Text in Afrikaans / In hierdie studie word die effek van ouerlike begunstiging op die leefwereld van die adolessent aangespreek.
Uit die literatuurstudie blyk dit dat die kwaliteit van die ouerkindverhouding, asook die verskil in 'n ouer se houding teenoor en behandeling van sy kinders daartoe bydra dat 'n kind begunstiging in die gesin beleef. Oorsake van ouerlike begunstiging setel in projektiewe identifikasie deur die ouer(s), persoonlike behoeftes en verwagtinge van
die ouer(s), geboorte-orde, en die grootte en sarnestelling van die gesin. In die empiriese ondersoek is die leefwereld van adolessente wat ouerlike begunstiging beleef, verken. Volgens die resultate blyk dit dat van
hierdie adolessente angs en minderwaardigheid beleef, 'n lae selfbeeld het en dat hul relasies problernaties is. / This study addresses the effect of parental favoritism on the life world of the adolescent. From the literature study it is evident that the quality of the parent-child relationship as well as. the difference in the parent's attitude and treatment of his children contributes to the fact that a child experiences favoritism in the family. Causes of parental favoritism reside in projective identification by the parent ( s) , parental needs and expectations, the
birth order, and size and set up of the family. The empirical study investigates the life world of adolescents who
experience parental favoritism. According to the results it seems that some of these adolescents experience anxiety and a sense of inferiority, have a low self-image and experience problematic relationships. / Psychology of Education / M.Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15691 |
Date | 11 1900 |
Creators | Botha, Margaretha Johanna |
Contributors | Burger, Sanet |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xv, 109 leaves) |
Page generated in 0.0021 seconds