1 |
Numerical modelling of ti6A14V machining : a combinded FEA and unified mechanics of cutting approachBowes, David Christian 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: In this study, Ti6Al4V machining is modelled using finite element analysis of orthogonal
machining. Orthogonal turning tests are conducted for the verification of FE models
in terms of machining forces, temperatures, and chip geometry. Milling force predictions
are made using the "unified" mechanics of cutting model which is applied to
ball nose milling for this study. The model makes use of orthogonal cutting data, collected
from the turning tests, to model milling forces. Model predictions are compared
with test data from slot milling tests for verification. Finally a hybrid form of the "‘unified"’
model is presented in which orthogonal data, obtained from the FE simulations,
is used to model ball nose milling operations. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word titaanmasjinering (Ti6Al4V) gemodelleer deur gebruik te maak
van eindige element analise van ortogonale masjinering. Ortogonale draai toetse word
uitgevoer om eindige element (FE) modelle te verifieer in terme van masjineringskragte,
temperatuur en spaandergeometrie. Freeskragte word voorspel deur gebruik
te maak van die "Unified Mechanics of Cutting" model wat toegepas word op ’n balneusfrees
operasie in hierdie studie. Die model maak gebruik van ortogonale snydata,
versamel gedurende snytoetse, om die freeskragte te modelleer. Die model word vervolgens
vergelyk met die toetsdata afkomstig van die freestoetse vir verifikasie. Ten
slotte word ’n hibriede weergawe van die model aangebied waarin ortogonale data
verkry word van die FE simulasie om balneus freesoperasies te simuleer.
|
Page generated in 0.0851 seconds