Return to search

The relationship between pastoral care and worship in the context of HIV/AIDS : a study of the development and impact of the liturgical material 'Worship and HIV/AIDS' in selected parishes of the Diocese of Cape Town

Thesis (M. Th.)--University of Stellenbosch, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: In September 2002, the Anglican Church of Southern Africa authorised a set of liturgical
material for use in the church in an attempt to make congregations aware of the extent of the
impact of HIV/AIDS on the church and the community in the nations in Southern Africa in
which the CPSA is active. This research explores the relationship between Worship and
Pastoral Care in the context of HIV/AIDS by examining the development of this liturgical
material and offering a critique of it in the light of the impact it had on a number of parishes.
A general review of published material found little with a specific focus on the relationship
between Worship and Pastoral Care, and the search was extended to approach this
relationship from a number of directions in an attempt to find factors that had a bearing on
the hypothesis that the community at worship is the primary point of pastoral care.
The hypothesis was examined from two directions. The first considered a biblical
perspective. This approach considered the images of God presented in the Old Testament,
a number of the healings of Jesus in the gospels, and Paul’s comments on the celebration of
the Eucharist in 1 Corinthians 11 against the social background of meals shared within the
community. The imperative that worship should be inclusive, with a particular emphasis on
the poor and marginalized was established.
The second direction considered a theological reflection on AIDS and established a number
of criteria against which the liturgical material could be critiqued. An important section of this
work considered the impact of prejudice and discrimination that has led to the stigmatisation
of those living with HIV/AIDS and their reluctance to disclose their status and needs. This
remains an important obstacle to the ability of the church to provide appropriate hospitality
and care.
Interviews were conducted with the Rectors and leaders of the Parish AIDS Task Teams in
six parishes within the Diocese of Cape Town to look at the ways in which the material was
used, and the impact that it had on the pastoral work of those congregations.
The liturgical material is then examined in the light of the theological criteria established, and
against the impact that it had on the pastoral work of the parishes. Particular issues
recognised in this section were the use of inclusive language and the absence of any
emphasis on Repentance and Confession.
The importance to Worship and Pastoral Care of compassion, personal contact with persons
living with AIDS, grace and hospitality are some of the conclusions made. Suggestions were
made for further research and development in terms of stigmatisation, language and
appropriate liturgical formation and training. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In September 2002 het die Anglikaanse Kerk in Suider Afrika ‘n stel liturgiese materiaal
gemagtig vir gebruik in die kerk in ‘n poging om gemeentes bewus to maak van die gevolge
van VIGS op die kerk en die gemeenskap in die lande waarin die Anglikaanse Kerk in Suider
Afrika werk. Hierdie navorsing ondersoek die verhouding tussen Aanbidding en Pastorale
Sorg in die konteks van VIGS deur die ontwikkeling van die liturgiese materiaal te ondersoek
en ‘n kritiek voor te gee in die lig van die gebruik van die materiaal in verskeie parogies.
Die algemene oorsig van die gepubliseerde materiaal het min gevind met ‘n spesifieke fokus
op die verhouding tussen Aanbidding en Pastorale Sorg. Die ondersoek is toe uitgebrei om
die verhouding te nader van verskeie rigtings in ‘n poging om faktore te vind wat ‘n houding
het op die voorstel dat die gemeente by aanbidding die primêre punt van pastorale sorg is.
Die onderstelling is ondersoek uit twee rigtings. Eerstens is dit genader uit ‘n bybelse
perspektief. Hierdie benadering het die verskillende beelde van God soos dit in die Ou
Testament voorkom, verskeie genesings van Jesus in die evangelies, en Paulus se
kommentaar oor die viering van die nagmaal in 1 Korienthiërs 11 teenoor die agtergrond van
die maaltye in die gemeenskap in aanmerking geneeem. Die imperatief van inklusiewe
aanbidding, met ‘n besondere klem op die armes en ander wat dikwels oor die hoof gesien
word, is hierdeur gevestig.
Tweedens is VIGS teologies oorweeg en verskeie kriteria gevestig waarteen die liturgiese
materiaal gemeet kon word. ‘n Belangrike deel van hierdie werk het die gevolge van
vooroordeling en onderskeiding wat gelei het tot die bestempeling van mense wat met VIGS
leef en hul huiwerigheid om hul status te openbaar, en dus hul nood te laat weet. Dit bly nog
‘n belangrike hindernis vir die kerk om die geskikte gasvryheid en sorg te kan verskaf.
Onderhoude is met predikante and die lede leiers van die VIGS Spanne in ses parogies in
die Bisdom van Kaapstad gehou om te sien hoe die materiaal gebruik is in eredienste, en die
uitwerking daarvan in die pastorale sorg wat die gemeentes aangebied het.
Die liturgiese materiaal is dan beoordeel in die lig van die teologiese maatstawe gevestig, en
die uitwerking van die materiaal in die pastorele sorg van die gemeentes. Die gebruik van
inklusiewe taal en die afwesigheid van spesifieke materiaal in verband met Skuldbelyding is
besondere sake wat in hierdie deel erken was.
Die belangrikheid vir Aanbidding en Pastorale Sorg van medelye, persoonlike kontak met
persone wat met VIGS lewe, genade en gasvryheid is gevolgtrekkings wat gemaak is.
Voorstelle vir verdere navorsing en ontwikkeling in terme van bestempeling, taal en
passende liturgiese formasie en opleiding is gemaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17447
Date12 1900
CreatorsGriffiths, Keith Leonard
ContributorsCilliers, J., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology and Missiology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formativ, 105, xx, ix, ii leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0031 seconds