Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to investigate the semantic features of human
beings in Tshivenda. For this purpose the theoretical assumptions of
Lexical semantics were taken as the starting-point of the investigation.
Various concepts such as synonymy, antonymy, hyponymy, hipernymy
and lexical hierarchy are discussed.
The semantic features of human beings are classified into two subclasses
of features, i.e. physical and psychological features. The physical features
which are prominent in Tshivenda are the following: age, physically
disadvantaged, body shape, body part, body position and colour. Six
subcategories of psychological features are recognized: intelligent,
retarded, timid, good and bad behaviour, and habits.
These features are represented by nouns in Tshivenda and such nouns
may this function as semantic adjectives with a descriptive function.
In the discussion of these features, attention is also given to the derivation
of the nouns which have these features, i.e. whether derived or not, or
whether there are compound nouns with these features. Attention is also
given to the contribution of the noun class prefix to the semantics of these
nouns. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om die semantiese kenmerke van mense in
Tshivenda te ondersoek. Vir hierdie doel is die teoretiese aannames van
die Leksikale semantiek geneem as die beginpunt van die ondersoek.
Verskeie konsepte soos sinoniem, antoniem, hiponiem, hipernoniem en
leksikale hierargie is bespreek.
Die semantiese kenmerke van mense word geklassifiseer in twee
subklasse van kenmerke, die fisiese en psigologiese kenmerke. Die fisiese
kenmerke wat prominent is in Tshivenda is die volgende: ouderdom, fisies
benadeel, liggaamsvorm, liggaamsdeel, liggaamsposisie en kleur. Ses
subkategrieë van psigologiese kenmerke is gevind: intelligent, vertraag,
skugter, goeie en slegte gedrag, en verskeie gewoontes.
Hierdie kenmerke is teenwoordig in naamwoorde in Tshivenda en sulke
naamwoorde kan dus funksioneer as semantiese adjektiewe met 'n
deskriptiewe funksie.
In die bespeking van hierdie kenmerke is aandag ook gegee aan die
afleiding van die naamwoorde wat hierdie kenmerke het, d.i. of hulle
afgelei is of nie, en of hulle saamgestelde naamwoorde is met hierdie
kenmerke. Aandag is ook gegee aan die bydrae van die
naamwoordklasprefiks tot die semantiek van hierdie naamwoorde.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51907 |
Date | 03 1900 |
Creators | Mulungwa, Tshiwela Thomas |
Contributors | Du Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 243 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0029 seconds