1 |
Die gemeenteboumodel van Kenon L Callahan : die prakties- teologiese implikasie vir die gemeenskap van gelowiges in die Nederduitsch Hervormde Kerk van AfrikaMeyer, Lukas Johannes. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Talle Christelike kerke in Suid- Afrika, onder meer die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, verkeer tans in 'n krisis. Die lidmaattalle toon 'n drasties dalende tendens, minder kinders word gedoop en minder Iidmate le belydenis van geloof af Hierdie krisis, asook die invloed van die postmodernisme op die hedendaagse mens, word aan die hand van die handelingswetenskaplike benadering ondersoek. Die gemeenteboumodel van Kenon L Callahan word gebruik, en daar word gevra tot watter mate
hierdie model op die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika toegepas kan word. Wat sal die prakties- teologiese implikasies daarvan op die gemeenskap van gelowiges in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika wees?
Die resultaat van die studie is dat die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika wel met vrug gebruik kan maak van Callahan se model, met inagneming van die kerk se bestaande struktuur, tradisie en geskiedenis.
In die toepassing van die model sal daar nuwe, ongekende eise aan die kerk gestel word. / Numerous christian churches in South Africa, including the Dutch Reformed Church of Africa is currently experiencing a crisis. Membership is declining, less children are baptised While new and unknown demands will be made on the church, new and exciting opportunities will also be met each year, and less members are confirmed.
This crisis, together with the influence of the post- modernism, is explored using an operational science approach, and a possible solution to this problem is sought. The church growth model ofK.L. Callahan is used to facilitate this research. The applicability of this model to the Dutch Reformed Church of Africa is explored, together with the practical
theological implications thereof on the holy community.
The result of the study is that the Dutch Reformed Church of Africa can apply Callahan' s model to great affect, while cognisance should be taken of the church's own structure, tradition and history. / Practical Theology / Th. M. (Practical Theology)
|
2 |
Die gemeenteboumodel van Kenon L Callahan : die prakties- teologiese implikasie vir die gemeenskap van gelowiges in die Nederduitsch Hervormde Kerk van AfrikaMeyer, Lukas Johannes. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Talle Christelike kerke in Suid- Afrika, onder meer die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, verkeer tans in 'n krisis. Die lidmaattalle toon 'n drasties dalende tendens, minder kinders word gedoop en minder Iidmate le belydenis van geloof af Hierdie krisis, asook die invloed van die postmodernisme op die hedendaagse mens, word aan die hand van die handelingswetenskaplike benadering ondersoek. Die gemeenteboumodel van Kenon L Callahan word gebruik, en daar word gevra tot watter mate
hierdie model op die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika toegepas kan word. Wat sal die prakties- teologiese implikasies daarvan op die gemeenskap van gelowiges in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika wees?
Die resultaat van die studie is dat die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika wel met vrug gebruik kan maak van Callahan se model, met inagneming van die kerk se bestaande struktuur, tradisie en geskiedenis.
In die toepassing van die model sal daar nuwe, ongekende eise aan die kerk gestel word. / Numerous christian churches in South Africa, including the Dutch Reformed Church of Africa is currently experiencing a crisis. Membership is declining, less children are baptised While new and unknown demands will be made on the church, new and exciting opportunities will also be met each year, and less members are confirmed.
This crisis, together with the influence of the post- modernism, is explored using an operational science approach, and a possible solution to this problem is sought. The church growth model ofK.L. Callahan is used to facilitate this research. The applicability of this model to the Dutch Reformed Church of Africa is explored, together with the practical
theological implications thereof on the holy community.
The result of the study is that the Dutch Reformed Church of Africa can apply Callahan' s model to great affect, while cognisance should be taken of the church's own structure, tradition and history. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / Th. M. (Practical Theology)
|
Page generated in 0.0801 seconds