Bibliography: pages 175-180. / Vanuit die staanspoor moet beken word dat hierdie skripsie nie daarop uit is om die outoriteit op die gebied van die gay-psige te wees nie. Die studie wil slegs fokus op sekere aspekte van die letterkunde wat aanduiding bevat van die ervaring van gay-persone binne die samelewing, en die impak van hierdie ervaring op die gay-individue se psige.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uct/oai:localhost:11427/21329 |
Date | January 1997 |
Creators | Claassen, Joel Arthur |
Contributors | Snyman, Henning |
Publisher | University of Cape Town, Faculty of Humanities, Afrikaans and Netherlandic Studies |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Master Thesis, Masters, MA |
Format | application/pdf |
Page generated in 0.0136 seconds