Assignment (M. Div.)--University of Stellenbosch, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: HIV/AIDS has a great impact on lives of all South Africans – but especially on women.
HIV/AIDS also presents the greatest threat and danger to the ones living in poverty and
without sufficient education and independence in relationships –that mostly includes South
African women. In a first chapter I will discuss the connection between poverty and
HIV/AIDS as well as between HIV/AIDS and the status of women in South Africa. In a
second chapter I want to discuss a feminist ecclesiology of memory and hope and how it is
presented by the catholic feminist theologian Elizabeth A. Johnson. In a third chapter I
want to use the feminist ecclesiology of memory and hope to link it with the context of
South Africa. In that last part I want to give a framework of the effect that a feminist
ecclesiology of memory and hope could have on the South African society. / AFRIKAANSE OPSOMMING: HIV/VIGS het 'n groot impak op die lewe van alle Suid-Afrikaners - veral op die lewens
van vroue. HIV/VIGS is ook een van die grootste bedreigings en gevare vir mense wat in
armoede leef en geen toegang het tot voldoende onderrig en onafhanklikheid in
verhoudings nie. Vroue word weereens die meeste geimpakteer. In die eerste hoofstuk sal
ek hierdie verhouding tussen armoede en HIV/VIGS bespreek sowel as tussen HIV/AIDS
en die status van vroue in Suid-Afrika. In die tweede hoofstuk wil ek die boek aangaande
’n feministiese ekklesiologie deur die katolieke feministiese teoloog Elizabeth A. Johnson
bespreek. In die derde hoofstuk wil ek hierdie feministiese ekklesiologie van herinnering
en hoop gebruik en dit toepas op die konteks van Suid-Afrika. In die laaste hoofstuk wil ek
'n raamwerk oor die effek wat hierdie feministiese ekklesiologie van herinnering en hoop
op die Suid-Afrikaanse gemeenskap kan hê, weergee.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17453 |
Date | 12 1900 |
Creators | Manske, Yvonne Janine |
Contributors | Vosloo, Robert, Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology and Missiology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | v, 48 leaves : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0032 seconds