Return to search

Dissemination pathways for agroforestry technologies : the case for improved fallows in Eastern Zambia

Thesis (MScFor)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Agroforestry researchers in Eastern Zambia have identified improved fallows as an
intervention for soil fertility problems faced by small-scale farmers. In both on-station
and on-farm research experiments which have been conducted since 1989, results have
shown that improved fallows can mitigate soil degradation and eventually improve land
productivity. Both researchers and extensionists have since embarked on disseminating
these fallows to the farming community. Researchers were initially entirely dependent on
the conventional agricultural extension services to disseminate the technology to the
farmers but the process was slow and so was the uptake for the technology by farmers.
As researchers were anxious to see that farmers took up improved fallows in a fastest
possible way, they opted to use alternative dissemination pathways such as farmer
trainers and local leaders.
The purpose of this study was to investigate the three dissemination pathways and
determine their effectiveness as regards improved fallows. This study assumed that
farmers were not taking up improved fallows because they lacked knowledge of it, and
also that the lack of knowledge was exacerbated by the ineffective pathway used to reach
the farmers.
The study was conducted in Chadiza, Chipata and Katete districts of Eastern Zambia.
Data were collected using questionnaires in 28 villages across the three districts.
Included in the sample were 296 small-scale farmers for whom this technology is
intended. Additionally, 51 farmer trainers, 15 local leaders and 14 agricultural extension
officers were interviewed as disseminators of this technology. Farmers were randomly
sampled; local leaders were systematically sampled while a total enumeration was done
for farmer trainers and agricultural extension officers present at the time of the
interviews.
This study found that 92% of the farmers were aware of the technology, with 68% having
only known about it between 1998 and early 2000. This was the period when farmer
trainers were already working. Farmer trainers were source of initial information to 41%
of the farmers and yet they only started working recently. Although 92% of the farmers
had heard about improved fallows, only 33% had ever planted some. Ten percent cf the
entire population of farmers could be said to have adopted improved fallows because they
have planted more than one fallow. Lack of knowledge is therefore not the only reason
that farmers were not taking up improved fallows.
Farmer trainers were found to currently be a more effective dissemination pathway as
they were able to reach more farmers even in areas where agricultural extension officers
had not been before. Local leaders have not been involved with disseminating improved
fallows. Agricultural extension officers were hampered by lack of resources but were
still trying to assist farmers with resource assistance from external institutions such as
NGOs. The findings point to a need for participatory extension approaches as well as
participatory monitoring and evaluation systems. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Agrobosbou-navorsers in Oos-Zambië het braaklandbewerking geïdentifiseer as
ingryping in grondvrugbaarheidsprobleme wat ondervind word deur boere wat op klein
skaal boer. Die resultaat van eksperimente wat gedoen is as deel van beide proefplaas- en
plaasnavorsing sedert 1989 het daarop gewys dat die bewerking van braaklande die
agteruitgang van grond kan temper en geleidelik die produktiwiteit daarvan kan verhoog.
Navorsers sowel as voorligtingsbeamptes het sedertdien onderneem om
braaklandbewerking aan die boeregemeenskap bekend te stel. Navorsers was aanvanklik
ten volle afhanklik van die konvensionele landbou-voorligtingsdienste om die
verspreiding van tegnologiese kennis onder boere te hanteer. Hierdie verspreidingsproses
was egter stadig en die boere het ook te lank geneem om die tegnologie in werking te stel.
Aangesien dit vir die navorsers belangrik was dat boere braaklandbewerking so spoedig
moontlik begin. het hulle daarop besluit om alternatiewe metodes van kennisverspreiding
te gebruik. Hierdie alternatiewe metodes het behels dat inligting versprei is deur
opleidingsbeamptes onder boere sowel as deur plaaslike leiers.
Die doel van hierdie studie was om die drie kanale wat gebruik is om inligting te versprei,
te ondersoek en die effektiwiteit daarvan vas te stel. Hierdie studie het voorveronderstel
dat boere nie braaklandbewerking gebruik nie omdat hulle nie oor die nodige kennis
beskik het nie, en dat die gebrek aan die nodige kennis veroorsaak en vererger is deur die
oneffektiewe kanale wat gebruik is om die inligting onder boere te versprei.
Die studie is uitgevoer in die distrikte Chadiza, Chipata en Katete van Oos-Zambië. Data
is ingesamel deur die gebruik van vraelyste in 28 dorpe dwarsdeur die drie distrikte. Dié
steekproef sluit 296 boere in wat op klein skaal boer en op wie dié tegnologie gemik
was. Onderhoude is gevoer met 'n aantal addisionele persone, as verspreiders van
tegnologiese kennis, bestaande uit Slopleidingsbeamptes onder boere, 15 tradisionele
plaaslike leiers, en 14 landbou-voorligtingsbeamptes. Boere is lukraak getrek vir die
steekproef Plaaslike leiers is sistematies getrek, terwyl die totale aantal
opleidingsbeamptes en landbou-voorligtingsbeamptes wat teenwoordig was ten tye van
die onderhoude, as proefpersone gebruik is.
Daar is bevind dat 92% van die boere bewus was van dié tegnologie, waarvan 68% eers
tussen 1998 en vroeg 2000 daarvan gehoor het. Dit was die periode waarin
opleidingsbeamptes alreeds onder die boere werksaam was. Opleidingsbeamptes was vir
41% van die boere die bron van die oorspronklike inligting, en tog het hulle onlangs eers
onder die boere begin werk. Alhoewel 92% van die boere al van die bewerking van
braaklande gehoor het, het slegs 33% al ooit braaklande aangelê. Daar kan gesê word dat
tien persent van die totale boerebevolking braaklandbewerking prakties toegepas het
omdat hulle meer as een bewerkte braakland aangelê het. Die gebrek aan kennis is
daarom nie die enigste rede vir boere se traagheid om die praktyk van
braaklandbewerking te aanvaar nie.
Opleidingsbeamptes blyk tans die mees effektiewe verspreiders van inligting onder boere
te wees aangesien hulle daartoe in staat was om meer boere te bereik, selfs in gebiede
waar landbou-voorligtingsbeamptes nog nooit voorheen was nie. Plaaslike leiers was nie
betrokke by die verspreiding van braaklandbewerking me. Landbou voorligtingsbeamptes is gekniehalter deur'n gebrek aan hulpbronne, maar het steeds
probeer om boere by te staan met behulp van bystand wat verleen is deur eksterne
instellings soos Nie-Regeringsorganisasies (NRO's). Dié bevindinge dui op 'n behoefte
aan voorligtingsbenaderings sowel as monitering- en evalueringstelsels wat deelnamegeoriënteer
is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52239
Date12 1900
CreatorsKabwe, Gillian
ContributorsGrundy, I. (Isla), Mafongoya, P. (Paramu), Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Forest and Wood Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format151 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0272 seconds