp van die eerste en tweede fase bundelkonfigurasies in die hibriede-deflegmator is nodig om oorstroming in die eerste fase, tydens nat werking van die tweede fase, te verhoed. Verder veroorsaak die effens swakker werksverrigting, gedurende die bedryf van die hibriede-deflegmator in die droog-modus, ʼn verhoogde risiko vir die opbou van nie-kondenseerbare gasse in multi-ry primêre kondensors. Weereens sal enkel-ry-bundels in primêre kondensors hierdie probleem oplos.
2

Numerical performance evaluation of a delugeable flat bare tube air-cooled steam condenser bundle

Angula, Ester 03 1900 (has links)
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: In this study, one and two-dimensional models are developed for the evaluation of the thermal performance of a delugeable flat tube bundle to be incorporated in the second stage of an induced draft hybrid (dry/wet) dephlegmator (HDWD) of a direct air-cooled steam condenser (ACSC). Both models are presented by a set of differential equations. The one-dimensional model is analysed analytically by using three methods of analysis which are: Poppe, Merkel, and heat and mass transfer analogy. The two-dimensional model is analysed numerically by means of heat and mass transfer analogy method of analysis whereby, the governing differential equations are discretised into algebraic equations using linear upwind differencing scheme. The two-dimensional model’s accuracy is verified through a comparison of the two dimensional solutions to one dimensional solutions. Satisfactory correlation between the one and two-dimensional results is reached. However, there is a slight discrepancy in the solutions, which is mainly due to the assumptions made in one-dimensional model. The effect of tube height, tube pitch, tube width, deluge water mass flow rate, frontal air velocity, steam, and air operating conditions on the heat transfer rate and air-side pressure drop for both wet and dry operating modes are investigated. The long tube height, large tube width, small tube pitch, and high frontal air velocity are found to increase the tube bundle’s performance. However, this performance is associated with a high airside pressure drop. The performance of the deluged flat tube bundle is found to be less sensitive to the changes in the deluge water mass flow rate and air operating conditions. Furthermore, the best configuration of a delugeable flat tube bundle is identified through a comparison to round tube bundle presented by Anderson (2014). The performance of the round tube bundle is found to be around 2 times, and 1.5 times of that of flat tube bundle, when both bundles operate as an evaporative and dry air-cooled condenser respectively. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is een en twee-dimensionele modelle ontwikkel vir die evaluering van die termiese prestasie van 'n benatbare plat buis bundel in die tweede stadium van 'n geïnduseerde ontwerp hibriede (droë / nat ) deflegmator van 'n direkte lugverkoelde stoom kondensator. Beide modelle is aangebied deur 'n stel van differensiaalvergelykings. Die een-dimensionele model is analities ontleed deur die gebruik van drie metodes van analise wat: Poppe, Merkel, en die hitte en massa-oordrag analogie. Die twee-dimensionele model is numeries ontleed deur middel van hitte en massa-oordrag analogie metode van analise waardeur , die regerende differensiaalvergelykings gediskretiseer in algebraïese vergelykings met behulp van lineêre windop differensievorming skema. Die tweedimensionele model se akkuraatheid is geverifieer deur 'n vergelyking van die twee dimensionele oplossings te een dimensionele oplossings. Bevredigende korrelasie tussen die een en twee-dimensionele resultate bereik word. Maar daar is 'n effense verskil in die oplossings, wat is hoofsaaklik te wyte aan die aannames wat gemaak in een-dimensional model. Die effek van buis hoogte, buis toonhoogte, buis breedte, vloed water massa-vloeitempo, frontale lug snelheid, stoom, en in die lug werktoestande op die hitte oordrag snelheid en lug - kant drukval vir beide nat en droë maatskappy modi word ondersoek. Die lang buis hoogte, groot buis breedte, klein buisie toonhoogte, en 'n hoë frontale lug snelheid gevind die buis bundel se prestasie te verhoog. Tog is hierdie prestasie wat verband hou met 'n hoë lug - kant drukval. Die prestasie van die oorstroom plat buis bundel gevind word minder sensitief vir die veranderinge in die vloed water massa-vloeitempo en lug werktoestande. Verder is die beste opset van 'n benatbare plat buis bundel geïdentifiseer deur 'n vergelyking met ronde buis bundel aangebied deur Anderson (2014). Die prestasie van die ronde buis bundel gevind word om 2 keer, en 1.5 keer van daardie plat buis bundel , wanneer beide bundels funksioneer as 'n damp en droë lugverkoelde kondensor onderskeidelik.
3

Řízení destilačního procesu v lihovaru / Process control of a distillery

Sejkora, Martin January 2021 (has links)
This master‘s thesis deals with the design of a control system for a distillation column. It deals with the issue of distillate production and acquaints the reader with the necessary knowledge that is necessary to understand the purpose of the work. The practical part of the work presents a specific distillation column, the means for its control and the method of implementation of the control system, then the visualization of the control system and the method of control. Part of the work is the evaluation of the results and benefits of the work.
4

Steam flow distribution in air-cooled condenser for power plant application

Honing, Werner 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng (Mechanical and Mechatronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Air-cooled steam condensers are used in arid regions where adequate cooling water is not available or very expensive. In this thesis the effect of steam-side and air-side effects on the condenser performance, steam distribution and critical dephlegmator length is investigated for air-cooled steam condensers as found in power plants. Solutions are found so that no backflow is present in the condenser. Both single and two-row condensers are investigated. The tube inlet loss coefficients have the largest impact on the critical dephlegmator tube length in both the single and two-row condensers. The critical dephlegmator tube lengths were determined for different dividing header inlet geometries and it was found that a step at the inlet to the dividing header resulted in the shortest tubes. Different ambient conditions were found to affect the inlet steam temperature, the steam flow distribution, heat rejection distribution and the critical dephlegmator length for the single and two-row condensers. There were differences in the steam mass flow distributions for the single and two-row condensers with opposite trends being present in parts of the condenser. The single-row condenser’s critical dephlegmator tube lengths were shorter than those of the two-row condenser for the same ambient conditions. Areas of potential backflow change with different ambient conditions and also differ between a single and two-row condenser. The two-row condenser always have an area of potential backflow for the first row at the first condenser fan unit. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Droë lug-verkoelde stoom kondensors word gebruik in droë gebiede waar genoegsame verkoelingswater nie beskikbaar is nie of baie duur is. In hierdie tesis word die effek van stoomkant en lugkant effekte op die vermoë van die kondensor, die stoomvloeiverdeling en kritiese deflegmator lengte ondersoek vir lug-verkoelde stoom kondensors soos gevind in kragstasies. Dit word opgelos sodat daar geen terugvloei in enige van die buise is nie. ʼn Enkel- en dubbelry kondensor word ondersoek. Die inlaatverlieskoëffisiënte van die buise het die grootste impak op die lengte van die kritiese deflegmator buise in beide die enkel- en dubbelry kondensors. Die kritiese deflegmator buis lengtes is bereken vir verskillende verdeelingspyp inlaat geometrië en dit is gevind dat ʼn trap by die inlaat van die verdeelingspyp die kortste buise lewer. Dit is gesien dat verskillende omgewingskondisies die inlaat stoom temperatuur, die stoomvloeiverdeling, die warmteoordrag verdeling en die kritiese lengte van die deflegmator buise vir die enkel- en dubbelry kondensor. Daar was verskille tussen die stoomvloeiverdelings vir die enkel- en dubbelry met teenoorgestelde neigings in dele van die kondensor. Die kritiese deflegmator buis lengte vir die enkelry kondensor was korter as die vir die dubbelry kondensor vir dieselfde omgewingskondisies. Die areas in die kondensor waar terugvloei moontlik kan plaasvind in die kondensor verander met ongewingskondisies en verskil vir die enkel- en dubbelry kondensers. Die dubbelry kondensor het altyd ʼn area van moontlike terugvloei vir die eerste buisry by die eerste kondensor waaiereenheid.
5

Evaluation of the performance characteristics of a hybrid (dry/wet) induced draft dephlegmator

Anderson, Neil Raymond 12 1900 (has links)
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: A novel induced draft hybrid (dry/wet) dephlegmator (HDWD) is introduced which can enhance the performance of dry air-cooled condenser systems and a model is developed to simulate its performance. The HDWD consists of two stages of cooling with the steam flow in series and the air flow in parallel through both stages. The first stage consists of downwardly inclined finned tube bundles, similar to conventional air-cooled condenser bundles, and the second stage comprises horizontal bare tube bundles of which the outer surface can selectively be operated dry or wet by spraying it with deluge water. A comparison of the HDWD with other existing and new concepts reveals the significant advantages that this technology has over other technologies. This thesis is a continuation of the work done by Heyns (2008), who introduced a forced draft HDWD and investigated its performance, and Owen (2013), who conducted a parametric investigation on the induced draft HDWD to improve the basic design proposed by Heyns (2008). In his thermo-flow model, Heyns (2008) conducted a thermal analysis assuming equal air flow through both stages and a constant vapor temperature inside the bundles, while Owen (2013) solved the thermal, steam-side pressure drop and draft equations. Both their models make use of empirical correlations by Gaddis & Gnielinski (1985), Zukauskas (1987), Mizushina et al. (1967) and Niitsu et al. (1967) for the performance characteristics. The current model solves the thermal, steam-side pressure drop and draft equations of the HDWD with better accuracy in the steam-side pressure drop calculation. The airside heat and mass transfer and loss coefficient correlations found in literature were found to deviate significantly from each other resulting in uncertainty regarding their suitability. Based on the recommendations by Owen (2013), a bare tube test bundle with 19 mm outer diameter tubes arranged with a triangular pitch of 38 mm is therefore designed, manufactured and tested to investigate the performance characteristics of the bundle experimentally under dry and wet operating conditions to evaluate the correlations from literature. The experimental data confirmed the applicability of the correlations of Gaddis & Gnielinski (1985) and Zukauskas (1987) to predict the dry HDWD performance, since they deviated by 7% and 5% respectively from the experimental data in die applicable range. The heat transfer during wet operation is slightly over estimated within 5% with the correlations of Mizushina et al. (1967) in the range of application. The air-side pressure drop during wet operation is underestimated by 29 to 39% by Niitsu et al. (1967) and the correlation obtained from the experimental results is therefore used in the current model. Using the current HDWD model indicates significant performance enhancement using tubes with a smaller diameter in the delugeable bundle compared to the larger tubes of Heyns (2008) and agrees very well with the model of Owen (2013). / AFRIKAANSE OPSOMMING: ‘n Hibriede geïnduseerde trek deflegmator is voorgestel wat die werksverrigting van huidige lugverkoelde kondenserstelsels kan verbeter en ‘n model is ontwikkel wat die werksverrigting simuleer. Die deflegmator bestaan uit twee stadiums van verkoeling met die stoomvloei in serie en die lugvloei in parallel deur beide stadia. Die eerste stadium bestaan uit skuins, afwaartse finbuisbundels, soortgelyk aan konvensionele lugverkoelde kondenser-finbuisbundels, en die tweede stadium bestaan uit horisontale kaalbuisbundels waarvan die buite-oppervlak selektief droog of nat bedryf kan word deur dit met verkoelingswater te benat. ‘n Vergelyking tussen die deflegmator en ander huidige en nuwe konsepte toon merkbare voordele wat die tegnologie bo die ander tegnologië het. Die tesis is ‘n voortsetting van die werk van Heyns (2008), wie ‘n hibriede geforseerde trek deflegmator voorgestel en die werksverrigting daarvan ondersoek het, en Owen (2013) wat ‘n parametriese studie op die hibriede geïnduseerde trek deflegmator gedoen het om die basiese ontwerp voorgestel deur Heyns (2008) te verbeter. In sy termovloei-model, het Heyns (2008) die termiese analise ondersoek met die aanname van gelyke hoeveelhede lugvloei deur beide stadia met ‘n konstante damp-temperatuur binne die bundels, terwyl Owen (2013) die termiese, stoomkant-drukval and trekvergelykings opgelos het. Beide hul modelle maak van die empiriese korrelasies van Gaddis & Gnielinski (1985), Zukauskas (1987), Mizushina et al. (1967) en Niitsu et al. (1967) gebruik vir die werkverrigtingskarakteristieke. Die huidige model los die termiese, die stoomkant-drukval asook die trekvergelykings van die deflegmator op met verbeterde akkuraatheid van die stoomkant-drukval berekeninge. Die lugkant warmte- en massaoordrag en verlieskoëffisiënt korrelasies wyk baie van mekaar af wat lei tot onsekerhede rakende hul toepasbaarheid. Gebaseer op die voorstelle van Owen (2013) is ‘n kaalbuisbundel met 19 mm buite-diameter buise met ‘n driehoekige steek van 38 mm dus ontwerp, vervaardig en getoets om die werksverrigtingskarakteristieke van die bundel eskperimenteel te ondersoek onder droë en nat toestande om die korrelasies van die literatuur te evalueer. Die eksperimentele data bevestig die toepaslikheid van die korrelasies van Gaddis & Gnielinski (1985) en Zukauskas (1987) om die droë werksverrigting van die deflegmator te voorspel, aangesien hul met 7% en 5% onderskeidelik afwyk van die eksperimentele data in die toepaslike bestek. Die warmteoordrag tydens natwerking is ietwat oorskat binne 5% met die korrelasies van Mizushina et al. (1967) in die bestek van toepassing. Die lugkant-drukval tydens natwerking is onderskat met 29 tot 39% deur Niitsu et al. (1967) en die korrelasie verkry vanaf die eksperimentele resultate is dus gebruik in die huidige model. Deur gebruik te maak van die huidige model van die deflegmator dui merkbare werksverrigting verbetering aan deur van buise met ‘n kleiner diameter in die benatbare bundel te gebruik in vergelyking met die groter buise van Heyns (2008) en stem baie goed ooreen met die model van Owen (2013).

Page generated in 0.0563 seconds