Return to search

Casework intervention for abused women in the Moses Kotane Local Municipality

Thesis (MSocialWork)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This research investigates casework intervention for abused women in Moses Kotane
Local Municipality.
The purpose of this research is to present a theoretical and practical framework from a
casework perspective for dealing with abused women. The motivation for the study
was based on the need of social workers to have a framework when applying
casework during intervention with abused women. The framework will offer guidance
and will ensure that the service rendered to abused women is of a good quality.
The objectives of this study is to investigate the nature and extent of the abuse of
women in Moses Kotane Local Municipality, to explain the causes and consequences
of abuse, and to describe casework intervention strategies to address abuse of women.
The research covers the nature and prevalence of abuse of women as well as the
causes of abuse. The consequences of abuse of women are also outlined in the
research report.
A practice perspective, a theory and a model which can be applied during intervention
with abused women, is also included in the report. A practical framework is also
included with the help of literature reviewed.
The empirical research involved both qualitative and quantitative methods. This
section presents findings in the form of tables and figures and gives an analysis of the
findings. The findings were analyzed and compared with the findings from previous
studies undertaken by various authors. The findings can be used as a guideline by
social workers when applying casework during intervention with abused women.
Recommendations are also included in the report. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Met hierdie navorsing is ondersoek ingestel na gevallewerk-intervensie met
mishandelde vroue in die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit.
Die doel van die navorsing was om 'n teoretiese en praktiese raamwerk vanuit 'n
gevallewerk-perspektief vir intervensie met mishandelde vroue aan te bied. Die
motivering vir die studie was gebaseer op maatskaplike werkers se behoefte aan 'n
raamwerk wanneer gevallewerk gedurende intervensie met mishandelde vroue
toegepas word. Met diƩ raamwerk word beoog om riglyne aan te bied wat sal verseker
dat die dienste wat aan die mishandelde vroue gelewer word van 'n goeie kwaliteit is.
Die doelwitte van die studie is om die aard en omvang van die mishandeling van
vroue in die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit te ondersoek, om die oorsake en
gevolge van mishandeling te verduidelik, en om gevallewerk-intervensie strategieƫ
om mishandeling van vroue te hanteer te beskryf.
Die navorsing handel oor die aard en voorkoms van die mishandeling van vroue,
asook die oorsake van mishandeling. Die gevolge van mishandeling van vroue word
ook in die navorsingsverslag aangebied.
'n Praktykperspektief, 'n teorie en 'n model wat gebruik kan word vir intervensie met
mishandelde vroue word in die verslag aangebied. 'n Praktiese raamwerk wat
gebaseer is op die literatuur wat bestudeer is word aangebied.
Die empiriese navorsing het behels dat beide kwalitatiewe en kwantitatiewe metodes
benut is. In hierdie afdeling word bevindinge in die vorm van tabelle en figure
aangebied en 'n ontleding van die bevindinge word gemaak. Die bevindinge van die
studie is ontleed en vergelyk met die bevindinge van vorige studies wat deur verskeie
outeurs onderneem is. Die bevindinge kan deur maatskaplike werkers benut word as
riglyne wanneer gevallewerk met mishandelde vroue gedoen word.
Aanbevelings word ook in die verslag ingesluit.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49875
Date03 1900
CreatorsTwala, Thembi Maria Carol
ContributorsGreen, S., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences . Dept. of Social Work .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formativ, 71 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0158 seconds