Return to search

'n Ondersoek na Afrikaanse beskouings oor die kortverhaal met besondere verwysing na enkele nuwer Afrikaanse verhale

Dit is reeds deur andere gese: dat die "vernuwing van Sestig" in die Afrikaanse prosa die Afrikaanse prosakritiek tot bestekname gedwing het soos die vernuwing in die poƫsie van Dertig die kritiek van daardie tyd. En waar die vernuwing in die prosa ook op die gebied van die kort prosakuns so duidelik op die voorgrond was, kan daar wel gevra word: hoe geldig is die teorieDit is reeds deur andere gess: dat die "vernuwing van Sestig" in die Afrikaanse prosa die Afrikaanse prosakritiek tot bestekname gedwing het soos die vernuwing in die poesie van Dertig die kritiek van daardie tyd. 2 En waar die vernuwing in die prosa ook op die gebied van die kort prosakuns so duidelik op die voorgrond was, kan daar wel gevra word: hoe geldig is die teorieƫ wat in Afrikaans so eksplisit oor die "kortverhaal" opgestel is vir die nuwer Afrikaanse verhaalkuns? en daarby: hoe geldig is die nuwer, meer teksgerigte beskouings in Afrikaans? Die vraag is die kern van die huidige studie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:rhodes/vital:3628
Date January 1974
CreatorsDu Toit, P A
PublisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis, Masters, MA
Format274 leaves, pdf
RightsDu Toit, P A

Page generated in 0.002 seconds