311 |
Acts of eating : the everyday eating rituals of female farm workers of color in the Western CapeMatthee, Deidre Denise 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: In this qualitative study the significance of the everyday eating rituals of
female farm workers of color in the Western Cape is explored. Eating and its
associated activities are understood as embodied, social practices that are
meaningful and meaning-making. It aims to address the gap left by
mainstream psychology's scant attention to the subject matter. Furthermore,
it is an endeavor to steer away from the dualistic path trailed by mainstream
psychology's following of traditional western philosophical thought. Assuming
a social constructionist approach, six transcribed interviews were analyzed
using the grounded theory method. Three main themes are extracted from
these texts: knowing, agency and community. The ritual of preparing food
involves embodied knowing, which enhances the women's impressions of
their capacities as transformative agents. This sense of agency is performed
through other acts of eating within relational contexts. The link between
eating rituals and notions of community is thus introduced, which opens the
space to revisit the positions of women in the sites of the family and society. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie kwalitatiewe studie word die sinvolheid van die alledaagse eetritLiele
van vroue-plaaswerkers van kleur in die Wes-Kaap verken. Eet en
gepaardgaande aktiwiteite word beskou as beliggaamde sosiale praktyke wat
betekenisvol en betekenisgewend is. Dit poog om hoofstroom sielkunde se
gebrekkige hantering van die onderwerp aan te spreek. Ook is dit 'n poging
om weg te stuur van die dualistiese trajek wat hoofstroom sielkunde navolg in
die handhawing van die westerse filosofiese tradisie. Ses getranskribeerde
onderhoude is ontleed vanuit In sosiaal-konstruksionistiese perspektief. Die
analise maak gebruik van die "grounded theory" metode. Drie sleuteltemas is
ge'identifiseer: om te weet, agentskap en gemeenskap. Die ritueel van
kosmaak behels In beliggaamde vorm van weet wat bydra tot die vroue se
gevoel van hul kapasiteit as transformatiewe agente. Die gevoel van
agentskap word uitgevoer deur ander eethandelinge binne die konteks van
verhoudings. Die skakel tussen eetrituele en idees oor gemeenskap word
dus aangevoer, wat die ruimte skep om die posisies van vroue binne gesin en
samelewing te herbesin.
|
312 |
Cultural and sex differences in aggression : a comparison between Spanish, Japanese and South African studentsGraetz, Lynda Janette 03 1900 (has links)
Thesis (MA)- University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The primary aim of the study was to investigate cultural and sex differences on different
dimensions of aggression as measured by the Expagg Questionnaire (Expagg) and the
Aggression Questionnaire (AQ). Both inventories were administered to a sample (N=910)
of students from Spain, Japan and South Africa. The results indicated that culture is indeed
more predictive of aggression than sex. As expected, the study also revealed that it's
influence is not uniform on all the dimensions of aggression investigated. The South
African sample revealed the only significant sex difference on the Expagg. The males
showed more distinct instrumental representations of aggression than the females, where
aggression is seen as a means to reach a desired goal and thus as an effort to gain
control. Inter-culturally the main finding was that the South African males and females held
predominantly more expressive representations of aggression compared with the other
cultures. This indicates that aggression is viewed as an expression of negative feelings
and thus as a loss of control. On the Aggression Questionnaire only the South African and
Spanish males reported more physical aggression than the females. Cross-culturally the
most distinct finding was the overall lower levels of self-reported aggression of the South
African females. A discussion of these significant results addressed social, cultural and
political factors which may account for the differences. The study provided the prospect of
an enhanced cross-cultural understanding of aggression. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die primêre doel van die studie was om kulturele en geslagsverskille te bepaal ten opsigte
van verskillende dimensies van aggressie soos gemeet deur die Expagg Questionnaire
(Expagg) en die Aggression Questionnaire (AQ). Die vraelyste is op 'n groep (N=910)
studente van Spanje, Japan en Suid Afrika toegepas. Die resultate het getoon dat kultuur
inderdaad 'n beter voorspeller van aggressie is as geslag. Die resultate het, soos verwag,
aangedui dat die invloed van kultuur nie eenvormig inwerk op alle dimensies van aggressie
nie. Die Suid-Afrikaanse groep het die enigste beduidende geslagsverskille getoon op die
Expagg. Die mans se laer Espagg-tellings dui op instrumentele oortuigings ten opsigte van
aggressie~ Aggressie word dus beskou as 'n poging om 'n verlangde doelwit te bereik en
word ervaar as 'n poging om kontrole te verkry. Die vernaamste kruis-kulturele bevinding
was dat die Suid-Afrikaanse groep beduidend hoër tellings as die ander kulture op die
Expagg behaal het. Dit dui op ekspressiewe oortuigings ten opsigte van aggressie waar
aggressie beskou word as die uitdrukking van negatiewe gevoelens en as 'n verlies van
kontrole. Die Suid-Afrikaanse en Spaanse mans het hoër vlakke van fisiese aggressie as
die vrouens op die Aggression Questionnaire behaal. Die mees uitstaande bevinding by
die kruis-kulturele vergelyking was die algehele laer vlakke van selfgerapporteerde
aggressie by die Suid-Afrikaanse vrouens. Die beduidende resultate is aan hand van
sosiale, kulturele en politieke faktore bespreek. Die studie het In bydrae gelewer tot In beter
kruis-kulturele begrip van aggressie.
|
313 |
A selected group of nurses' experience of termination of pregnancy support services at a health care facility in the Western CapeHavemann-Serfontein, Anne 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this pilot study was to do a needs analysis with a selected group of nurses with regard
to the following three aspects: nurses' experiences of their involvement in termination of
pregnancy (TOP) services, the effects of their involvement in TOP service provision on a
personal, familial and career level, as well as their needs with regard to support. An important
aspect of the needs analysis was to develop a questionnaire which can be used as basis for future
research purposes.
A qualitative, explorative, descriptive and contextual research design was applied in order to
conduct this study. Participants were recruited from a health care facility in the Western Cape,
v~
and the small sample group (seven out of a possible fifteen) consisted of a selected group of
nurses who are currently involved in performing TOPs, as well as nurses involved in pre- and/or
post-procedure care of patients. Each participant completed a self-administered biographical dataand
semi-structured questionnaire, which was compiled specifically for the purpose of the pilot
study. Specific guidelines according to previous research findings were incorporated. The results
of the pilot study revealed that most of the participants experience some sort of cognitive,
emotional and/or behavioural reaction before, during and after TOP procedures are performed.
-Feelings of anxiety, sadness, anger, depression and guilt were reported in some cases, as well as
moral-ethical conflicts. With regard to the effect on a personal, familial and career level, it was
confirmed that the work has an effect on the majority of respondents' personal life and career to a
certain extent, although family life did not seem te be affected significantly. The results conveyed
that the majority of the nurses experienced that the impact of their work with TOPs seemed to be
different from that of their other nursing duties. It was found that participating nurses are in need
of some sort of support service, and that the practicality of the services which are currently
provided, should be investigated further.
Although the ability to generalise the results, was limited by the small research sample, valuable
information was gained with regard to nurses' needs for support, as confirmed by other South
African research findings. Suggestions for improvements in the questionnaire, as well as other
further research possibilities, are provided. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie loodsstudie was om 'n behoeftebepaling te doen met 'n geselekteerde groep
verpleegpersoneel met betrekking tot die volgende drie aspekte: verpleegpersoneel se ervaring
van hul betrokkenheid by terminasie van swangerskap (TOP) dienste, die effek van hul
betrokkenheid by TOP diensvoorsiening op 'n persoonlike, gesins- en beroepsvlak, sowel as hul
behoeftes met betrekking tot ondersteuning. 'n Belangrike aspek van die behoeftebepaling was
om 'n vraelys saam te stel wat as basis vir toekomstige navorsingsdoeleindes sou kon dien.
'n Kwalitatiewe, eksploratiewe, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is toegepas ten
einde hierdie loodsstudie uit te voer. Deelnemers is gewerf by 'n gesondheidsorgfasiliteit in die
Wes-Kaap en die klein steekproef (sewe uit 'n moontlike vyftien) het bestaan uit 'n geselekteerde
groep verpleegpersoneel wat tans betrokke is by die uitvoering van terminasie van
swangerskappe, sowel as verpleegsters wat betrokke is in pre- en/of post-prosedurele versorging
van pasiente. Elke respondent het 'n selfgeadministreerde biografiese en semi-gestrulctureerde
vraelys voltooi, wat spesifiek vir die doel van die loodsstudie saamgestel is. Spesifieke riglyne op
grond van vorige navorsingsbevindinge is geinkorporeer. Die resultate van die loodsstudie het
aan die lig gebring dat die meeste van die respondente een of ander kognitiewe, emosionele en/of
gedragsreaksie ervaar voor, tydens en na die uitvoering van TOP prosedures. Gevoelens van angs,
hartseer, woede, depressie en skuld is gerapporteer in sornmige gevalle, sowel as moreel-etiese
konflikte. Wat betref die effek op 'n persoonlike, gesins- en beroepsvlak, is dit ook bevestig dat
die werk 'n effek blyk te he op respondente se persoonlike en beroepslewe tot 'n sekere mate,
alhoewel dit geblyk het dat gesinslewe nie beduidend bemvloed word nie. Dit het ook uit die
resultate van die studie geblyk dat die meerderheid van verpleegsters die impak van hul werk met
TOP as anders as die van hul ander verplegingstake ervaar. Daar is bevind dat deelnemende
verpleegpersoneel 'n behoefte het aan een of ander tipe ondersteuningsdiens en dat die praktiese
aspekte van die dienste wat tans voorsien word, verder ondersoek behoort te word.
Alhoewel die veralgemeenbaarheid van die resultate deur die klein steekproef beperk word, is
waardevolle inligting bekom met betrekking tot verpleegpersoneel se behoeftes aan
ondersteuning, soos bevestig deur ander Suid-Afrikaanse navorsingsbevindinge. Aanbevelings vir
verbeteringe aan die vraelys, sowel as verdere navorsingsmoontlikhede word gemaak.
|
314 |
Moral development and the ethic of care in post-apartheid South AfricaTruter, Benedict Christiaan 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The transformation of South African society since 1994 provides a suitable
opportunity to investigate moral development amongst undergraduate students in the
Western Cape. The Ethic of Care Interview (ECI), a measure based on Carol
Gilligan's theory of gender-related moral development and designed by Skoe and
Marcia (1991), was administered to 26 undergraduate university students from three
universities. The Mann-Whitney distribution-free test was used to analyse the data.
From these findings it appears that young South Africans are struggling to make
ethical decisions based on care for self and other; however, black females were found
to score at significantly higher levels than any other group on the ECI. There were
no other significant differences across gender or interview type (conscious and
unconscious). Reasons for results obtained are discussed and suggestions for future
research made. Finally, the ethic of care is considered in terms of its potential value
for the present context. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die transformasie van die Suid-Afrikaanse samelewing sedert 1994 bied 'n ideale
geleentheid om morele ontwikkeling onder voorgraadse studente in die Wes-Kaap te
ondersoek. Die "Ethic of Care" (ECl) onderhoud, 'n meet-instrument gebaseer op
Carol Gilligan se teorie van geslagsverwante morele ontwikkeling, en ontwerp deur
Skoe en Marcia (1991), is op 26 voorgraadse studente van drie universiteite toegepas.
Die Mann-Whitney distribusie-vrye toets is gebruik om die data te analiseer. Van uit
hierdie ondersoekbevindings blyk dit dat jeugdige Suid-Afrikaners dit moeilik vind
om moreel etiese besluite, rakende dit etiek van omgee, ondervind; maar daar is
bevind dat swart vroue beduidend hoër tellings op die ECl behaal het as enige ander
groep. Daar was geen beduidende verskille tussen geslagte (mans en vroue) of tipe
onderhoud (bewustelik en tydens hipnose) nie. Moontlike redes vir die bevindinge
word bespreek en voorstelle vir toekomstige navorsing word gemaak. Ten slotte
word die potensiële waarde van die "Ethic of Care" vir die huidige konteks,
ondersoek.
|
315 |
Disputed parental relocation : determining the best interests of the childVenter, Marcia A 04 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: In recent years the issue of relocation has been much discussed and litigated. The complexity
of the issues inherent in relocation disputes and the relative lack of research in the area
points to the need for a more comprehensive, coherent and empirically sound approach than
exists at present. The major considerations involved in relocation disputes, using the best
interests of the child standard as a reference point throughout, in terms of the available
research and issues that require empirical attention, are presented. These include the
relationship of the best interests of the child standard in considering the common motivations
for relocation, significant psychological factors, cultural, gender and personal biases, the
recent collaboration between the psychological and legal professions and the process of
psychological assessment. A number of South African court decisions are reviewed to provide
an overview of how the law tends to approach these issues. A number of important research
areas are described and several factors are identified that is essential for the evaluator to
consider when evaluating a relocation dispute. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Oor die afgelope aantal jare het die kwessie van verhuising gereeld onder die soeklig gekom
en is dit in howe oor en weer beredeneer. Die kompleksiteit van die kwessies inherent aan
verhuisingdispute en die relatiewe gebrek aan navorsing oor die saak, vereis In meer
omvattende, koherente en empiries verantwoordbare benadering as wat daar vandag
bestaan. Belangrike oorwegings wat ter sake is in verhuisingskwessies en deur gebruik te
maak van die beste belange van die kind standaard as In deurlopende verwysingspunt in
terme van die beskikbare navorsing en kwessies wat empiriese ondersoek vereis, word
bespreek. Dit sluit in die verhouding van die beste belange van die kind standaard in die
oorweging van die algemene motiverings vir verhuising, betekenisvolle sielkundige faktore,
kultuur, geslag en persoonlike vooroordele; die onlangse samewerking tussen die sielkunde
en die reg, asook die proses van sielkundige assessering. In Aantal Suid-Afrikaanse
hofuitsprake word bespreek om In oorsig te gee van hoe die reg geneig is om hierdie saak te
benader. In Aantal belangrike navorsingsareas word beskryf en verskeie faktore word
geïdentifiseer wat van wesenlike belang is om te oorweeg by die evaluering van In
verhuisingsdispuut.
|
316 |
What I did is just to talk; nothing else' : the experiences of HIV/AIDS counsellors attached to lifeline, Khayelitsha, Cape TownRohleder, Poul Andrew 02 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Counselling has been recognised as an important component ofHIV and AIDS care, and an
essential part ofHIV testing. Counsellors are involved in a dynamic interrelationship with
their clients as well as with the organisations in which they work. From a psychoanalytic
framework, unconscious anxieties can playa role in the work of the counsellor. Transference
and countertransference are processes, which are involved in the counselling situation. While
these processes can be a source for understanding the client, they may also become
problematic for the counsellor when they overwhelm the counsellor. This study explores the
experiences of HIVIAIDS counsellors attached to Lifeline, Khayelitsha in Cape Town.
Twenty-nine counsellors were interviewed using individual interviews and focus group
discussions. Results explore the counselling training and activity; the difficulties of
counselling; what helps the counsellor to cope; and the general impact that counselling has
had on the counsellors' lives. The findings reveal the difficult and often distressing aspect of
counselling persons with HIVand AIDS. A number of issues facing the client, as well as
cultural and workplace issues may cause difficulties for the counsellor. In addition, the nature
of the disease, and the issues it creates for the patient, can arouse a number of anxieties in the
counsellor related to their own past. The results reveal some possible limitations to an
individual client-centred approach. The study concludes that psychodynamic issues should
form part of the counsellor's training, and be explored during regular counsellor supervision. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Berading is erken as 'n belangrike komponent in HIV en VIGS sorg, en 'n essensiele deel van
HIV toetsing. Beraders is betrokke in 'n dinamiese verhouding met hul kliënte so wel as die
organisasies vir wie hulle werk. Vanaf 'n psigoanalitiese raamwerk kan angs in die
onderbewussyn, 'n rol speel in die werk van beraders. Oordrag en teenoordrag is prosesse wat
betrokke is by die beradingsituasie. Alhoewel die proses 'n bron is wat tot beter
verstandhouding met die kliënt kan lei, mag dit ook die berader oorweldig. Hierdie studie
verken die ervaringe van beraders verbonde aan LifeLine, Khayelitsha in Kaapstad. Nege-entwintig
beraders is individueelonderhoude mee gevoer en het aan fokus groepe deelgeneem.
Resultate ondersoek die berading opleiding en aktiwiteite; die problematiese aspek van
berading; wat die berader help om klaar te kom; en die algemene impak wat berading het op
die lewe van 'n berader. Die resultate onthul die moeilike en dikwelse stresvolle aspek van
berading met HIV en VIGS pasiënte. 'n Aantal aspekte wat die pasiënte mee toe doen kry so
wel as kulturele en werksplek faktore kan sake vir die berader beïnvloed. Verder kan die aard
van die siekte en die probleme wat die siekte vir die pasiënt veroorsaak lei tot angs vir die
berader ten opsigte van sy ofhaar eie verlede. Die resultate onthul verskeie tekortkominge tot
'n individueeie kliëntgesentreerde berading. Die studie beslus dat psigodinamiese probleme
dalk deel moet vorm in die berader se opleiding, asook verder ondersoek moet word in
gewone berader toesighouding.
|
317 |
Comparing cross-group and same-group friendships amongst white South African students at Stellenbosch UniversityGoosen, Anneke January 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Friendships in general are a very powerful form of interpersonal contact, and cross-group friendships in particular have been shown to be particularly effective in promoting positive outgroup attitudes (Pettigrew & Tropp, 2006). Very few studies have compared same-group and cross-group friendships along their underlying processes. The present study aimed to explore, firstly, the differences and similarities between same-group and cross-group friendships along various interpersonal variables, including friendship length, friendship type, friendship contact, positive and negative reciprocal self-disclosure, friendship functions, and friendship affection. Secondly, the present study explored, and compared, the structural relationships between these interpersonal variables across the two friendship conditions. Thirdly, the present study explored how the generalization of attitudes towards the specific cross-group friendship influence attitudes to the outgroup as a whole. Finally, the present study explored the extent to which contact with a specific cross-group friend exposed the ingroup participants to a broader social network of outgroup members. Cross-sectional survey data was collected amongst 468 White South African first year students studying at Stellenbosch University using electronic surveys. The final sample comprised of 235 of the respondents in the same-group friendship condition (who completed questions relating to their closest same-gender, White South African friend) and 233 respondents in the cross-group friendship condition (who completed questions relating to their closest same-gender, Coloured South African friend). Results indicated that same-group friendships were qualitatively more intimate than cross-group friendships, characterized by significantly greater scores on all the interpersonal variables. Path analyses revealed a number of differences in the structural relationships between the interpersonal variables across the two friendship conditions, as well as a number of important mediation effects for both same- and cross-group friendships. Furthermore, cross-group friendship affection was significantly associated with more positive attitudes towards the outgroup in general, even when controlling for prior contact with the outgroup in general. Finally, contact with the cross-group friend was associated with greater contact with the cross-group friend‟s same-group friends, which was in turn associated with more outgroup friendships. Collectively, these results not only shed light on the mean-level and structural similarities and differences amongst interpersonal-level friendship variables associated with same- and cross-group friendships, but they also make a valuable contribution to the contact literature, providing a number of insights for the improvement of structured intergroup contact interventions that are aimed at facilitating the development of cross-group friendships and the improvement of outgroup attitudes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vriendskappe oor die algemeen is 'n baie kragtige vorm van interpersoonlike kontak, en kruis-groep vriendskappe in die besonder is besonder effektief om positiewe buitegroep (outgroup) houdings te bevorder (Pettigrew & Tropp, 2006). Baie min studies het selfde-groep vriendskappe en kruis-groep vriendskappe met betrekking tot hul onderliggende prosesse vergelyk. Die huidige studie het beoog om eerstens, die verskille en ooreenkomste tussen selfde-groep en kruis-groep vriendskappe met betrekking tot verskeie interpersoonlike veranderlikes te bestudeer. Hierdie veranderlikes sluit in die lengte van die vriendskap, vriendskaps tipe, vriendskaps kontak, positiewe en negatiewe wedersydse self-bekendmaking, vriendskaps funksies en vriendskaps gehegtheid. Die studie het tweedens die strukturele verhoudings tussen hierdie interpersoonlike veranderlikes vir elke vriendskapskondisie bestudeer en vergelyk. Die studie het derdens bestudeer tot watter mate positiewe houdings teenoor die spesifieke kruis-groep vriend veralgemeen tot positiewe houdings teenoor die buitegroep as 'n geheel. Die studie het, ten slotte, bestudeer tot watter mate kontak met die spesifieke kruis-groep vriend die binne-groep (ingroup) deelnemers blootstel tot 'n breeër netwerk van buitegroep lede. Deursnee opname data is ingesamel met behulp van elektoniese vraelyste onder 468 Blanke Suid-Afrikaanse eerstejaar studente wat studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Die finale steekproef het bestaan uit 235 deelnemers in die selfde-groep vriendskap kondisie (wat vrae beantwoord het met betrekking tot hul naaste, selfde-geslag, selfde-groep vriend) en 233 deelnemers in die kruis-groep vriendskaps kondisie (wat vrae beantwoord het met betrekking tot hul naaste, selfde-geslag, Kleurling Suid-Afrikaanse vriend). Die resultate het aangedui dat selfde groep vriendskappe kwalitatief meer intiem is as kruis-groep vriendskappe, en word gekenmerk deur beduidend hoër tellings op al die interpersoonlike veranderlikes. Pad-ontledings analises het aangedui dat daar 'n paar verskille in die strukturele verhoudinge tussen die twee vriendskapskondisies is, sowel as 'n aantal belangrike bemiddeling (mediation) effekte vir beide selfde-groep vriendskappe en kruis-groep vriendskappe. Die resultate het verder aangedui dat kruis-groep vriendskaps gehegtheid beduidend geassosïeer is met meer positiewe houdings teenoor die buitegroep in die algemeen, selfs wanneer die invloed van vroeëre kontak met die buitegroep gekontroleer word. Ten slotte, kontak met die kruis-groep vriend is geassosïeer met meer kontak met die kruis-groep vriend se vriende (wat van dieselfde groep is), wat op die beurt geassosïeer is met meer buitegroep vriendskappe. Gesamentlik werp hierdie resultate nie net lig op die gemiddelde-vlak en strukturele ooreenkomste en verskille tussen selfde-groep vriendskappe en kruis-groep vriendskappe met betrekking tot die interpersoonlike veranderlikes nie, maar dit maak ook 'n waardevolle bydrae tot die kontak literatuur. Dit voorsien 'n aantal bydraes vir die verbetering van gestruktureerde intergroep kontak ingrypings wat daarop gemik is om die ontwikkeling van kruis-groep vriendskappe en die verbetering van buitegroep houdings te fasiliteer.
|
318 |
Perceived barriers to perinatal mental health care utilization : a qualitative studyLaubscher, Jessica 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The topic of perinatal depression (i.e. depression during and after pregnancy) remains a subject of continued research interest, as a broad literature body reports that a large proportion of women suffering from this mental disorder do not receive appropriate treatment. This is worrisome, firstly, because mental health treatment is often readily available to the public and at no cost. Secondly, untreated perinatal depression not only holds dangerous consequences for the mother but also for the infant and the rest of the family. It is therefore important to identify those factors that act as barriers to mental health care utilization for perinatal depression.
Although this is a persistent problem within the South African context, to date, little is known about the barriers to the utilization of available mental health services experienced among pregnant South African women. For this reason, the Perinatal Mental Health Project (PMHP) aims to provide mental health services at the same location where women receive obstetric services. However, despite their efforts, the number of women who decline available treatment is still of great concern.
The present study offers a unique perspective on counselling for perinatal depression appointment-keeping barriers as it provides a holistic view of these barriers that exist not only within the women but also in their multi-levelled environments. Secondly, it addresses the problem of nonattendance to mental health care treatment offered by the PMHP and consequently also addresses the gap in South African research on the topic. The sample for this study was selected from PMHP files of those patients who failed to attend scheduled counselling appointments. The participants included in this study were selected by means of purposeful sampling to participate in face-to-face and telephonic semi-structured interviews. Participants were assured of confidentiality and anonymity. The semi-structured interviews were audio-recorded and transcribed after which transcriptions were entered into MS Word for textual analysis. Transcriptions were thematically analysed. The main themes that emerged from the present study included individual-related barriers, social-related barriers, institution-related barriers, community-related barriers and poverty-related barriers.
The results of the present study reflect the motivations for depressive pregnant women to decline available and free mental health services provided by the PMHP, according to five main themes. These themes were then discussed according to Bronfenbrenner’s (1977; 1979) Ecological Systems Theory, which categorised the main themes identified according to the different systems operating within the patient’s environment, i.e. the individual-, micro-, meso-, exo-, and macrosystem. The individual system comprised the individual-related barriers, which included poor mental health, and ambivalent feelings toward the pregnancy. The microsystem comprised the social-related barriers, which included low social support and self-help strategies. Community-related barriers were considered within the mesosystem of the patient’s ecological environment, with stigma and pity as sub-barrier. The exosystem comprised the institution-related barriers, including referral protocol barriers, lack of information provided by the nurses, and nurses’ attitudes as experienced by participants. Lastly, poverty-related barriers were considered within the macrosystem, with financial life hardship, constant child-care demands, and transportation barriers as sub-barriers. The significance of this study lies in the original perspective offered on mental health care appointment-keeping behaviour within the South African context. Future research could, in addition to conducting interviews with hospital patients, include health care professionals and focus groups as this will allow for triangulation of the perspectives of all significant players. Also, having identified the problems and concerns with regards to attending counselling appointments, future research direction may be aimed at creating interventions designed to reduce the identified barriers to mental health care service use. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Perinatale depressie (d.w.s. depressie voor en na swangerskap) bly ʼn onderwerp van voortdurende navorsings belang, aangesien ʼn breë navorsingsveld aandui dat ʼn groot proporsie van vroue wat aan hierdie geestesversteuring lei, nie die gepaste behandeling ontvang nie. Dit is kommerwekkend, eerstens, aangesien behandeling vir geestesgesondheid meestal openlik verkrygbaar is aan almal sonder enige koste. Tweedens, onbehandelde perinatale depressie hou nie slegs gevaarlike gevolge vir die moeder in nie, maar ook vir die baba en die res van die gesin. Dit is daarom belangrik om daardie faktore te identifiseer wat as hindernisse optree tot geestesgesondheid sorg diensgebruik vir perinatale depressie.
Alhoewel dit ʼn voortdurende probleem binne die Suid-Afrikaanse konteks is, is daar tot op hede geen navorsing wat hindernisse tot gebruik van beskikbare geestesgesondheidsdienste bekend gemaak nie, veral wat ervaar word onder swanger Suid-Afrikaanse vroue nie. Vir hierdie rede, beoog die Perinatal Geestesgesondheid Projek (Perinatal Mental Health Project - PMHP) om geestesgesondheidsdienste te lewer by dieselfde plek waar vroue verloskundige dienste kan ontvang. Nietemin, ten spyte van hul pogings, is die getal vroue wat beskikbare behandeling van die hand wys steeds van groot kommer.
Dié studie bied ʼn unieke perspektief op hindernisse tot berading vir perinatale depressie afspraak-ooreenkoms gedrag, aangesien dit ʼn algehele uitkyk bied op hindernisse wat nie slegs binne die vroue bestaan nie, maar ook in hul veelvlakkige omgewings bestaan. Tweedens, spreek dit die probleem van nie-bywoning van geestesgesondheidsbehandelingsdienste wat aangebied word deur die PMHP aan en gevolglik ook die gaping wat binne Suid-Afrikaanse navorsing rakende dié onderwerp bestaan.
Die steekproef vir die studie was gekies van PMHP lêers van daardie pasiënte wat nie hul geskeduleerde terapie afsprake bygewoon het nie. Die deelnemers ingesluit in die studie is deur middel van doelgerigte-steekproefneming geselekteer om aan aangesig-tot-aangesig of telefoniese semi-gestruktureerde onderhoude deel te neem. Deelnemers is van hul vertroulikheid en anonimiteit van die proses verseker. Die semi-gestruktureerde onderhoude was oudio-opgeneem en transkripsies is daarvan gemaak, waarna die transkripsies in MS Word gelaai is vir tekstuele analise. Transkripsies is tematies geanaliseer. Die hooftemas wat na vore gekom het, sluit in individuele-verwante hindernisse, sosiale-verwante hindernisse, institusie-verwante hindernisse, gemeenskapsverwante hindernisse en armoede-verwante hindernisse.
Resultate van dié studie reflekteer die motiverings van depressiewe swanger vroue om beskikbare en gratis geestesgesondheidsdienste wat verskaf is deur die PMHP van die hand te wys, volgens die vyf hooftemas. Hierdie temas is toe volgens Bronfenbrenner (1972) se Ekologiese Sisteemteorie verdeel in die verskillende sisteme teenwoording in die pasiënt se omgewing, naamlik die individuele-, mikro-, meso-, ekso-, en makrosisteem. Die individuele sisteem het die individuele-verwante hindernisse ingesluit, wat swak geestesgesondheid, en teenstrydige gevoelens teenoor die swangerskap omvat het. Die mikrosisteem het die sosiale-verwante hindernisse ingesluit, wat swak sosiale ondersteuning, en self-help strategieë omvat het. Gemeenskapsverwante hindernisse is binne die mesosisteem van die pasiënt se ekologiese omgewing beskou, en het stigma en jammerte as sub-hindernisse ingesluit. Die eksosisteem het die institusie-verwante hindernisse ingesluit, wat verwysing protokol hindernisse, gebrek aan inligting verskaf deur die verpleegsters, en verpleegsters se houdings soos ervaar deur die deelnemers omvat het. Laastens is die armoede-verwante hindernisse binne die makrosisteem beskou, en het finansiële lewens swaarkry, konstante kindersorg eise, en vervoer-verwante struikelblokke as sub-hindernisse ingesluit het.
Die belang van dié studie lê in die oorspronklike perspektief van geestesgesondheidsbehandeling dienste afspraak-ooreenkoms gedrag binne die Suid-Afrikaanse konteks, wat aangebied is. Toekomstige navorsing kan, bykomend tot die voer van onderhoude met hospitaal pasiënte, fokus daarop om gesondheidsorg kenners en fokus groepe in te sluit, aangesien dit die triangulasie van perspektiewe moontlik maak van al die belangrike rolspelers. Ook, aangesien die probleem en bekommernisse rakende bywoning van terapie afsprake reeds geïdentifiseer is, mag toekomstige navorsing in die rigting beweeg met die doel om intervensies te omskep wat beoog om die geïdentifiseerde hindernisse tot geestesgesondheidsorg diensgebruik te verminder.
|
319 |
A comparison of the early social experiences of three month old infants in Khayelitsha and the greater Stellenbosch areaSchuitmaker, Nicole 12 1900 (has links)
Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: In all communities parents want to pass on strategies that will promote the survival of their children and foster their cultural competence. The ‘component model of parenting’, formulated by Keller (2000; 2007), captures universal propensities of parenting as well as cultural differences. The model hypothesizes that parenting styles are composed of different parenting systems, namely primary care, body contact, body stimulation, object stimulation, face-to-face interaction, and vocal stimulation. The proximal parenting style emphasizes primary care, body contact, and body stimulation, while the distal style of parenting focuses on verbal exchanges, object stimulation, and face-to-face interaction within the context of exclusive attention. According to Keller (2007), the dominance of certain systems over others can vary across cultural communities. This study aims to examine the cross-cultural conceptions of different adaptive and non-adaptive attachment qualities in three month old infants and their caregivers. This study explores whether culture-specific norms affect the development of different attachment qualities. It focuses on describing indigenous conceptions about parenting practices, socialization strategies, and caregiver beliefs. The study was conducted in the Western Cape region of South Africa. Participants included 25 mothers living in the greater Stellenbosch area and 29 mothers living in Khayelitsha. The measures included a socio-demographic questionnaire, spot observation videos, a picture card interview, and a socialization goals questionnaire. Data were coded according to coding schemes developed by Otto (2008). Data were analysed using descriptive statistics, t-tests, Mann-Whitney tests, and ANOVAs. The results indicated the Khayelitsha sample favoured a multiple caregiving arrangement, the proximal parenting style, and emphasized the importance of relational socialization goals. The greater Stellenbosch sample favoured an exclusive caregiving arrangement and emphasized the importance of autonomous socialization goals. Contrary to our expectations the greater Stellenbosch sample also favoured the proximal parenting style. The data demonstrates that cultural differences influence parenting practices and strategies. The data reported in this study challenge attachment theory’s universalism and provide an exploratory analysis of the different cultural conceptions regarding adaptive and non-adaptive attachment qualities. Further research using the same methodology needs to be conducted in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In alle gemeenskappe wil ouers strategieë oordra wat die oorlewing van hulle kinders bevorder en hulle kulturele bevoegdheid koester. Die ‘component model of parenting’, wat universele neigings en kulturele verkille in ouerskap inkorporeer, is geformuleer deur Keller (2000; 2007). Die model se hipotese stel voor dat ouerskap style uit verskillende ouerskap sisteme bestaan, naamlik primêre sorg, liggaamlike kontak, liggaamlike stimulasie, voorwerp stimulasie, een-tot-een interaksie, asook verbale stimulasie. Die proksimale ouerskap styl benadruk primêre sorg, liggaamlike kontak, en liggaamlike stimulasie. Daarteenoor fokus die distale ouerskap styl op verbale interaksie, voorwerp stimulasie, en een-tot-een interaksie binne die perke van ekslusiewe aandag. Volgens Keller (2007), kan die dominansie van sekere style bo ander verskil regoor kulturele gemeenskappe. Die studie poog om die onderskye multikulterele beskouinge rondom verbondenheids aanpassings, of gebrek daaraan, by drie maande oue kinders en hul versorgers te ondersoek. Die studie ondersoek of kultuur-spesifieke norme die ontwikkeling van verskillende verbondenheids kwaliteite affekteer. Dit fokus op die bekrywing van inheemse beskouinge omtrent ouerskap, sosialiserings strategieë, en die versorger se oortuigings. Die steekproef ws gebaseer in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Die steekproef het bestaan uit 25 moeders wat in die groter Stellenbosch area woon en 29 moeders wat in Khayelitsha woon. Die maatstawwe het ‘n sosio-demografiese vraelys, 20 op die plek observasie videos, ‘n onderhoud met prentjie kaarte, en ‘n sosialiserings doel vraelys ingesluit. Die data was gekodeer volgense koderings skemas wat deur Otto (2008) ontwikkel was. Die data was toe geanaliseer met beskrywende statistiek, t-toetse, Mann-Whitney toetse, en ANOVAs. Die resultate toon dat die Khayelitsha steekproef ‘n verskeie versorging benadering en die proksimale ouerskap styl verkies het. Hulle het die belangrikheid van verwante sosialiserings doelwitte benadruk. Die groter Stellenbosch steekproef het ‘n eksklusiewe versorgings benadering verkies en het die belangrikheid van autonome sosialiserings doelwitte benadruk. Teen verwagtinge het hulle ook die proksimale ouerskap styl verkies. Die data dui aan dat kulturele verskille beïnvloed ouerskap praktyke en strategieë. Die data wat in hierdie studie gerapporteer is, bevraagteken gehegtheidsteorie se universalisme en verskaf ‘n verkennende analise van die verskillende kulturele opvattings oor aanpasbare en nie-aanpasbare gehegtheids eienskappe. Verdere navorsing volgens dieselfde metodes moet nog in Suid Afrika gedoen word.
|
320 |
Lesbian mothers' lived psychological experience of planned motherhood in three South African cities : an exploratory studyVan Ewyk, Johanna Jacquetta 12 1900 (has links)
Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The concept of what constitutes a “normal” family has changed within recent years. This is
because various family forms have been found viable. The current study is exploratory and
focuses on the planned lesbian family. It aims to describe lesbian mothers’ lived
psychological experience of planned motherhood.
Utilising a feminist phenomenological approach, the narratives of 10 lesbian couples were
obtained. Their emotional experiences are discussed under four headings, namely; the
decision to become mothers; the actual process of becoming mothers; motherhood experience;
and the anticipation of and actual responses to lesbian motherhood, lesbian families and
children of lesbian mothers.
Significant findings reveal the decision making involved in becoming mothers; the influence
the type of donor has on the couple and their child; the joys and challenges of raising children;
the fair division of childcare and household chores; the importance of partner support; the
level of bonding with social and adoptive mothers; society’s lack of parental validation; the
issue of homophobia and the preparation of their children against homophobia.
Lesbian mothers seem to experience motherhood in very similar ways to heterosexual
mothers, except that they do not seem as lonely and isolated. The aim of this study was not
only to explore the experiences of lesbian mothers, but also to give them a voice within the
psychological literature and to strive towards the acceptance of diverse families within
mainstream psychology and the broader South African community. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die konsep van wat ’n “normale“ familie behels het in die afgelope jare verander. Die rede is
dat verskeie gesinsvorme as lewensvatbaar bevind is. Die gesinsvorm onder bestudering is die
beplande lesbiese gesin. Hierdie was ’n verkennende studie wat gefokus het op die
beskrywing van lesbiese ouers se sielkundige ervaring van beplande lesbiese moederskap.
Daar is gebruik gemaak van ’n feministies-fenomenologiese benadering om die verhale van
10 lesbiese paartjies te verkry. Hulle ervarings word onder vier adelings bespreek, naamlik;
die besluit om moeders te word; die werklike proses om moeders te word; moederskap
ervarings; en die verwagte en werklike reaksies tot lesbiese moederskap van lesbiese families
en kinders van lesbiese moeders.
Noemenswaardige bevindings onthul die besluitneming betrokke om moeders te word; die
invloed wat die tipe skenker op die paartjie en hulle kind het; die vreugde en vereistes van
kinders grootmaak; die regverdige verdeling van kindersorg en huishoudelike take; die
belangrikheid van lewensmaat ondersteuning; die krag van kinders se band met sosiale en
aangenome moeders; die samelewing se tekort aan ouerlike bekragtiging; die kwessie van
homofobie en die voorbereiding van hulle kinders hierteen.
Dit wil voorkom of lesbiese moeders moeders in baie opsigte dieselfde ervaar as
heteroseksuele moeders, behalwe dat hulle nie so alleen en geïsoleerd voorkom nie. Die studie
se voorneme was nie net om die ervarings van lesbiese moeders te verken nie, maar ook om
aan hulle ’n stem te bied binne die sielkundige literatuur en om te streef na die aanvaarding
van uiteenlopende gesinsvorme binne hoofstroom sielkunde asook die breër Suid-Afrikaanse
gemeenskap.
|
Page generated in 0.1794 seconds