• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die ontwikkeling van die Afrikaanse Hoerskool in Natal met spesiale verwysing na Hoerskool Port Natal.

January 1989 (has links)
This study is about a minority group which settled amongst a larger group which had dominated education and other cultural spheres. The focus is on the struggle by the Afrikaans-, previously Dutchspeaking, minority group in Natal for the right to educate their children in their own language, in their own schools. The dissertation traces general developments in the field of education prior to the Anglo Boer War and briefly views the situation during the War. In the next phase (1902 - 1910) the establishment of the early C. N. E. and church schools is under scrutiny. The focus then shifts more specifically to the context in which the first Afrikaansmedium High School in Natal was established, namely the Hoerskool Voortrekker in Pietermaritzburg. A detailed rendering is given of the conflicts surrounding the establishment of this school. The study then moves to the Durban area and traces the developments surrounding the founding of an Afrikaans medium High School there. A detailed overview is given of all aspects of the Hoerskool Port Natal since its establishment in 1941. Towards the last section, the study broadens its focus again in describing the developments in the whole of Natal, with specific reference to high schools. In the final analysis it compares briefly the uphill struggle for Hoerskool Voortrekker to be established, with the relative success story of Hoerskool Port Natal and it suggests various tentative reasons for these differences. OPSOMMING Hierdie studie gaan om ’n minderheidsgroep wat hul tussen n meerderheidsgroep, wat die onderwys en ander kultuuraspekte oorheers het, kom vestig het. Die fokus is op die stryd wat die Afrikaans-, vroeër Hollandssprekende, minderheidsgroep gehad het vir die reg om hul kinders in hul eie taal, in hul eie skole, te laat onderrig. Die verhandeling speur die algemene ontwikkeling op onderwys-gebied voor die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog na en gee ook 'n oorsig van die toestande gedurende die oorlog. Die volgende fase (1902 - 1910) handel oor die stigting van die C. N. 0.- en kerkskole. Die klem verskuif dan meer spesifiek na die toestande waaronder die eerste Afrikaanse hoërskool in Natal, die Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg, tot stand gekom het. Daar word 'n volledige verslag oor die stryd en probleme wat, met die stigting van hierdie skool ondervind is, gegee. Die studie verskuif dan na die Durbangebied en vors die ontwikkeling van die eerste Afrikaansmedium hoërskool in die ge- bied na. 'n Volledige studie, wat al die aspekte rondom die stigting en ontwikkeling van die Hoërskool Port Natal dek, word gegee. In die laaste afdeling verbreed die studieveld en fokus op die beskrywing van die ontwikkeling van Afrikaansmedium hoërskole in die res van Natal. In die finale analise word daar 'n vergelyking getref tussen die opdraende stryd wat daar gestry is met die totstandkoming en voortbestaan van die Hoërskool Voortrekker, teenoor die relatiewe suksesverhaal van Hoërskool Port Natal en word daar verskeie moontlike redes vir hierdie verskille aangevoer. / Thesis (M.Ed.)-University of Natal, Durban, 1989.
2

Monumente en gedenktekens opgerig tydens die simboliese ossewatrek en Voortrekkereeufees, 1938 (Afrikaans)

Heunis, Victoria Regina 18 November 2008 (has links)
AFRIKAANS : Die Simboliese Ossewatrek wat op 8 Augustus 1938 by die Van Riebeeck-standbeeld in Kaapstad begin het en op 16 Desember 1938 met die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument in Pretoria geëindig het, het tydens die honderdjarige herdenking van die Groot Trek grootliks tot die oplewing van Afrikanernasionalisme en Afrikaneridentiteitsvorming bygedra. Tydens die Voortrekkereeufeesvieringe in 1938 het die waens na beraming by meer as vyfhonderd dorpe en plekke aangedoen waar entoesiasties feesgevier is met historiese optogte en opvoerings, kerkdienste, toesprake en feesredes en die lê van ’n klipstapel of die onthulling van ’n monument of gedenkteken wat spesiaal vir die geleentheid opgerig is. Die doel van die studie was om eerstens ’n gedetailleerde databasis saam te stel oor die minder bekende monumente en gedenktekens wat in 1938 dwarsoor Suid-Afrika opgerig is en om hulle sover moontlik behoorlik te dokumenteer. Tweedens is die relevansie, kulturele betekenis en bewaring van die tasbare onverskuifbare erfenis in ’n post-apartheid Suid-Afrika geëvalueer en bespreek. ENGLISH : The symbolic ox-wagon trek that started on 8 August 1938 at the Van Riebeeck statue in Cape Town and ended with the foundation stone laying of the Voortrekker Monument in Pretoria on 16 December 1938, contributed to the revival of Afrikaner Nationalism and the forming of an Afrikaner identity. During the Voortrekker Centenary celebrations in 1938 the wagons visited more than five hundred towns where the inhabitants enthusiastically celebrated the event with historical pageants and processions, church services, speeches and usually stone cairns were layed or a monument or memorial was unveiled to commemorate the occasion. The main aim of this study was to compile a detailed database about these often unknown monuments and memorials that were erected all over South Africa in 1938 and to document them as far as possible. The second aim was to evaluate and discuss the relevance, cultural significance and preservation of these unmovable heritage structures in a post-apartheid South Africa. / Dissertation (MHCS)--University of Pretoria, 2008. / Historical and Heritage Studies / unrestricted

Page generated in 0.0294 seconds