Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 1995. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die moontlikheid om die warmteoordrag in die reensone van 'n natuurlike trek nat koeltoring
te vcrbeter deur die gemiddelde druppel diameter van die sproei te verminder is ondersoek.
Eksperimentele wcrk was daarop gerig om tipiese druppelgrootte verspreidings onder
druppakking te bepaal, asook die verkryging van werklike verrigtings-data vir verskiJlende
pakking en reensone kombinasies in 'n koeltoring toetsfasiliteit. 'n Fotografiese metode wat
gebruik maak van beeldverwerkingstegniekc is ontwikkel om die druppelgrootte verspreidings
wat in die )meltoring toetsfasiliteit gevind word te bepaal. 'n Rekenaar simulasieprogram wat
ontwikkel is deur Dreyer [940Rl] is verder gebruik om reensone verrigtingsdata
( oordragskarakteristieke en druppelgrootte verspreidings) teoreties te vcorspel, vir vergelyking
met en evalusie van die eksperimentele resultate.
Dit is bewys dat die plasing van 'n laag spatroosters reg onder druppakking die gerniddelde
druppeldiameter in die reensone verrninder het, wat gelei het tot 'n ooreenstemmende toename
in oordragskarakteristiek. Met die gebruik van 'n rekenaar simulasie program is bereken dat
hierdie opstelling die termiese kapasiteit van 'n koeltoring met tot 5 % kan verbeter. / ENGLISH ABSTRACT: The possibility of improving the heat transfer in the rain zone of large natural draft wet cooling
towers, by decreasing the mean drop diameter in this region, has been investigated.
Experimental studies were aimed at determining typical drop size distributions under trickle
packs and obtaining actual performance data for packing and rain zone combinations in a
cooling tower test facility. A photography-based method, which utilizes image processing
techniques, was develo!Jed t() determine the drop size distributions found in the test facility. A
computer simulation program developed by Dreyer [94DRI] was used to theoretically predict
rain zone performance data (i.e., transfer coefficients and drop size distribution data) for
comparison with and evaluation of the experimental data.
I: was found that by placing a layer of splash grids beneath a trickle pack the mean drop
diameter in the rain zone was decreased, resulting in corresponding increases in transfer
characteristic. Using a computer simulation program it was calculated that this arrangement
could increase the thermal capacity of a large natural draft cooling tower by up to 5 %.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/54736 |
Date | 03 1900 |
Creators | Oosthuizen, Henry Randolph |
Contributors | Erens, P. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical and Mechatronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 106 p. ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds