Text in Afrikaans / In hierdie studie is die noodsaaklike bestuursrol van die rampverpleegster
tydens rampoptrede en direk daarna verken, nagevors en beskryf. Haar
bevoegdheid om die verskillende rampbestuurstake effektief te kan verrig voor,
tydens en na rampe wat buite 'n hospitaal plaasvind, is oak nagegaan.
Bestuurstake is geidentifiseer waarmee verpleegsters tydens rampsituasies
buite hospitale vertroud behoort te wees. Die navorsingsprojek het deur
middel van vraelyste biografiese data ingesamel met betrekking tot die persone
wat as rampverpleegsters by Burgerlike Beskerming in Pretoria geregistreer is,
met die doel om 'n kursus aan te beveel wat pertinent op hul behoeftes gerig
is. Die rampverpleegster se behoefte aan toepaslike verdere opleiding,
inoefening of leiding betreffende die ge1dentifiseerde bestuurstake, is
bepaal. Dit het geblyk dat opleiding in die meeste take nodig is, en 'n
kursus in rampbestuur vir verpleegkundiges is ontwerp / In this study the essential management role of the disaster nurse during
disaster action was outlined, researched and described. Her competency to
effectively execute disaster relief tasks before, during and after a disaster
occurring outside a hospital, was studied. Management tasks were identified
which nurses should have mastered regarding disaster situations occurring
outside hospital boundaries. Research data were gathered by means of a
questiorinaire on the biographic detail of disaster nurses registered with ·
Civil Defence in Pretoria, in order to recommend a course specifically aimed
at fulfilling their requirements. The research project identified
requirements of the disaster nurse for appropriate further training, practise
and guidance regarding the identified-management tasks. It became evident
that training is required in most of the tasks, and a training course for
nurses in disaster management was designed / Health Studies / M.A. (Verpleegkunde)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15760 |
Date | 06 1900 |
Creators | Perold, Annalette |
Contributors | Booyens, S. W., Troskie, Rosemaré |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (1 v. (various pagings)) |
Page generated in 0.0022 seconds