Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: The study investigated implementation of HIV/AIDS policy by senior management in
Youngsfield military base. Some of the aspects evaluated included training concerning HIV,
campaigns, allocation of budget to manage HIV and knowledge of policy by management.
Self-administered questionnaires were used as a method of collecting data. The respondents
included in the study ages ranged between 25-59 years. The majority of the respondents did
not have any problem in completing questionnaires.
Results revealed that involvement of headquarters in allocating funds to acquire training aids,
distribution of pamphlets and other information educating personnel insufficient, poor
implementation of workplace HIV/AIDS policy by management on all levels, lack of
programs dealing with HIV/AIDS and lack of HIV/AIDS policy knowledge by management
to lesser extent.
Recommendations of this study includes aspects dealing with HIV/AIDS workplace
programs, importance of occupational health and safety, addressing stigma and
discrimination, absenteeism, HIV/AIDS training and most importantly campaigns throughout
the year. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie navorsing was om die implementering van die beleidsdokument wat
handel oor MIV/Vigs in die werksplek deur die senior bestuur in Youngsfield militere basis
te ondersoek. Van die aspekte wat die navorser ondersoek het is MIV/Vigs
bewusmakingveldtogte, beskikbaarheid van fondse en kennis van die Suid Afrikaanse
Nationale Weermag beleidsdocument wat handel oor MIV/Vigs in die werksplek.
Studievraelyste is aan respondente uitgedeel. Respondente wat aan die studie deelgeneem het
se ouderdome wissel tussen 25 en 59 jaar. Die grootste getal deelnemers het geen beswaar
aangeteken om die vraelyste te voltooi nie.
Die grootste getal van respondente het aangedui dat die fondse wat beskikbaar gestel word
onvoldoende is om die boodskap oor die gevare van MIV/Vigs te versprei. Daar is verder
bevind dat belangrike aspekte soos biljette, pamflette, video opnames en getikte material nie
versprei kan as gevolg van tekort aan fondse. MIV/Vigs beleid is beskikbaar in militere
basisse van die Suid Afrikaanse Nationale Weermag. Die enigste tekort is die implementering
daarvan.
Die aanbevelings wat bevind is deur die studie sluit in MIV/Vigs programme in die werkplek,
die aanspreek van stigma en diskriminasie, afwesigheid weens kroniese siektes wat
MIV/Vigs insluit en hantering van ongevalle in die werkplek.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/98021 |
Date | 12 1900 |
Creators | Crisp, Gabriel |
Contributors | Augustyn, J. C. D., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 74 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0051 seconds