• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The influence of leader integrity on ethical leadership, interactional justice, leader trust and counterproductive work behaviour

du Toit, Marelise 12 1900 (has links)
Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2015 / ENGLISH ABSTRACT :This study arose due to the costly and harmful effect that negative behaviours have on organisations and society alike. This study is therefore undertaken to understand the determinants of these negative behaviours as well as to identify constructs that can defer these types of behaviour. The aim of the study was to study the constructs that is expected to significantly affect the occurrence of counterproductive workplace behaviours (CWB) in South African organisations. Therefore the purpose was to investigate the relationship between leader integrity, ethical leadership, interactional justice, leader trust and CWB. A theoretical model was subsequently developed to explain the structural relationships between the latent variables and counterproductive behaviours. Propositions were formulated regarding the postulated relationships found between these variables in the literature study. These hypotheses were tested to determine the validity of these propositions to subsequently test the proposed structural model. The sample encompassed employees from four organisations in the Western Cape. The respondents completed the Leader Trust Scale (LTS), the Justice Scale, Leadership of Ethics Scale (LES), Ethical Integrity Test (EIT) and the Deviance Scale. The proposed hypotheses and structural model were empirically tested by means of Partial Least Squares Analysis (PLS). These analyses included reliability analysis to determine the reliability of all the measurement scales. Satisfactorily reliability were found for all measurement scales. The structural model and the hypothesised relationships were analysed by means of the PLS path coefficients, R Square values and Pearson product-moment correlation coefficient. The results indicated that support could be found for the relationship between leader integrity and ethical leadership, leader integrity and interactional justice, leader integrity and leader trust, ethical leadership and interactional justice, and leader trust and interactional justice. Only partial support was found for the relationship between ethical leadership and leader trust, leader trust and CWB, interactional justice and CWB, ethical leadership and CWB and leader integrity and CWB. Subsequently conclusions were made from the results as well as recommendations made for future research. / AFRIKAANSE OPSOMMING : Hierdie studie het ontstaan as gevolg van die duur en skadelike effek wat negatiewe gedrag op beide organisasies en die samelewing het. Die studie is dus uitgevoer om die oorsake van hierdie negatiewe gedrag te begryp sowel as om konstrukte te identifiseer om hierdie tipes gedrag uit te skakel. Die doel van die studie was om konstrukte te ondersoek wat waarskynlik ‘n substansiële invloed op die verskynsel van teenproduktiewe gedrag in organisasies in Suid-Afrika kan hê. Die doel was dus om die verband tussen leier-integriteit, etiese leierskap, interaksionele geregtigheid, leier-vertroue en teenproduktiewe gedrag te ondersoek. ‘n Teoretiese model is ontwikkel om die strukturele verband tussen die latente veranderlikes en teenproduktiewe gedrag te verduidelik. Hipoteses is geformuleer rakende die gepostuleerde verwantskappe tussen hierdie veranderlikes soos in die literatuurstudie geïdentifiseer. Hierdie hipoteses is getoets om die geldigheid van hierdie proposisies te bepaal om uiteindelik die voorgestelde strukturele model te toets. Die steekproef is saamgestel uit werknemers van vier organisasies in die Wes-Kaap. Die proefpersone het die Leader Trust Scale (LTS), die Justice Scale, die Leadership of Ethics Scale (LES), die Ethical Integrity Test (EIT) en die Deviance Scale voltooi. Die voorgestelde hipoteses en strukturele model is empiries getoets deur middel van Partial Least Squares (PLS) ontleding. Hierdie analises sluit in ‘n betroubaarheidsanalise om die betroubaarheid van die metingskale te bepaal. Bevredigende betroubaarheid is vir al die metingskale gevind. Die strukturele model en die gepostuleerde hipoteses is ontleed deur middel van PLS path coefficients, R Square values en Pearson product-moment correlation coefficient. Die resultate het aangedui dat ondersteuning gevind is vir die verband tussen leier-integriteit en etiese leierskap, leier-integriteit en interaksionele geregtigheid, leier-integriteit en leier-vertroue, etiese leierskap en interaksionele geregtigheid, en leier-vertroue en interaksionele geregtigheid. Slegs gedeeltelike ondersteuning is gevind vir die verband tussen etiese leierskap en leier-vertroue, leier-vertroue en teenproduktiewe gedrag, interaksionele geregtigheid en teenproduktiewe gedrag, etiese leierskap en teenproduktiewe gedrag, en leier-integriteit en teenproduktiewe gedrag. Daarna is afleidings gemaak op grond van die resultate, sowel as aanbevelings gemaak vir toekomstige navorsing.

Page generated in 0.1077 seconds