Thesis (M.Phil.)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this research is to identify the various levels of health care units, their
relationships and the problems hindering an effective referral system. To achieve
this goal, use is made of a case study of the West Rand area in Gauteng. The
standpoint is that, to achieve Primary Health for all South Africans referral
systems within health care units and levels must be reciprocal. It is argued that
for Primary Health Care to be successful, it must satisfy the goal of affordability
appropriateness and accessibility. Results from the research revealed that four
health care levels, namely traditional healers, health NGOs, Clinics, and
Hospitals. Though there is some degree of referral in the study area, it was
observed that referrals in the study area were not reciprocal. Amongst the major
problems identified as hindering an effective referral system in the study area,
include lack of cooperation between health institutions, poor health infrastructure
and communication network as well as lack of other health paraphernalia. The
research also found that government policy towards some of the health
institutions (Traditional healers) contributes to the inefficiency of proper referrals
in the study area. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die oogmerk van hierdie ondersoek is om die verskillende vlakke van
gesondheidsorgeenhede, hulonderlinge verbande en die probleme wat
doeltreffende verwysings in die wiele ry, te identifiseer. Dit word gedoen
aan die hand van 'n gevallestudie van die Wes-Randarea in Gauteng. Die
uitgangspunt is dat doeltreffende Primêre Gesondheid vir alle Suid-
Afrikaners afhang van resiprokale verwysingsisteme tussen
gesondheidsorgeenhede en -vlakke. Suksesvolle Primêre Gesondheidsorg
vereis bekostigbaarheid, toepaslikheid en toeganklikheid. Die ondersoek
het vier gesondheidsorgvlakke aan die lig gebring: tradisionele genesers,
gesondheids-nie-regerings-organisasies, klinieke en hospitale. Hoewel
daar 'n mate van onderfinge verwysing in die studie-area bestaan, was dit
nie wederkerig nie. Onder die vernaamste struikelblokke vir 'n doeltreffende
verwysingsisteem tel swak samewerking tussen gesondheidsinstellings,
gebrekkige gesondheidsinfrastruktuur en kommunikasienetwerk, en
'n skaarste aan ander gesondheidsmiddelle. Die ondersoek het ook bevind
dat regeringsbeleid aangaande sommige van die gesondheidsinstellings
(tradisionele genesers) bydra tot die ondoeltreffendheid van verwysings in
die studie-area.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51964 |
Date | 12 1900 |
Creators | Molepo, Edward R. |
Contributors | Hattingh, J. P., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Philosophy. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 74 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds