Return to search

Narratiewe strategieë by die ondersoek van die verlede in twee romans, naamlik Lijken op liefde (1997) deur Astrid H. Roemer en Duiwelskloof (1998) deur André P. Brink

This study investigates some of the narrative strategies used by two novels, namely Lijken op Liefde (1997) by the Surinam born author Astrid H. Roemer and Duiwelskloof (1998) by the South African André P. Brink, in their exploration of and dialogue with traumatic pasts. Both texts are written within so-called postcolonial time frames, delve into the personal and collective past and attempt to provide a corrective on knowledges that used to be deemed not useful, unimportant or have been forgotten by official historiography. The theoretical base of the study is an eclectic mixture of both postcolonial and postmodern theories, throwing light on the strategies employed by these novels in order to understand, problematise and creatively exploit the past. / Hierdie studie kyk na sommige van die narratiewe strategieë binne twee romans, naamlik Lijken op Liefde (1997) deur die Surinaams-gebore outeur Astrid H. Roemer en Duiwelskloof (1998) deur die Suid-Afrikaner André P. Brink, in hulle ondersoek na en dialoog met die traumatiese verlede. Beide tekste is geskryf binne sogenaamde postkoloniale tydvakke, delf in die persoonlike en kollektiewe verlede, en verskaf ’n korrektief op die dinge wat as onbruikbaar of onbelangrik beskou is, of vergete geraak het binne die offisiële historiografie. Die teoretiese basis van die studie is ’n eklektiese mengsel van beide postkoloniale en postmoderne teorieë wat lig werp op die strategieë wat hierdie tekste gebruik om die verlede te verstaan, te problematiseer en kreatief te ontgin.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:rhodes/vital:3578
Date January 2002
CreatorsPotgieter, Maretha
PublisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis, Masters, MA
Format198 leaves, pdf
RightsPotgieter, Maretha

Page generated in 0.002 seconds