Text in Afrikaans / Die probleem wat in die studie ondersoek word is:
wat die aard van die behoefte aan gemeenskapgesondheidsinligtingdienste
(GGID) in Suid-Afrika, met
besondere verwysing na Bloemfontein en Mangaung, is.
Daar word van 'n verkennende studie gebruik gemaak om die
navorsingsdoelstellings te bereik. Die metodes wat gebruik
is, is literatuurstudie, gevallestudie en opname. Die
tegnieke wat gebruik is, is vraelys, skedule en onderhoud.
'n Oorsig oor gesondheidsorg, met die klem op primere
gesondheidsorg as agtergrond vir gesondheidsopvoeding en
-inligting, word gegee. Daar word verwys na die rol van
verskillende biblioteektipes en die bibliotekaris.
Redes vir die ontstaan van gemeenskapgesondheidsinligting,
die verspreiding van GGID in die buiteland en die
fvksionering daarvan word beskryf.
'n Ondersoek is in Mangaung en Bloemfontein gedoen om die
behoefte aan GGID en die aard van gesondheidsinligting te
probeer bepaal. 'n Model word saamgestel uit die behoeftebepaling en die literatuurstudie / The subject investigated by this study is:
the nature of the need for community health
information services (CHIS) in South Africa, with
special reference to Bloemfontein and Mangaung.
An exploratory study has been used to achieve the research
objectives. The methods used are review of the literature,
case study and a survey. The techniques used are a
questionnaire, schedule and interview.
A review of health care, emphasizing primary health care as
a backgound to health education and information, is given.
The role of different types of libraries and the librarian
is discussed.
Reasons for the development of community health information,
the distribution of CHIS overseas and their functioning are
described.
An investigation was done in Bloemfontein and Mangaung to
gauge the need for CHIS and the nature of health
information. A model has been formulated, based on this survey and the literature review / Information Science / M. Bibl. (Inligtingkunde)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17798 |
Date | 11 1900 |
Creators | Venter, Gertruida |
Contributors | Louw, A. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (208, 12 leaves) |
Page generated in 0.0997 seconds