Return to search

Die finansiële posisie van gades na egskeiding met spesifieke verwysing na die clean break -beginsel

Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Hierdie studie handel oor die ontwikkeling van die "clean break"-beginsel met verwysing
na die posisie daarvan in vergelykbare regstelsels. Dit toon aan hoedat maatskaplike
omstandighede die samelewing se siening van die huwelik be"invloed het.
Die hedendaagse samelewing is ten gunste van 'n "clean break" na egskeiding, sonder
'n voortdurende onderhoudsverpligting. Hierdie neiging beinvloed die finansiele posisie ·
van gades na egskeiding nadelig. Dit is 'n feit wat ook in regskringe al hoe meer
erkenning geniet en daartoe aanleiding gegee het dat voortdurend gedebatteer word oor
wyses waarop die finansiele posisie van vroue na egskeiding verbeter kan word. Daar
word tot die gevolgtrekking gekom dat die siening van substansiele gelykheid 'n invloed
behoort te he op die finansiele posisie van gades na egskeiding.
Gesien teen die agtergrond van die fundamentele menseregte handves is 'n bemoeienis van regswee inderdaad geregverdig. / This study traces the development of the "clean break" principle as it has developed in
comparable legal systems. It shows that changed socio-economic conditions influenced
society's view of marriage. Modern society tends to follow a "clean break" after divorce,
with no continuing maintenance obligations. This trend tends to influence the financial
position of single parent families after divorce negatively. This fact has been recognised
in legal circles and has led to a continuing debate on ways to improve the financial
position of women after divorce. My study concludes that substantial equality as seen
from a fundamental human rights position point of view, justifies legal involvement with regard to the financial position of spouses after divorce. / Private Law / LL. M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16752
Date January 1900
CreatorsEngelbrecht, Ockert Michiel
ContributorsDe Jongh, M., Heaton, J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (iii, 72 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds