Return to search

Vergelyking en evaluering van onderskrifte oor verskillende genres

Hierdie studie handel oor die Engelse onderskrifte in Afrikaanse televisieprogramme oor verskillende genres. Dit ondersoek die verskynsels asook die gehalte in en van die intertalige onderskrifte. Dit is _ vergelykende teksstudie met die doel om aanbevelings vir verbeterde onderskrifte te gee. Daar word _ deeglike literatuurstudie gedoen om agtergrond vir die navorsing te skep. Die data word ingesamel en gekategoriseer om geanaliseer te word sodat ingeligte gevolgtrekkings gemaak kan word. Daar is bevind dat die Afrikaanse televisieprogramme wat ondersoek is, substandaard Engelse onderskrifte het en dat die meeste foute is as gevolg van die minagting van die onderskrifskeppingsreëls. Die verhandeling sluit af deur aanbevelings te maak oor hoe dit verbeter kan word. / This study considers English subtitles in Afrikaans television programs in different genres. It researches the phenomena, as well as the standard of the interlingual subtitles. It is a comparative text study and has the goal of creating recommendations for better subtitles. A thorough literature study was done to provide background for the coming research. The data was collected and categorised to be analysed to reach an informed conclusion. The study found that the researched Afrikaans television programs have substandard subtitles and that the most mistakes were because of ignoring the subtitling rules. The dissertation concludes by making suggestions on how to better it. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2019. / Afrikaans / MA / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/76814
Date January 2019
CreatorsVan Wyngaardt, Lizanie
ContributorsKruger-Roux, Helena, u15168672@tuks.co.za
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Rights© 2020 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.002 seconds