• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Vlakke en oorsake van bestuurder stres en : uitbranding in ʼn departement van die Suid-Afrikaanse staatsdiens

Swartz, Leon January 2014 (has links)
This dissertation attempts to understand the causes and levels of work stress and burnout in a department of the South African Public Service, by using three quantitative questionnaires, namely the ‘Work Experience Life Questionnaire’, ‘Maslach Burnout's Questionnaire’, and a ‘Biographical Questionnaire’. A qualitative questionnaire was administered to illicit in-depth responses in relation to the quantitative aspects of the study. The sample constituted of 341 senior officials whose positions ranged from Assistant Director to the Director-General. 231 quantitative questionnaires were completed, pointing to an acceptable response rate of 67.7%, which accounts for more than two thirds of the total study population. Qualitative questionnaires were emailed to 20 individuals, resulting in a returned response rate of 50%. A cross-sectional approach was adopted. The literature review was followed by an empirical investigation. The quantitativequalitative research approach, with a focus on Creswell's dominant-less-dominant model was used, where the quantitative phases were the dominant approach. A non-experimental approach was followed in the form of a cross-sectional study to examine the relationship between job stress and burnout in a specific time of study, by using the experience of Work and Life Circumstances Questionnaire (WLQ) and Maslach's Burnout (MBI-General Survey). In order to address the gaps with regards to the above-mentioned two questionnaires, a qualitative investigation was also conducted, where semi-structured questionnaires were sent to a number of officials. The qualitative survey was carried out to give an in-depth meaning to the quantitative data. It also extensively addressed the issues of organizational politics. / Hierdie verhandeling se hoof fokus is om die vlakke en oorsake van bestuurder stres en –uitbranding in ʼn departement van die Suid-Afrikaanse staatsdiens te ondersoek, deur gebruik te maak van 3 kwantitatiewe vraelyste (Ervaring van Werk en Lewens vraelys, Maslach se Uitbrandings vraelys, en ʼn biografiese vraelys), sowel as ʼn kwalitatiewe navorsings gedeelte. Vanuit ʼn populasie van 341 senior amptenare in poste vanaf assistentdirekteur tot Direkteur-generaal het 231 die vraelyste voltooi (67.7%). ʼn Kruis-seksionele benadering is toegepas. Hierdie studie voorsien ʼn in-diepte, en uitgebreide teoretiese perspektief en bespreking oor stres, werk stres, en werk uitbranding in die staatsdiens. In hoofstuk drie is ʼn in-diepte uiteensetting gegee oor die rol wat organisasie politiek in die werk organisasie speel. Meer spesifiek dui die literatuur oorsig aan dat daar ʼn sterk verhouding tussen organisasie politiek, werk stres en –uitbranding bestaan. ʼn Belangrike tekortkoming in hierdie oorsig is dat daar nie baie literatuur oor die onderwerp beskikbaar is nie en dat van die bronne ook baie verouderd is. Die literatuur studies, internasionaal en plaaslik, in hoofstuk vier, dui aan dat hoë vlakke van stres lei tot gesondheidsprobleme, wat dan ook kan lei tot hoë vlakke van personeelomset en –uitbranding in vroulike en manlike werknemers. Die literatuurstudie is opgevolg deur ʼn empiriese ondersoek. Die kwantitatiefkwalitatiewe navorsing benaderings, met ʼn fokus op Creswell se dominant-less-dominant model, waar die kwantitatiewe fases as oorheersende benadering gebruik is. ʼn Nieeksperimentele benadering is gevolg in die vorm van ʼn kruis-seksionele studie om die verhouding tussen werk stres en -uitbranding op een spesifieke tyd te bestudeer deur gebruik te maak van die ervaring van Werk- en Lewensomstandighede vraelys (WLV) en Maslach se Uitbrandings vraelys (MBI- Algemene Opname). Om die behoeftes van die twee vraelyste aan te spreek is ʼn kwalitatiewe ondersoek uitgevoer waar semi-gestruktureerde vraelyste aan ʼn aantal amptenare gestuur is. Die kwalitatiewe opname is uitgevoer om ʼn in-diepte betekenis aan die kwantitatiewe data te gee. Verder het dit ook die kwessies van organisasie politiek breedvoerig aangespreek. / Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2014. / gm2014 / Psychology / Unrestricted

Page generated in 0.0558 seconds