Return to search

The forgotten by-products of the daily exodus

Hierdie skripsie ondersoek die potensiaal van argitektuur as n geheue genererende
voorwerp en die verkenning van verhaal as n ontwerp genereerder.
Verhaal word as n instrument vir die ontwerper vir waarnemings wat gemaak is tydens terrein besoeke. Dit help die ontwerper om die omgewing te interpreteer en daardeur gedompel in die omstandighede te word om sodoende die terrein te definieer, beide in terme van sy informaliteit asook gebrek aan pragmatiese geskiedenis.
Die gebruikers word die primêre invloede en genereerders in terme van beide program en vorm, om sodoende n gemeenskaplike na-gedenktenis en plek vir die vergete netwerke van Phomolong, in Mamelodi, Tshwane, te skep
Die rede om ontwerp op hierdie manier te genereer is om toepaslik te reageer op
gebruikers se behoeftes, die skaal van die konteks, sowel as om toe te laat vir die verdere
ontwikkeling van die gebruikers.
Deur die aanspraak en bespreking van die kwessies rondom plekloosheid, die gebrek aan identiteit en ruimte vir n kollektiewe nagedagtenis, in die eens tydelike plek vanPhomolong in Mamelodi. / Mini Dissertation (MArch(Prof))--University of Pretoria, 2015. / tm2016 / Architecture / MArch(Prof) / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/53329
Date January 2015
CreatorsKotze, Ursula
ContributorsCombrinck, Carin
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeMini Dissertation
Rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.1786 seconds