Return to search

Oor strategiee vir die verbetering van die onderrig en assessering van mondelinge vaardighede in Afrikaans tweede taal.

This article researches the attitude of learners to the oral activities in the
Afrikaans Second Language classroom. The apparent discrepancy between
learners' communicative competence and the oral year mark awarded by
school-based educators is looked at.
It seems as though neither educators nor learners participate very
enthusiastically in oral activities in the classroom. Educators on the one
hand appear to be preoccupied with assessment and the completion of a
syllabus rather than with developing the communicative competence of
learners. Learners on the other hand fear being censured and mocked by
their peers and the assessment process most commonly used in the
classroom compounds this anxiety.
In Section 4 suggestions are made for reducing assessment anxiety so as to
encourage learners to communicate spontaneously in Afrikaans. Learners of
an additional language need to be provided with the opportunity to engage in
oral activities that elicit the use of the target language in such a way that the
learner's enthusiasm to participate neutralises the fear of using linguistic
structures that they feel they have not yet mastered. OPSOMMING
In hierdie artikel word leerders se houding !eenoor die mondelinge akliwiteite
in die Afrikaans Tweede Taal klaskamer ondersoek. Die klaarblyklike
wanverhouding lussen die leerders se kommunikaliewe vaardigheid en die
mondeiinge jaarpunt wat deur onderwysers toegeken word, word ondersoek.
Uit die studie blyk dit dat nog die leerders nog die onderwysers baie
entoesiasties deelneem aan mondelinge aktiwiteite in die klaskamer. Die
onderwysers blyk behep te wees met die insamel van punte en die voltooiing
van leerplan items sonder om aandag te skenk aan die ontwikkeling van
leerders se kommunikatiewe vaardighede. Die vrees wat leerders het vir die
sensuur deur hulle portuurgroep, word versterk deur die evalueringsangs
wat die assesseringsmetodes skep.
Voorstelle word gemaak om leerders se kommunikasievrees en toelsangs te
verminder om sodoende leerders aan te moedig om sponlaan in Afrikaans te
kommunikeer. Leerders van 'n Tweede Taal moet die geleentheid gegun
word vir mondelinge aktiwiteite wat taal-in-gebruik sal ontlok, waar die
entoesiasme vir die taak die leerder sal laat vergeet van die taalkennis wat
nog nie bemeester is nie en wat deur deelname aan die aktiwiteit ontdek
word. / Thesis (M.A.)-University of Natal, 2001.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:ukzn/oai:http://researchspace.ukzn.ac.za:10413/5440
Date January 2001
CreatorsMarais, Eugene Patrick.
ContributorsMcDermott, Lydia E.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0017 seconds