• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die rol van die eie ouer in die hersaamgestelde gesin

Kruger, Barend Johan 01 January 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Die herscomgestelde gesin word in hierdie navorsingstudie ondersoek as 'n kompleksa alternatiewe gesinstruktuur met eiesoortige strukturele kenmerke, probleemarecs en rituele wat nie aan die norm von die kerngesin ontleen kan word nie. In die literotuuroorsig word hierdie aspekte van nader beskou en tot die gevolgtrekking gekom dot die belangrike rol van die eie ouer in die hersoomgestelde gesin grootliks misgekyk word. Die verbondenheid van die eie ouer aan beide die ouer-kind- en die nuwe egpoorsisteme mack ditvir hom/hoar moontlik om 'n sleutelrol te vervul tydens gesinsinteroksies, eenheidsvorming en die opvoedingsgebeure in die hersoamgestelde gesin. Dit is moontlik vir die eie ouer om vanuit 'n unieke posisie as 'n buffer te dien in die problemotiese stiefouer-stiefkindverhoudinge. Hierdie maontlikheid bestaon egter slegs indien die eie ouer oor voldoende kennis, insig en voardighede beskik. 'n Uitgebreide kwalitatiewe ondersoek aan die hand van semi-gestruktureerde onderhoude met die lede van ses hersaamgestelde gesinne het die volgende tendense aan die lig gebring: • Eie overs verwag van nuwe egliede om kinders in die hersaamgestelde gesin uit die staanspoor te aanvoor en lief te he. • Eie overs koester konflikterende gevoelens ten opsigte van die dissiplinering van hul kinders deur die stiefouer. • Eie ouers, sfiefouers en kinders in hersaamgestelde gesinne goon dikwels gebuk onder d\e los van onverwerkte gevoelens van verdriet en verlies. • Die hantering van finansies ten opsigte van inwonende eie en stiefkinders, asook nie-inwonende kinders en vorige egliede skep spanning en bemoeilik goeie verhoudinge. • Eie ouers is dikwels so verdeeld tussen die belange van nul kinders en die van hul nuwe moats dot hulle dit moeilik vind om in 'n tweede huwelik 'n betekenisvolle verhouding met hul nuwe lewensmaat op te bou. Genoemde tendense het 'n bepolende rol gespeel in die ontwikkeling von 'n begeleidingsprogram vir eie ouers. Agt sessies met doelwitte geboseer op hierdie probleemoreas is gestruktureer om die eie ouer met noodsaaklike kennis en vaardighede toe te rus ten opsigte van harmoniese verhoudingstigting en -onderhouding in hersaamgesfelde gesinne. Die begeleidingsprogram is deur middel van 'n fokusgroeponderhoud aan die evaluering von vier ouerpare in hersaamgestelde gesinne onde&Werp en is aon die hand van hul aanbevelings verfyn en gefinaliseer.
2

Die rol van die eie ouer in die hersaamgestelde gesin

Kruger, Barend Johan 01 January 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Die herscomgestelde gesin word in hierdie navorsingstudie ondersoek as 'n kompleksa alternatiewe gesinstruktuur met eiesoortige strukturele kenmerke, probleemarecs en rituele wat nie aan die norm von die kerngesin ontleen kan word nie. In die literotuuroorsig word hierdie aspekte van nader beskou en tot die gevolgtrekking gekom dot die belangrike rol van die eie ouer in die hersoomgestelde gesin grootliks misgekyk word. Die verbondenheid van die eie ouer aan beide die ouer-kind- en die nuwe egpoorsisteme mack ditvir hom/hoar moontlik om 'n sleutelrol te vervul tydens gesinsinteroksies, eenheidsvorming en die opvoedingsgebeure in die hersoamgestelde gesin. Dit is moontlik vir die eie ouer om vanuit 'n unieke posisie as 'n buffer te dien in die problemotiese stiefouer-stiefkindverhoudinge. Hierdie maontlikheid bestaon egter slegs indien die eie ouer oor voldoende kennis, insig en voardighede beskik. 'n Uitgebreide kwalitatiewe ondersoek aan die hand van semi-gestruktureerde onderhoude met die lede van ses hersaamgestelde gesinne het die volgende tendense aan die lig gebring: • Eie overs verwag van nuwe egliede om kinders in die hersaamgestelde gesin uit die staanspoor te aanvoor en lief te he. • Eie overs koester konflikterende gevoelens ten opsigte van die dissiplinering van hul kinders deur die stiefouer. • Eie ouers, sfiefouers en kinders in hersaamgestelde gesinne goon dikwels gebuk onder d\e los van onverwerkte gevoelens van verdriet en verlies. • Die hantering van finansies ten opsigte van inwonende eie en stiefkinders, asook nie-inwonende kinders en vorige egliede skep spanning en bemoeilik goeie verhoudinge. • Eie ouers is dikwels so verdeeld tussen die belange van nul kinders en die van hul nuwe moats dot hulle dit moeilik vind om in 'n tweede huwelik 'n betekenisvolle verhouding met hul nuwe lewensmaat op te bou. Genoemde tendense het 'n bepolende rol gespeel in die ontwikkeling von 'n begeleidingsprogram vir eie ouers. Agt sessies met doelwitte geboseer op hierdie probleemoreas is gestruktureer om die eie ouer met noodsaaklike kennis en vaardighede toe te rus ten opsigte van harmoniese verhoudingstigting en -onderhouding in hersaamgesfelde gesinne. Die begeleidingsprogram is deur middel van 'n fokusgroeponderhoud aan die evaluering von vier ouerpare in hersaamgestelde gesinne onde&Werp en is aon die hand van hul aanbevelings verfyn en gefinaliseer. / Educational Studies / D. Ed.(Psychology of Education)

Page generated in 0.0764 seconds