Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: In South Africa more people are living with AIDS than in any other country in the
world. It is now evident that HIV/AIDS has developed into a pandemic that not only
affects the health of individuals, but does expand to households, communities and
the nation. The stigma of HIV/AIDS is most likely the single most important reason
why people, organisations and the government tend to shy away from the problem.
The prime aim of business is to make money, but the fact that AIDS affects people at
the peak of their productive years when they would normally not require medical
attention, will impact negatively on the organisation's bottom line results. Apart from
government, business is the only group that has the capacity and resources to
successfully implement strategies in the fight against HIV and AIDS.
This study provides a theoretical introduction to HIV and AIDS but also indicates that
small to medium size organisations are slow to react to the threat that HIV and AIDS
will have to their business and also the country. The study shows that large
organisations have definitely been successful in their fight against the disease.
The study concludes that knowing the prevalence rate of HIV in a organisation and
adapting the strategy accordingly is essential for long term sustainability of the
organisation.
CISCO was selected as the case study to substantiate the above-mentioned opinions
and conclusions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In Suid Afrika woon daar meer mense met VIGS as enige in enige ander land in die
wereld. Dit is tans duidelik dat MIV/VIGS ontwikkel het in 'n pandemie wat nie net die
gesondheid van individue raak nie, maar wat ook uitkring na huishoudings,
gemeenskappe en die nasie. Die stigma van MIV/VIGS is heel waarskynlik die
grootste enkele rede waarom organisasies en die regering wegskram van die
probleem.
Die hoofdoel van 'n besigheid is om wins te maak, maar die feit dat VIGS mense
tydens die toppunt van hulle produktiewe jare affekteer wanneer hulle normaalweg
geen mediese versorging sou benodig nie, gaan 'n negatiewe effek op organisasies
se winsgewendheid hĂȘ. Behalwe vir die regering is privaat besighede die enigste
groep wat beskik oor die kapasiteit en hulpbronne om strategiee te implimenteer wat
suksesvol sal wees in die stryd teen MIV en VIGS.
Hierdie studie gee 'n teoretiese inleiding oor MIV en VIGS. Dit dui ook daarop dat
klein tot medium grootte organisasies stadig reageer op die bedreiging wat MIV en
VIGS vir hul besigheid en die land kan inhou. Die studie toon dat groter organisasies
meer sukses behaal in hulle stryd teen die siekte.
Die studie bevind dat dit vir die volhoubaarheid van 'n organisasie belangrik is om te
weet wat die voorkoms syfers van MIV in die organisasie is en die strategie ten
opsigte van MIV en VIGS dienooreenkomstig aan te pas.
CISCO is as 'n gevallestudie gebruik om bogenoemde waarnemings en
aanbevelings te staaf.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50655 |
Date | 03 1900 |
Creators | Olivier, Johan |
Contributors | Denton, Mario, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 84 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds