Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: After its introduction in 1993, the use of the NEC is still limited in the civil engineering
industry of South Africa. The benefits of the NEC however appear to be promising. This
research identifies the barriers of a NEC adoption. Moreover, in order to recommend
strategies and measures to achieve a better NEC adoption, required success factors for
a NEC implementation are investigated. Beneficial insights for South Africa are gained
from the Dutch UAV-GC introduction experiences.
A literature study is conducted to define the research needs and focus. Both contracts
are analysed and compared. These findings are then used to validate the assumed
advantages of the NEC by correlating them to the contract content. Subsequently, expert
interviews are conducted in which the advantages, disadvantages, barriers for adoption
and success factors for implementation of the NEC are explored. Interviews with seven
South African experts also contained a short-questionnaire. The short-questionnaire
gave a quantitative context as validation for the qualitative advantages. In addition,
three interviews with Dutch experts were conducted. In this manner the Dutch UAVGC
introduction experiences were explored. In the research synthesis, findings from the
various sources are validated. This is achieved through a comparison of the different
methods applied in the study.
The barriers identified as the main cause of obstruction to the NEC adoption are a lack of
knowledge, understanding, education, effective training courses and skills in procurement
strategy, contract management and general project management. Furthermore, there is
a resistance from industry because of the preference for the South African contract
forms. Another resistance is from employers, due to the desire for some grey area in
their contract form.
Principal success factors necessary for the implementation of the NEC are education,
training, promotion, and a proper understanding of the NEC as well as its philosophy
and benefits. Consequently, a culture change towards collaborations would be necessary. In addition employers must apply and improve their procurement strategies. As a result,
the NEC would be identified as their best tool for procurement. A helpful success factor,
extracted from the Dutch experience, is the requirement for knowledge sharing between
governmental bodies in order to guide innovations.
For optimum industry performance by the more frequent use of the NEC, this research
has resulted in the following recommendations:
• The industry should not be afraid to question tradition and to initiate the required
cultural change towards increasing collaboration
• An in
uential South African institute should take responsibility for the promotion,
monitoring and training of the NEC
• Educate students on the NEC and other contracts based on all possible procurement
strategies
• An adoption strategy should be applied for inexperienced NEC parties
• NEC should be used as the stimulator for improvement of South African project
management practices in construction projects
• Organize regular knowledge sharing meetings between governmental departments
to stimulate and improve innovations
• Employers should improve their procurement practices. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Na sy bekendstelling in 1993, is die gebruik van die NEC steeds beperk in die Suid-
Afrikaanse ingenieursbedryf. Die voordele vir die gebruik daarvan blyk egter tog belowend
te wees. Hierdie navorsing identifiseer die hindernisse wat gepaard gaan met die
gebruik van die NEC in die bedryf. Die studie ondersoek ook die faktore wat 'n rol speel
by die implementering van die NEC, om sodoende strategieë vir 'n meer omvattende
gebruik van die NEC aan te beveel. Lesse om 'n nuwe kontrakdokument in die bedryf
in te bring word geleer uit die Nederlandse ervaring met die UAV-GC.
'n Literatuurstudie is uitgevoer om die behoeftes en fokus van die navorsing te definieer.
Beide kontrakvorms is geanaliseer en met mekaar vergelyk. Hierdie bevindinge is daarna
gebruik om die voor- en nadele wat die NEC inhou te bevestig, deur dit te vergelyk met
die inhoud van die kontrak. Onderhoude is gevolglik gevoer met industriedeelnemers
waarin die voordele, nadele, hindernisse vir en die suksesfaktore vir die implementering
van die NEC ondersoek is. Die sewe onderhoude wat met Suid-Afrikaanse deskundiges
gevoer is, het elk 'n kort vraelys ingesluit. Die kort vraelys verleen 'n kwantitatiewe
bevestiging van die bevindinge. Aansluitend is daar ook drie onderhoude met Nederlandse
deskundiges gevoer. Op hierdie wyse is die Nederlandse ervarings ondersoek met
die inlywing van die UAV-GC. In die navorsingsintese word die bevindinge van die verskillende
bronne bevestig. Dit word bereik deur 'n vergelyking van die resultate van die
verskillende metodes wat in die studie gebruik is.
Hindernisse wat geïdentifiseer is as die hoof oorsaak vir die beperkte inlywing van die
NEC in die bedryf, is die tekort aan kennis, begrip, opvoeding, effektiewe opleidingskursusse,
vaardighede in aankoopstrategieë, tekort aan kennis oor kontrakbestuur en ook
algemene projekbestuur. Boonop is daar teëstand van die bedryf weens die voorkeur vir
Suid-Afrikaanse kontrakvorms. Verdere teëstand word verkry deur werkgewers vanweë die
behoefte na grys area in hul kontrakte. Die belangrikste faktore wat benodig word vir die suksesvolle implementering van die
NEC is opleiding, kennis en begrip van die NEC, asook begrip van sy filosofie en voordele.
'n Kultuur verandering, met die fokus op samewerking tussen partye, is noodsaaklik.
Werkgewers moet verder hul aankoopstrategieë verbeter. 'n Nuttige faktor vir
die suksesvolle inlywing van die NEC, verkry uit die Nederlandse ervaring, is die vereiste
vir die uitruil van kennis onder staatsdepartemente om sodoende die veranderinge te lei.
Om die gebruik van die NEC optimaal by die Suid-Afrikaanse ingenieursbedryf in te lei,
het die navorsing tot die volgende gevolgtrekkings gelei:
• Die bedryf moet nie huiwer om tradisie te bevraagteken nie. Dit is nodig dat
kultuurveranderinge gemaak word om samewerking tussen partye te bewerkstellig
• 'n Invloedryke Suid-Afrikaanse instituut moet verantwoordelikheid neem vir die
bevordering, die monitering en opleiding vir die gebruik van die NEC
• Studente moet opgelei word met blootstelling aan die NEC asook blootstelling aan
'n verskeidenheid van aankoopstrategieë
• 'n Strategie moet ontwikkel word om partye wat onbekend is met die NEC daarvan
bewus te maak
• Die NEC moet gebruik word as bron wat die Suid-Afrikaanse projekbestuurs- en
kontrakbestuuromgewings kan verbeter
• Daar moet skakeling wees tussen staatsdepartemente om sodoende verandering te
bevorder en te verbeter in aankoopstrategieë
• Werkgewers moet hulle aankoopstrategieë en praktyke verbeter.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96666 |
Date | 03 1900 |
Creators | Van den Berg, Marijn |
Contributors | Wium, Jan, Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept of Civil Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 206 pages : illustrations |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds