Return to search

Exposure to violence and self-reported aggression among a sample of high school learners in the Stellenbosch district

Thesis (MScPsy)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The phenomenon of violence is an all-too-common experience for many people around
the world. In South Africa the legacy of a system of institutionalised violence has
influenced the fabric of this society. The consequences of violence on South African
youth are of major concern for the country's future. This research examines the types and
contexts of exposure to violence and the types of self-reported aggression in a sample of
426 adolescent learners from three schools in the Stellenbosch District. The role of
gender in mediating the type and the location of violence exposure and aggressive
behaviour is also explored in this study.
A questionnaire consisting of modified versions of the Screen for Adolescent Violence
Exposure (SAVE) and the Aggression Questionnaire (AQ) was administered to 187 male
and 239 female adolescents from three schools.
The sample reported being exposed to moderately high levels of indirect violence in their
community. This exposure was significantly correlated to high levels of self-reported
aggression. Results from the Analyses of Variance indicated that females were exposed
to more physical/verbal abuse at home, while males more frequently witnessed traumatic
violence at school and in the community. The learners reported high levels of aggression,
particularly with regard to physical aggression, verbal aggression and hostility. From
these observations, females were found to be more hostile, while males demonstrated
higher levels of physical aggression. Analysis of the gender differences suggested that males were more likely to display verbal aggression when exposed to violence, while
females' exposure to physical/verbal abuse at school appeared to increase their levels of
anger.
The findings from this study indicate that adolescents exposed to high levels of violence
are at risk of presenting with elevated levels of aggression. Efforts need to be made to
reduce the levels of exposure to violence and adolescents' levels of aggression. It is
suggested that adolescents be taught prosocial skills with regard to conflict situations. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Geweld is vir baie mense dwarsoor die wêreld 'n alledaagse verskynsel. Die stelsel van
geinstitusionaliseerde geweld in Suid-Afrika het die wese van die samelewing beinvloed.
Die gevolge van geweld op die Suid-Afrikaanse jeug is vir die land se toekoms
kommerwekkend. Hierdie studie ondersoek die tipes en inhoud van blootstelling aan
geweld, die tipes van selferkende aggressie en die verband tussen blootstelling en
aggressie. Die studie ondersoek ook die rol van geslag in die blootstelling aan geweld,
asook dié van aggressiewe gedrag. Die ondersoekgroep was 'n groep van 426 adolessente
leerders van drie skole in die Stellenbosch Distrik.
'n Vraelys, bestaande uit aangepaste weergawes van die "Screen for Adolescent Violent
Exposure (SAVE)" (Hastings & Kelley, 1997) en die "Aggression Questionnaire (AQ)"
(Buss & Perry, 1992) is gebruik om 187 manlike en 239 vroulike adolessente by die drie
skole te toets.
Daar is gevind dat die ondersoekgroep blootgestel was aan redelike hoë vlakke van
indirekte geweld in hulle gemeenskap wat beduidend korreleer met hul hoë selferkende
aggressie. Resultate van die variansie-ontleding wys dat meisies meer blootgestel is aan
fisiese/verbale geweld tuis, terwyl seuns weer meer dikwels getuies van traumatiese
geweld by die skool en in die gemeenskap was. Die leerders het hoë vlakke van
aggressie, veral fisiese aggressie, verbale aggressie en vyandigheid gerapporteer. Van die
bevindings kan afgelei word dat meisies meer vyandig is, terwyl seuns weer hoër vlakke van fisiese aggressie geopenbaar het. Analise van die geslags verskille dui aan dat seuns
meer geneig is tot verbale aggressie wanneer hulle aan geweld blootgestel word, terwyl
meisies meer geneig is tot woede wanneer hulle aan fisiese of verba Ie geweld by die
skool blootgestel word.
Die bevindings dui aan dat adolessente wat blootgestel word aan hoë vlakke van geweld
geneig is tot hoë vlakke van aggressie. Pogings behoort aangewend te word om geweld
en die vlakke van aggressie verminder. Daar word aanbeveel dat adolessente sosiale
vaardighede geleer moet word om konfliksituasies beter te kan hanteer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50350
Date04 1900
CreatorsSullivan, Daniel Lawrence
ContributorsVan Wyk, S. B., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatxii, 110 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds