• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Bestuursbevoegdheid van persone wat as rampverpleegsters by burgerlike beskerming geregistreer is / The management competency of persons registered as disaster nurses at civil defence

Perold, Annalette 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie is die noodsaaklike bestuursrol van die rampverpleegster tydens rampoptrede en direk daarna verken, nagevors en beskryf. Haar bevoegdheid om die verskillende rampbestuurstake effektief te kan verrig voor, tydens en na rampe wat buite 'n hospitaal plaasvind, is oak nagegaan. Bestuurstake is geidentifiseer waarmee verpleegsters tydens rampsituasies buite hospitale vertroud behoort te wees. Die navorsingsprojek het deur middel van vraelyste biografiese data ingesamel met betrekking tot die persone wat as rampverpleegsters by Burgerlike Beskerming in Pretoria geregistreer is, met die doel om 'n kursus aan te beveel wat pertinent op hul behoeftes gerig is. Die rampverpleegster se behoefte aan toepaslike verdere opleiding, inoefening of leiding betreffende die ge1dentifiseerde bestuurstake, is bepaal. Dit het geblyk dat opleiding in die meeste take nodig is, en 'n kursus in rampbestuur vir verpleegkundiges is ontwerp / In this study the essential management role of the disaster nurse during disaster action was outlined, researched and described. Her competency to effectively execute disaster relief tasks before, during and after a disaster occurring outside a hospital, was studied. Management tasks were identified which nurses should have mastered regarding disaster situations occurring outside hospital boundaries. Research data were gathered by means of a questiorinaire on the biographic detail of disaster nurses registered with · Civil Defence in Pretoria, in order to recommend a course specifically aimed at fulfilling their requirements. The research project identified requirements of the disaster nurse for appropriate further training, practise and guidance regarding the identified-management tasks. It became evident that training is required in most of the tasks, and a training course for nurses in disaster management was designed / Health Studies / M.A. (Verpleegkunde)
2

Page generated in 0.098 seconds