• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kerkmusiek vir hedendaagse tieners

Van Tonder, Barend Jacobus 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die eng definiering van kerkmusiek staan tans in die spervuur vanwee: 1. Ingrypende wendinge binne die praktiese teologie in die afgelope paar dekades, wat pleit om 'n hernieude ondersoek binne die handelingsveld van viering (waaronder himnologie); 2. 'n Verskuiwing in wereldbeskouing weg van modernisme na postmodernisme; 3. Die geboorte van 'n totaal nuwe geslag adolessente, bekend as die 'Verlore Generasie' of 'Generasie X' . Kerkmusiek, in die engere sin, soos dit steeds grootliks verstaan word, hou nie genoegsaam met hierdie tendense rekening nie. Vandaar verloor kerkmusiek sy impak en inspraak in die leefwereld van die hedendaagse tiener. Dit veroorsaak gevolglik 'n groterwordende kloof tussen adolessente en die erediens, gemeente en kerk. In hierdie studie word gepoog om genoegsaam op bostaande tendense ag te slaan, sodat 'n breer def iniering van kerkmusiek tot stand mag kom, wat ruimte vir grater verskeidenheid en aktualiteit tot gevolg sal he, en die spanning random kerkmusiek en die tiener kan probeer ontlont. / The narrow defining of church music today experiences a critical assault on account of: 1. Drastic turns within the development of Practical theology in the past few decades, which ask for a renewed investigation within the field of himnology; 2. a Shift in worldview away from modernism to post-modernism; 3. The birth of a total new generation of adolescents, known as the 'Lost Generation' or 'Generation X' . Church music in the narrow sense, as it is still understood to a great extent, does not take these tendencys serious enough. For this reason it's impact and influence in the life of today's teenagers declines. With this study a thorough acknowledgement of these shifts is attempted, which will result in a much broader defining of church music, and in turn will bring forth a scope for more variety and actuality, so that hopefully the growing gap between teenagers and church music can be bridged. / Practical Theology / M.Diac. (Jeugwerk)
2

Kerkmusiek vir hedendaagse tieners

Van Tonder, Barend Jacobus 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die eng definiering van kerkmusiek staan tans in die spervuur vanwee: 1. Ingrypende wendinge binne die praktiese teologie in die afgelope paar dekades, wat pleit om 'n hernieude ondersoek binne die handelingsveld van viering (waaronder himnologie); 2. 'n Verskuiwing in wereldbeskouing weg van modernisme na postmodernisme; 3. Die geboorte van 'n totaal nuwe geslag adolessente, bekend as die 'Verlore Generasie' of 'Generasie X' . Kerkmusiek, in die engere sin, soos dit steeds grootliks verstaan word, hou nie genoegsaam met hierdie tendense rekening nie. Vandaar verloor kerkmusiek sy impak en inspraak in die leefwereld van die hedendaagse tiener. Dit veroorsaak gevolglik 'n groterwordende kloof tussen adolessente en die erediens, gemeente en kerk. In hierdie studie word gepoog om genoegsaam op bostaande tendense ag te slaan, sodat 'n breer def iniering van kerkmusiek tot stand mag kom, wat ruimte vir grater verskeidenheid en aktualiteit tot gevolg sal he, en die spanning random kerkmusiek en die tiener kan probeer ontlont. / The narrow defining of church music today experiences a critical assault on account of: 1. Drastic turns within the development of Practical theology in the past few decades, which ask for a renewed investigation within the field of himnology; 2. a Shift in worldview away from modernism to post-modernism; 3. The birth of a total new generation of adolescents, known as the 'Lost Generation' or 'Generation X' . Church music in the narrow sense, as it is still understood to a great extent, does not take these tendencys serious enough. For this reason it's impact and influence in the life of today's teenagers declines. With this study a thorough acknowledgement of these shifts is attempted, which will result in a much broader defining of church music, and in turn will bring forth a scope for more variety and actuality, so that hopefully the growing gap between teenagers and church music can be bridged. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Diac. (Jeugwerk)

Page generated in 0.0707 seconds