Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates stop motion animation as a form of socially engaged visual
storytelling. It aims to expand commonly held perceptions that associate animation with the
mass media and entertainment industries by investigating three non-industry related contexts:
the artist studio, the classroom and the community. In each respective context the coauthoring
of stop motion animation was employed as a means to promote collaboration
between artists, students and members of the public. This was intended to encourage
participants to share their stories regardless of language differences, contrasting levels of
academic development and diverse socio-cultural backgrounds. Thus, animation making
provided a means of promoting inclusivity through active participation and visual
communication. This process is perceived as valuable in a South African context where
eleven official languages and a diversity of cultures and ethnicities tend to obstruct an
integrated society. My fundamental argument is that animation can be used as a tool to
facilitate the materialisation, dissemination and archiving of stories whilst promoting the
creative agency of the storyteller. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek stop-aksie animasie as ‘n tipe van sosiaal-geaktiveerde visuele
vertelkuns. Die studie is daarop gerig om algemene aannames oor animasie – wat animasie
assosieer met die massamedia en die vermaaklikheidsindustrie – te verbreed deur drie
nienywerheidsverbonde kontekste te ondersoek: die kunstenaar se ateljee, die klaskamer en
die gemeenskap. In elk van die onderskeie kontekste word die gesamentlike skepping van die
stop-aksie animasie gebruik as ‘n manier om samewerking tussen kunstenaars, studente en
die algemene publiek te bevorder. Die doel is om deelnemers aan te moedig om hul stories te
deel, ongeag taalverskille, verskillende vlakke van akademiese ontwikkeling, en diverse
sosio-kulturele agtergronde. Daarom verskaf die skepping van animasie ‘n geleentheid om
samewerking te bevorder deur aktiewe deelname en visuele kommunikasie. Die proses word
veral in die Suid Afrikaanse konteks as waardevol beskou, waar elf amptelike tale, asook ‘n
diversiteit van kulture en etniese groepe, dikwels die skep van ‘n geïntegreerde samelewing
belemmer. My hoofargument is dat animasie met vrug gebruik kan word as ‘n metode om die
skepping, disseminasie en argivering van stories te fasiliteer en terselfdertyd ook die
kreatiewe rol van die storieverteller aan te moedig.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/95797 |
Date | 12 1900 |
Creators | Young, Tamlyn |
Contributors | Van Robbroek, Lize, Dietrich, Keith, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Visual Arts. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 119 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds