Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis involves research on wildlife telemetry tracking for the Cape Leopard Trust
(CLT). The CLT needed a network to transfer GPS data and single frame photos from
remote locations in the Cederberg to a researcher's base station. The proposed solution
is an ad hoc wireless network, where nodes perform polling of leopard collars and send
information via the multi-hop network to the researcher's base once it is downloaded from
a collar. The literature study involved medium access control - and routing protocols for
e ectively transferring information. The solution was implemented in hardware and range
tests were done in the Cederberg to determine feasible locations for nodes in this network
for covering most of the CLT study area. Link budgets for this area was determined with
Radio Mobile to compare with actual ranges as measured. The simulation of protocols
was done in OMNET++ which could be compared with actual results from the physical
network. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handel oor navorsing wat gedoen is vir die Kaapse Luipaard Trust (CLT)
vir die opsporing van luipaarde. Die CLT het 'n netwerk nodig gehad wat GPS data en
enkel raam fotos van afgeleë gebiede in die Cederberge na 'n navorser se basis stuur. Die
voorgestelde oplossing is 'n ad hoc draadlose netwerk, waar nodisse luipaard nekbande
oproep om data af te laai en dan te stuur deur die multi-hop netwerk na die navorser
se basis. Die literatuurstudie handel oor medium toegangs beheer - en roete verkryging
protokolle vir die effektiewe oordrag van informasie. Die oplossing is in hardeware geïmplimenteer
en radio-afstand-toetse is gedoen in die Cederberge om goedgeleë posisies vir
nodisse te bepaal om die grootste gedeelte van die CLT studie area te dek. Radio Mobile
is gebruik om voorspellings te maak rakende die afstande verkrygbaar tussen radios om
te vergelyk met die fisiese metings in die veld. Die simulasie van protokolle is gedoen in
OMNET++ en vergelyk met prestasie metings op die fisiese netwerk.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6664 |
Date | 03 1900 |
Creators | Brits, Johan George |
Contributors | Engelbrecht, H. A., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 96 p. : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.002 seconds