Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: This is
a
study
about
the
inner
workings
of
an
illuminated
poem
–
about
the
dialogue
that
develops
between
poetry
and
illustration
when
they
encounter
each
other
on
the
page.
However,
the
illuminated
poem
is
more
than
just
a
relation
between
words
and
images,
it
is
also
a
composite
art
in
its
own
right.
This
study
explores
the
dynamic
of
this
particular
type
of
imagetext
by
firstly
claiming
that
the
illuminated
poem
embodies
a
moment
of
indiscipline
and
secondly,
by
positing
that
illustration
should
contribute
to
this
pairing
by
acting
as
a
manifestation
of
illumination,
instead
of
posturing
as
merely
‘illustrative’
or
decorative.
The
inherent
indisciplinarity
of
the
illuminated
poem
as
an
imagetext
is
dissected
–
it
is
simultaneously
two
independent
art
forms
and
an
integrated
one;
it
can
therefore
be
seen
as
both
an
interdisciplinary
concern
and
a
new
art
form.
The
illuminated
poem
as
a
visual
art
blurs
the
boundaries
between
words
and
images,
upending
the
traditional,
rigid
boundaries
of
image-‐text
discourse.
Additionally,
a
meandering
narrative
is
set
in
motion
when
poetry
and
illustration
engage
in
an
illuminated
poem
–
a
slower,
involved,
cross-‐pollinating
reading
that
results
in
the
activation
of
a
reader’s
imagination.
The
idea
of
Illumination
is
thus
examined
as
both
an
orchestrated,
visual
choice
and
an
active,
conjuring
process.
Various
strategies
of
illumination
–
with
which
illustration
can
open
up
a
poem
to
new
conceptual
and
narrative
possibilities
–
are
also
discussed.
These
theories
of
interplay
and
interaction
are
then
applied
to
an
analysis
of
And
all
men
kill
the
thing
they
love,
an
illuminated
poem
by
Sara
Fanelli
and
Oscar
Wilde,
revealing
some
of
the
ways
in
which
illustration
and
poetry
act
as
co-‐conspirators
and
collaborators
when
they
engage
in
a
moment
of
indiscipline. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie
is
‘n
ondersoekende
studie
na
die
dieperliggende
werking
van
‘n
“illuminated”
gedig.
Die
studie
fokus
op
die
dialoog
wat
ontstaan
wanneer
‘n
gedig
en
illustrasies
mekaar
op
papier
ontmoet.
Die
“illuminated”
gedig
is
egter
soveel
meer
as
net
die
saamgestelde
som
van
woord
en
beeld
–
dit
is
ook
‘n
verstrengelde
nuwe
kunswerk
in
eie
reg.
Hierdie
studie
verken
die
dinamiek
van
dié
besondere
soort
beeldteks
deur,
eerstens,
te
verklaar
dat
“illumination”
‘n
moment
van
ongedissiplineerdheid
behels
en,
tweedens,
deur
te
verwag
dat
die
illustrasies
bydra
tot
hierdie
verhoudingsdinamika
deur
‘n
manifestasie
van
“illumination”,
pleks
van
net
‘illustrerend’
of
dekoratief,
te
wees.
Die
inherente
ongedissiplineerdheid
van
die
“open-‐ended”
gedig
as
beeldteks
word
ondersoek
–
dit
vorm
tegelykertyd
twee
onafhanklike
kunsvorms
en
‘n
geïntegreerde
geheel;
dit
kan
dus
beskou
word
as
beide
‘n
interdissiplinêre
kunswerk
en
‘n
nuwe
kunsvorm.
Die
‘mengsel’-‐gedig
as
visuele
kunsvorm
oorskry
die
bekende
grense
tussen
woorde
en
beelde
en
gooi
alle
rigiede,
streng-‐tradisionele
riglyne
van
die
beeldteks-‐geding
omver.
Die
verhaaltrant
volg
kronkelpaaie
wanneer
digkuns
en
illustrasie
slaags
raak
op
papier
of
meedoen
aan
die
“open-‐ended”
gedig
–
‘n
stadiger,
meer
betrokke,
kruisbestuiwende
leestempo
word
afgedwing,
wat
sodoende
die
leser
se
verbeelding
aktiveer.
Die
idee
van
“illumination”
word
dus
ondersoek
as
beide
‘n
georkestreerde,
visuele
keuse
en
‘n
meelewende
(verwonderings)proses.
Verskeie
verhelderings-‐
moontlikhede
–
waardeur
illustrasie
‘n
gedig
kan
ontsluit
om
nuwe
konseptuele
en
vertellingsmoontlikhede
te
ontgin
–
word
ook
bespreek.
Hierdie
teoretiese
benadering
van
‘n
heen-‐en-‐weer-‐spel
se
wisselwerkende
interaksie
word
dan
toegepas
op
‘n
analise
van
And
all
men
kill
the
thing
they
love,
‘n
“illuminated”
gedig
deur
Sara
Fanelli
en
Oscar
Wilde.
Verskeie
wyses
waarop
illustrasie
en
digkuns
as
samesweerders
en
samewerkers
kan
optree
wanneer
hulle
hulself
in
‘n
oomblik
van
ongedissiplineerdheid
bevind,
word
aangetoon.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86503 |
Date | 04 1900 |
Creators | Kreuser, Carla Louise |
Contributors | De Villiers, Karlien, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Visual Arts. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 114 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.003 seconds