• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk

Meyer, Maria Margaretha 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In die verhandeling word daar gepoog om vas te stel of selfdeterminasie wel as 'n beginsel in maatskaplike werk, deur die maatskaplike werkers van die Hoeveldstreek in Mpumalanga, erken en toegepas word. Die ondersoek het ten doel om te bepaal vanuit watter teoretiese raamwerk die maatskaplike werkers hulle dienslewering rig en hoe die beginsel selfdeterminasie binne die werkers se teoretiese raamwerk geakkommodeer en aangespreek word. Die ekosistemiese benadering is deur navorser gebruik as teoretiese raamwerk. Die inhoud word weergegee in terme van 'n literatuurstudie, waarin die beginsel selfdeterminasie, as sodanig aangespreek word, dan die epistemologie van die maatskaplike werker, asook die uitwerking van selfdeterminasie op dienslewering aan kliente. Inligting is verkry deur middel van 'n vraelys wat deur maatskaplike werkers in die praktyk voltooi is. Die gevolgtrekkings en aanbevelings gee 'n aanduiding van hoe selfdeterminasie erken en toegepas word en hoe die maatskaplike werkers die beginsel akkommodeer met betrekking tot hulle epistemologie. / In this dissertation the attempt is made to establish whether selfdetermination as a principle in social work is acknowledged and applied by the social workers of the Highveld region in Mpumalanga. The aims of the research were to establish the theoretical frame of reference which directs the social workers services and how the principle of self-determination within the social workers frame of reference is accommodated and applied in practice. The researcher has used as her theoretical frame of reference the ecosystemic approach. The contents of the dissertation is presented in terms of a literature study, in which the principle and the effect of self-determination on the services of the social worker to her clients, as well as her theoretical frame of reference is addressed. Information was obtained by means of a questionnaire which was completed by social workers in the field. The conclusions and recommendations give an indication of how selfdetermination is acknowledged and applied and if the social workers accommodated the principle of self-determination with their epitemology. / Social Work / M.A. (Social Work)
2

Page generated in 0.1 seconds