Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: We aimed to determine how canopy microclimate influences fruit quality and consumer
preference in apples. Our postulate was that consumer preference would be higher for the
taste, but not necessarily for the appearance of outer canopy fruit.
Outer canopy fruit, exposed to higher irradiance and temperatures, accumulated more
phenolics and ascorbic acid, and had higher antioxidant capacities in their peel compared to
inner canopy fruit. Phenolic levels and antioxidant capacity were also higher in the flesh of
outer canopy fruit while ascorbic acid was higher in the flesh of outer canopy ‘Granny Smith’.
From a marketing perspective, outer canopy fruit can be seen as possessing greater potential
health benefits.
Outer canopy fruit were higher in dry matter content (DMC), sugars and TSS, but lower in
TA in the first season of the study. The sweeter and less sour taste of outer canopy fruit was
preferred in all three cultivars over two years of study. Sunburnt fruit were higher in DMC,
TSS:TA ratio, lower in TA and were perceived to be the sweetest, least sour and lowest in
apple flavour and textural attributes. The effect of canopy position on apple flavour and
textural attributes was inconsistent.
The redder outer canopy ‘Starking’ fruit were preferred by consumers because this cultivar is
marketed with full red colour. The appearance of blushed, outer canopy ‘Granny Smith’ and
‘Golden Delicious’, and sunburnt ‘Golden Delicious’ were not preferred by consumers.
Consumers are not familiar with such fruit. Blushed ‘Granny Smith’ is downgraded and
sometimes sold at a lower price while sunburnt apples are processed or dumped depending on
sunburn severity. The consistency of these results was investigated in one season for ‘Golden Delicious’ from
five locations. The consumer taste preference differential for inner and outer canopy fruit
diminished as canopy size decreased. This indicates that there generally would be no benefit
in harvesting and marketing outer and inner canopy ‘Golden Delicious’ separately.
We investigated the effect of familiarity on consumer preference by utilising an
“experienced” consumer group of farm labourers from Ceres who are familiar with all fruit on
a tree compared to an “inexperienced” consumer group of Stellenbosch consumers who are
only exposed to fruit on the commercial market and eat apples less frequently. Both groups
preferred the taste and appearance of outer canopy ‘Starking’. The taste of sunburnt fruit was
preferred by a substantial segment of both consumer groups, but the appearance was preferred by only some Ceres consumers. A small segment of Ceres consumers preferred the taste and
appearance of the blushed outer canopy ‘Granny Smith’ and ‘Golden Delicious’ while some
Stellenbosch consumers preferred the taste of outer canopy ‘Golden Delicious’, but not
‘Granny Smith’. Therefore, Ceres consumers who are more familiar with the taste attributes
of sunburnt and blushed fruit of green cultivars have a higher preference for the appearance of
these fruit. Based on our results, fruit marketers may be able to develop niche markets for
outer canopy and sunburnt ‘Golden Delicious’ fruit. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ons het ondersoek hoe vrugkwaliteit en verbruikersvoorkeur in appels deur die blarekoepel
mikroklimaat beïnvloed word. Ons vermoede was dat verbruikersvoorkeur hoër sou wees vir
die smaak, maar nie noodwendig vir die voorkoms van vrugte aan die buitekant van die boom
(buitevrugte) nie.
Buitevrugte was blootgestel aan hoër ligstraling en temperature en hul skil het meer fenole en
askorbiensuur geakkumuleer asook hoër antioksidantkapasiteit gehad vergeleke met
binnevrugte. Fenole en die antioksidantkapasiteit was ook hoër in die vleis van buitevrugte
terwyl askorbiensuur hoër was in die vleis van ‘Granny Smith’ buitevrugte. Vanuit
bemarkingsperspektief kan buitevrugte gesien word as vrugte met hoër potensiële
gesondheidsvoordele.
Buitevrugte was hoër in droë materiaal inhoud (DMC), suikers en TSS, maar laer in TA,
laasgenoemde slegs in die eerste seisoen van die studie. Verbruikers het die soeter en minder
suur smaak van buitevrugte verkies in beide jare van die studie. Vrugte met sonbrand was
hoër in DMC, TSS:TA verhouding, laer in TA en was die soetste, minste suur en laagste in
appelgeur en tekstuureienskappe. Die effek van blaredakposisie op appelgeur en
tekstuureienskappe was variërend.
Verbruikers het die rooier buitevrugte van ‘Starking’ verkies. Ons reken dit is omdat hierdie
kultivar as ‘n volrooiappel bemark word. Verbruikers het minder van die voorkoms van
rooiblos ‘Granny Smith’ en ‘Golden Delicious’ asook van ‘Golden Delicious’ met sonbrand
gehou. Verbruikers is nie vertroud met sulke vrugte nie. Rooiblos ‘Granny Smith’ appels
word afgradeer en word soms teen laer pryse verkoop terwyl sonbrand appels geprosesseer of
uitgeskot word afhangend van die graad van sonbrand. Die konsekwentheid van ons resultate is ondersoek met ‘Golden Delicious’ van vyf
lokaliteite. Die smaakvoorkeur differensiaal tussen binne- en buitevrugte het afgeneem met
afname in boomgrootte. Oor die algemeen sou daar dus geen voordeel wees om ‘Golden
Delicious’ binne- en buitevrugte apart te oes en te bemark nie.
Ons het die effek van vertroudheid op verbruikervoorkeur ondersoek deur gebruik te maak
van “ervare” verbruikergroep bestaande uit plaasarbeiders in Ceres en “onervare”
verbruikersgroep van Stellenbosch. Die Ceres verbruikers is vertroud met al die appels op die
boom vergeleke met die Stellenbosch verbruikers wat net blootstelling het aan vrugte op die
kommersiële mark en ook minder gereeld appels eet. Beide verbruikersgroepe het die voorkoms en smaak van ‘Starking’ buitevrugte verkies. Substansiële segment van beide
verbruikersgroepe het die smaak van sonbrand vrugte verkies, maar die voorkoms van hierdie
vrugte is slegs deur sommige Ceres verbruikers verkies. Klein segment Ceres verbruikers
het die smaak en voorkoms van ‘Granny Smith’ en ‘Golden Delicious’ buitevrugte verkies
terwyl sommige Stellenbosch verbruikers die smaak van ‘Golden Delicious’, maar nie
‘Granny Smith’ buitevrugte verkies het nie. Ceres verbruikers is meer vertroud met die
smaakeienskappe van sonbrand en blosvrugte van groen kultivars en het gevolglik hoër
voorkeur vir die voorkoms van hierdie vrugte. Gebaseer op ons resultate kan bemarkers
moontlik nismark vir gebloste en sonbrand ‘Golden Delicious’ vrugte ontwikkel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71624 |
Date | 12 1900 |
Creators | Hamadziripi, Esnath Tatenda |
Contributors | Steyn, W. J., Muller, M., Theron, K. I., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Horticulture. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | viii, 170 p. : col. ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0028 seconds