Return to search

Die effek van inligtingversterking in fase II rehabilitasie van miokardiale-infarksie-pasiƫnte

A quantitative, exploratory, descriptive and contextual research study was conducted to establish the effect of reinforcement of information in phase II cardiac rehabilitation of myocardial infarction patients. Its aim was to determine the sufficiency of patient education during hospitalisation and the necessity for reinforcing information during follow-up sessions after the patient's discharge from hospital. Patients from two private hospitals in Gauteng were involved in the study. A quasi-experimental research design, namely the comparison group posttest-only design, was implemented with no random assignment of subjects to the experimental and control groups. A convenient non-probability sampling method was used and data was collected by means of questionnaires. The data analysis revealed that patients received sufficient education during hospitalisation, but that discharged patients still believed follow-up sessions to be a necessity. No significant difference was found in the knowledge levels of the experimental and control groups. / 'n Kwantitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele studie is uitgevoer om
ondersoek in te stel na die effek van inligtingversterking in Fase II kardialerehabilitasie
van miokardiale-infarksie-pasiente. Hiermee wou die navorser bepaal of
pasientonderrig in die hospitaal voldoende was, en of die opvolging van pasiente na
ontslag uit twee privaat hospitale in Gauteng noodsaaklik was om inligting te versterk.
Vir die implementering van die studie is van 'n kwasi-eksperimentele
navorsingsontwerp, naamlik die tweegroep-posttoets-ontwerp, gebruik gemaak.
Respondente is nie ewekansig aan 'n eksperimentele en 'n kontrolegroep toegewys
nie. 'n Nie-waarskynlike gerieflikheidsteekproeftrekking is gedoen, en data is
ingesamel deur middel van die voltooiing van 'n vraelys. Die data-analise het getoon
dat die pasientonderrig in die hospitaal voldoende was, maar dat pasiente steeds van
mening was dat opvolging na ontslag noodsaaklik is. Geen beduidende verskil is
gevind in die kennisvlakke van die eksperimentele en die kontrolegroep nie. / Health Sciences / M.A. (Nursing)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1378
Date30 November 2003
CreatorsVan Zyl, Yolanda
ContributorsBotha, A.D.H. (Dr.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xvi, 119 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds