1 |
Resource constrained step scheduling of project tasksEygelaar, Anton Burger 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng (Civil Engineering))--University of Stellenbosch, 2008. / Thesis presented in partial fulfilment
of the requirements for the degree of
Master of Science in Civil Engineering
at the University of Stellenbosch. / ENGLISH ABSTRACT: The logical scheduling of activities in an engineering project currently relies heavily on the
experience and intuition of the persons responsible for the schedule. In large projects the
complexity of the schedule far exceeds the capacity of human intuition, and systematic
techniques are required to compute a consistent sequence of activities. In this study a simple
model of the engineering process is described. Based on certain specified relationships
between components of the model, a consistent sequence of activities is determined in the
form of a logical step schedule. The problem of resource constraints receives special attention.
Engineering projects are often executed with limited resources and determining the impact of
such restrictions on the logical step schedule is important. This study investigates activityshifting
strategies to find a near-optimal sequence of activities that guarantees consistent
evolution of deliverables while resolving resource conflicts within the context of logical step
schedules. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die logiese skedulering van aktiwiteite in ‘n ingenieursprojek steun swaar op die
ondervinding en intuisie van die persone wat verantwoordelik is vir die skedule. In groot
projekte is die kompleksiteit van die skedule veel hoër as die kapasiteit van die menslike
intuisie, en sistematiese tegnieke word benodig om ‘n konsekwente volgorde van aktiwiteite
te bereken. In hierdie studie word ‘n eenvoudige model van die ingenieursproses beskryf.
Gebasseer op sommige relasies tussen komponente van die model, kan ‘n konsekwente
volgorde van aktiwiteite bepaal word in die vorm van ‘n logiese stap-skedule. Die probleem
van beperkte hulpbronne ontvang spesiale aandag. Ingenieursprojekte word dikwels uitgevoer
met beperkte hulpbronne en dit is belangrik om die impak daarvan op die logiese stap-skedule
te bepaal. Die studie ondersoek die gebruik van aktiwiteit-skuiwende strategieë om ‘n nabyoptimale
volgorde van aktiwiteite te vind wat konsekwente ontwikkeling van die projekprodukte
waarborg, terwyl hulpbron konflikte opgelos word binne die konteks van ‘n logiese
stap-skedule.
|
Page generated in 0.0885 seconds