Return to search

Disabled persons : predictors for the risk of contracting HIV/AIDS and primary prevention strategies

On t.p.: Master of Arts (Clinical Psychology) / Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Progress has been made in the approach to combating the spread of HIV/AIDS
with regards to the Department of Health's presentation of the HIV/AIDS/STD
Strategic Plan for South Africa. However, deep concem exists with regards to
specific marginalized groups such as disabled persons within the South African
sector threatened by the spread of HIV/AIDS. The aim of this paper was to
review published academic papers on the specific ways in which disabled people
are at risk for contracting HIV/AIDS, and the existence of primary prevention
programmes designed and specifically aimed at the disability sector. The roles of
non-governmental and other organisations were also looked at. The first section
of the review focused on high-risk behaviour among disabled persons for
contracting HIV/AIDS. Existing literature covered mainly areas of intellectual
disability and psychiatric disability. Disabled persons struggle with the same
issues of good education, workers' rights, gender equality, health care and social
support and well-being as the general population. These issues are however
exacerbated by struggles unique to those living with a disability. Inadequate
public and social support increase disabled people's vulnerability to issues such
as poverty, lack of resources, and inadequate education, heightening their risk of
contracting HIV/AIDS. The second section of the review discusses the area of
primary prevention, explaining why prevention programmes should be tailormade
for specific needs such as those of disabled persons. Examples of
prevention programmes from the literature are looked at, as well as a prevention
initiative launched in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vooruitgang is gemaak op die gebied van die voorkoming van die verspreiding
van MIVNIGS met die bekendstelling van die Departement van Gesondheid se
MIVNIGS/STD Strategiese Plan vir Suid-Afrika. Daar is wel steeds kommer oor
spesifieke gemarginaliseerde groepe, soos gestremde persone, binne die Suid-
Afrikaanse sektor wat bedreig word deur die verspreiding van MIVNIGS. Die
doel van die studie was om 'n oorsig te kry van akademiese materiaal wat
gepubliseer is oor die spesifieke wyses waarop mense met 'n gestremdheid in
gevaar verkeer om MIVNIGS op te doen, asook primêre
voorkomingsprogramme wat spesifiek ontwerp en gemik is op die gestremde
sektor. Daar is ook gekyk na die rol van nie-regerings- en ander organisasies.
Die eerste deel van die studie fokus op hoë risiko gedrag van gestremde persone
wat hulle in gevaar mag stel vir die opdoen van MIVNIGS. Bestaande literatuur
handel meestaloor die areas van intellektuele gestremdheid en psigiatriese
siektes. Gestremde persone moet dieselfde uitdagings oorkom as diegene in die
algemene populasie, soos byvoorbeeld die gebrek aan goeie onderwys,
arbeidsregte, diskriminasie op grond van geslag, gesondheidssorg, asook
sosiale steun en algemene welsyn. Gestremde persone se kwessies word egter
vererger deur sekere uitdagings wat uniek is aan 'n lewe met 'n gestremdheid.
Gestremde persone ontvang meestalonvoldoende publieke en sosiale steun wat
dikwels armoede, gebrek aan hulpbronne en onvoldoende opvoeding tot gevolg
het. Laasgenoemde verhoog gestremde persone se kanse om MIVNIGS op te
doen. Die tweede deel van die studie bespreek primêre voorkomingsprogramme
en waarom dit noodsaaklik is om voorkomingsprogramme te ontwerp wat
uitsluitlik gemik is op spesifieke populasies. Daar word dan ook gekyk na
voorbeelde van primêre voorkomingsprogramme in die literatuur, asook 'n
voorkomingsinisiatief wat in Suid-Afrika geloods is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53394
Date12 1900
CreatorsMouton, Jeannie
ContributorsSwartz, L., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format50 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds