• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The constitutionality of sections 88 and 90 of the Customs and Excise Act 91 of 1964 / by Jason Scholtz

Scholtz, Jason January 2010 (has links)
This dissertation attempts to determine to what extent sections 88 and 90 of the Customs and Excise Act 91 of 1964 comply with the constitutional right to just administrative action, read with the provisions of the Promotion of Administrative Justice Act 3 of 2000. As international trade increases, it is increasingly important that the provisions of the Customs and Excise Act 91 of 1964 which regulate the industry are regarded as constitutional as potential trade between South Africa and other countries may be lost if the said provisions are not seen as promoting administrative justice. As wide and far-reaching powers are conveyed upon an administrator acting in accordance with the provisions of sections 88 and 90 of the Customs and Excise Act 91 of 1964, it is important that the said provisions are regarded as constitutional. As not only goods, but also vessels, vehicles and other property used in connection with the suspected goods may be seized in terms of the aforementioned sections, the danger of potential large-scale pecuniary losses to the trader immediately becomes evident. As the current provisions do not allow an affected party to state his or her case before the action in terms of sections 88 and 90 is taken by an administrator, nor require the administrator to provide reasons for his or her action, the legality of the said provisions are tested against the provisions of the Constitution of the Republic of South Africa, 1996, as effected by the Promotion of Administrative Justice Act 3 of 2000. The remedies available to an affected party of an action in terms of the relevant sections of the Customs and Excise Act 91 of 1964 are discussed in depth, together with the issue of the determination of the procedural fairness of such action. Certain practical guidelines in the exercising of powers in terms of the aforementioned sections are also given, providing an administrator with a minimum framework of responsibilities and guidelines in order to ensure that the legality of his or her action cannot be brought into dispute. As is evident from the content of this paper, the constitutionality of any action in terms of the relevant sections of the Customs and Excise Act 91 of 1964 will almost always depend on the circumstances of the individual case. It is therefore of the utmost importance that an administrator applies his or her mind in a reasonably acceptable manner in order to ensure compliance with the administrative justice provisions of the Constitution of the Republic of South Africa, 1996. The dissertation consists of a literary study, focusing on the latest developments regarding the promotion of justice in the international trade industry in South Africa, taking into account statutory provisions, case law, text books, journal articles as well as internet sources. / Thesis (LL.M. (Import and Export Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2010.
2

3

Die grondwetlikheid van staats- en administratiefregtelike beperkings op mediavryheid in Suid-Afrika / Jean-Sherie Serfontein

Serfontein, Jean-Sherie January 2015 (has links)
'n Onafhanklike, ondersoekende en verantwoordelike media word beskou as een van die belangrikste rolspelers waarvan die behoud van die demokrasie in Suid- Afrika afhanklik is. Die regte en vryhede van die media geniet grondwetlike erkenning en beskerming. As fundamentele regte en onontbeerlike komponente van mediavryheid, waarborg die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 aan elkeen die reg op vryheid van uitdrukking (artikel 16) en die reg op toegang tot inligting (artikel 32). Die grondwetlike beskerming van mediavryheid bemagtig die media om (i) openbare aangeleenthede in belang van die publiek aan te spreek, (ii) die staat tot deursigtigheid, openheid en verantwoording op te roep en (iii) as teenwig teen magsmisbruik en wanpraktyke aan regeringskant op te tree. Die reg op mediavryheid is egter nie absoluut afdwingbaar nie en kan gevolglik in die toepassing daarvan beperk word. Die staat beskik oor die gesag om dié reg aan beperkings onderhewig te stel ten einde ander individuele fundamentele regte te beskerm of belangrike openbare belange te dien. Sodanige staatsoptrede is egter slegs moontlik indien dit, weens die oppergesag van die Grondwet (artikel 2), in ooreenstemming met die grondwetlike bepalings geskied. Desnieteenstaande word die media, ondanks die belangrike rol wat hulle ter behoud van die demokrasie in Suid-Afrika vervul en die grondwetlike erkenning en beskerming wat aan mediavryheid verleen word, voortdurend onder groot druk geplaas. Die meeste druk kom van die staat se kant. Die aanname en beoogde implementering van die Protection of State Information Bill, 2010 dien as mees resente voorbeeld hiervan. Staats- en administratiefregtelike beperkings op mediavryheid sal, indien die Wetsontwerp gepromulgeer word, aan die orde van die dag wees. Aangesien die voorgenome beperkings op grond van hulle potensiële ongrondwetlikheid wyd gekritiseer word, is dit die vernaamste doel van hierdie studie om die grondwetlike grense waarbinne die staat mediavryheid mag beperk, te omlyn en ondersoek in te stel na die trefwydte en grondwetlikheid van die staat se gesag om beperkings op mediavryheid te plaas. Deur die omvang van staatsgesag in die algemeen en in besonder rakende die beperking van mediavryheid, aan die hand van die relevante grondwetlike voorskrifte te ondersoek, is bevind dat alle staatsoptrede streng deur die Grondwet gereguleer word. Alhoewel die reg op mediavryheid vatbaar is vir regulering en beperking, is tot die slotsom gekom dat die Grondwet ingevolge artikels 33 en 36 duidelike grense vir die beperking daarvan deur die staat stel. Alle uitvoerende en administratiewe staatsorgane wat kragtens wetgewing en uit hoofde van die diskresionêre bevoegdhede wat aan hulle verleen word, die reg op mediavryheid beperk, moet aan die vereistes vir regverdige administratiewe optrede voldoen. Bygevolg moet alle administratiewe besluite en handelinge wat die reg op mediavryheid beperk, regmatig, redelik en prosedureel billik wees en met die verskaffing van voldoende skriftelike redes gepaard gaan. Sowel staatsregtelike as administratiefregtelike beperkings op mediavryheid moet voldoen aan die vereistes wat die algemene beperkingsklousule vir die grondwetlike beperking van fundamentele regte stel. Enige beperking van die reg op mediavryheid moet dus kragtens 'n algemeen geldende regsvoorskrif geskied en moet, met in agneming van die artikel 36-sleutelfaktore, as redelik en regverdigbaar binne 'n oop en demokratiese samelewing gebaseer op menswaardigheid, gelykheid en vryheid plaasvind. Enige staats- en administratiefregtelike beperkings op mediavryheid wat nie aan hierdie grondwetlike vereistes voldoen nie, is gevolglik ongrondwetlik. Nadat die bepalings ter beperking van mediavryheid deur die Protection of State Information Bill, 2010 krities ontleed is, is bevind dat dit nie daarin sal slaag om die grondwetlike toets te slaag nie. / LLM, North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
4

Page generated in 0.0536 seconds