Date in university's graduation list: April 2003. / Thesis (MA (VA))--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The body of the thesis explores contemporary South African printmaking by focusing on The
Caversham Press, established in 1985. Caversham's success encouraged the opening of four
other studios, which formed the core of professional printmaking in South Africa up to 2000.
Positioning Caversham in a broader arena, the politicised nature of printmaking in South
Africa prior to 1985 is discussed and six projects produced at the Press between 1985 and
2000 are examined to situate the Press within the South African socio-economic and cultural
context. Finally, the interaction between prints from Caversham Press projects and the art
market in Johannesburg is described and analysed to ascertain the extent to which these six
projects were products of their time and place in South African art history. In Appendices IV
and V, the candidate's own printmaking work, which examines male midlife depression and
its impact on the marital relationship, is discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdeel van die tesis ondersoek die hedendaagse Suid-Afrikaanse drukkuns op die werk
van The Caversham Press wat in 1985 gestig is, te fokus. Caversham se sukses het aanleiding
gegee tot die ontstaan van vier ander drukkunsateljees wat die kern van professionele
drukkuns gevorm het tot in die jaar 2000. Deur Caversham in 'n breƫr konteks te plaas, word
die gepolitiseerde aard van drukkuns in Suid-Afrika voor 1985 bespreek. Verder word die ses
ondernemings wat deur Caversham tussen 1985 en 2000 opgelewer is in die konteks van
sosio-ekonomiese en kulturele omstandighede ondersoek. Ten slotte word die interaksie
tussen Caversham Press projekte en die kunsmark van Johannesburg ontleed en bespreek met
die doelom vas te stel tot hoe 'n mate hierdie ses projekte die tyd en plek van die Suid-
Afrikaanse kunsgeskiedenis reflekteer. In Bylae IV en V, word die kandidaat se eie
drukkunswerke, wat depressie in mideljarige mans ondersoek en die gevolg daarvan op die
huweliksverhouding uitbeeld, bespreek.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49720 |
Date | 12 1900 |
Creators | Conidaris, Amanda Jane |
Contributors | Arnold, Marion, Dietrich, Keith, Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Visual Arts. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 138 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds