Thesis (MTh) -- Stellenbosch University, 1981 / INLEIDING: In hierdie verhandeling gaan dit om die geskiedenis van die Ned.
Geref. gemeente Albanie, Riebeek-Oos, wat in hierdie jaar 150 jaar
bestaan. By die interpretasie van hierdie gemeentegeskiedenis moet
rekening gehou word met die vraag watter faktore, teologies,.kerklik
of andersins, 'n invloed gehad het op die manier van bediening
en ontwikkeling van die gemeente? In hoeverre is die gemeente tipies
van die kerk waarmee hy in verband staan en in hoeverre
onderskei hy hom as 'n besondere gemeente? Was die gemeente getrou
gewees aan die Skrif, en die eis van Christus? / ENGLISH ABSTRACT: NO ABSTRACT
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/68219 |
Date | 09 1900 |
Creators | Kruger, L. R. |
Contributors | Brown, E., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Systematic Theology and Ecclesiology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 166 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds