Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Recent advances in semiconductor technology extended the economic power range
for DC transmission to just a few MW. Network planners need tools to compare AC
and DC alternatives in order to find the best technical and economic solution for a
specific network. TESAT, a software analysis tool, is developed to determine the
optimum conductor and line technology for a network. Voltage regulation problems
are identified and can be solved with network devices which have the potential to
solve network problems more effectively and economically than ever before. PSAT,
another software analysis tool developed in previous research, is used to model
networks and support technologies. Hence, with the aid of TESAT and PSAT, line
and support technologies are combined in an attempt to find the most effective
solution in terms of cost and technical performance. This is demonstrated with the aid
of a case study.
Furthermore, interfaces between PSAT and the real world are developed. This
includes an extension to the input interface of PSAT that calculates the equivalent
impedances of a transmission line automatically, as well as an interface to share data
between ReticMaster and PSAT. A dispersed generation and support technology
database is also developed as an extension to the output interface ofPSAT. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Onlangse vooruitgang in halfgeleiertegnologie het tot gevolg dat GS transmissie
ekonomies is vir slegs 'n paar MW. Netwerkbeplanners benodig gevolglik pakette
om WS en GS alternatiewe te vergelyk vir 'n spesifieke netwerk. In hierdie tesis is 'n
analitiese sagteware-pakket (TESAT) dus ontwikkelom die optimale geleier en
lyntegnologie VIr 'n netwerk te bepaal. Spanningsregulasie-probleme word
geïdentifiseer en opgelos met netwerktoestelle wat die potensiaal het om
netwerkprobleme meer doeltreffend en ekonomies as ooit tevore op te los. PSAT, 'n
ander analitiese sagteware-pakket wat in vorige navorsing ontwikkel is, word dan ook
gebruik om netwerke en steuningstegnologieë te modelleer. Dus word PSA T en
TESA T gebruik om lyn- en steuningstegnologieë te kombineer. Die doel hiervan is
om die mees doeltreffende oplossing in terme van kostes en tegniese werksverrigting
te vind. Dit word met behulp van 'n gevallestudie gedemonstreer.
Verder word koppelvlakke tussen PSA T en die eksterne wêreld ontwikkel. Dit sluit
in: (a) 'n uitbreiding van die intreekoppelvlak van PSAT wat die ekwivalente
impedansie vir 'n transmissielyn outomaties bereken; (b) die koppelvlak om data te
deel tussen PSAT en ReticMaster. 'n Verspreide generasie- en steuningstegnologie
databasis is uiteindelik ook ontwikkel as 'n uitbreiding van die uittreekoppelvlak van
PSAT.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52495 |
Date | 12 1900 |
Creators | Engelbrecht, Frank |
Contributors | Beukes, H. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 216 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds