• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie

Viljoen, Aletta Magrietha 30 November 2002 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Hierdie studie is onderneem om die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie te bepaal. 'n Literatuur- en 'n empiriese studie is onderneem. Literatuur beklemtoon dat verandering 'n realiteit in 'n organisasie is, 'n veranderingsagent die proses meet dryf en dat die transformasieleierskapstyl die gewenste styl vir veranderingsbestuur is. Navorsing toon dat verandering vanwee eksterne invloede wel voorkom. Verwarring ten opsigte van wie die rol en verantwoordelikheid as veranderingsagent moet vertolk kom egter in die navorsing na vore. Die wyse en frekwensie waarop kommunikasie ten opsigte van verandering plaasgevind het, word oor die algemeen positief deur die respondente ervaar, maar respondente toon egter ook positiewe en negatiewe gedragsreaksies aan ten opsigte van verandering. Respondente toon dat die transformasieleierskapstyl met leierskapsgedrag/-kenmerke wat verband hou met integriteit toeganklikheid en objektiwiteit hul tot deelname aan verandering motiveer. Navorsing toon ook dat leierskapspotensiaal en die behoefte aan leierskapsontwikkeling by respondente teenwoordig is. Navorsing het bevestig dat leierskap 'n effek op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie het. / This research aims to establish whether leadership has an effect on change in a not-for-profit organisation. A literature and empirical study were conducted. Literature indicated that change in organisations is a reality and that organisations need to appoint change agents in order to facilitate the change process. Research has shown that change in noHor-profit organisation was caused by external influences and indicated that confusion exists as to whom the role and responsibility of change agent belongs to. Respondents indicated that they were generally positive about the frequency and way in which change was communicated but they indicated both positive and negative behavioral reactions to change. The transformational leadership style is highlighted as the best leadership style to manage change. The transformational leadership style with leadership behavior such as integrity, approachability and objectivity motivates respondents to participate in the change process. Research also indicated that respondents have leadership potential and have a need for leadership development. This study confirmed that leadership has an effect on change in a not-for-profit organisation.
2

Die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie

Viljoen, Aletta Magrietha 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, summary in Afrikaans and English / Hierdie studie is onderneem om die effek van leierskap op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie te bepaal. 'n Literatuur- en 'n empiriese studie is onderneem. Literatuur beklemtoon dat verandering 'n realiteit in 'n organisasie is, 'n veranderingsagent die proses moet dryf en dat die transformasieleierskapstyl die gewenste styl vir veranderingsbestuur is. Navorsing toon dat verandering vanwee ekstreme invloede wel voorkom. Verwarring ten opsigte van wie die rol en verantwoordelikheid as veranderingsagent moet vertolk kom egter in die navorsing na vore. Die wyse en frekwensie waarop kommunikasie ten opsigte van verandering plaasgevind het, word oor die algemeen positief deur die respondente ervaar, maar respondente toon egter ook positiewe en negatiewe gedragsreaksies aan ten opsigte van verandering. Respondente toon dat die transformasieleierskapstyl met leierskapsgedrag/-kenmerke wat verband hou met integriteit, toeganklikheid en objektlwiteit hul tot deelname aan verandering motiveer. Navorsing toon ook dat leierskapspotensiaal en die behoefte aan leierskapsontwikkeling by respondente teenwoordig is. Navorsing het bevestig dat leierskap 'n effek op verandering in 'n nie-winsgewende organisasie het. / This research aims to establish whether leadership has an effect on change in a not-for-profit organisation. A literature and empirical study were conducted. Literature indicated that change in organisations is a reality and that organisations need to appoint change agents in order to facilitate the change process. Research has shown that change in not-for-profit organisation was caused by external influences and indicated that confusion exists as to whom the role and responsibility of change agent belongs to. Respondents indicated that they were generally positive about the frequency and way in which change was communicated but they indicated both positive and negative behavioral reactions to change. The transformational leadership style is highlighted as the best leadership style to manage change. The transformational leadership style with leadership behavior such as integrity, approachability and objectivity motivates respondents to participate in the change process. Research also indicated that respondents have leadership potential and have a need for leadership development. This study confirmed that leadership has an effect on change in a not-for-profit organisation. / Social Work / M.Diac. (Maatskaplike Werk-rigting)
3

Page generated in 0.0832 seconds